Echo 3 kan werk - Echo sit net af van die R21 by Nelmapius-afrit.
Wildebeest sal jy moet 2de hands koop - gebasseer op inligting in die forum en op sosiale media - lyk dit nie meer of Wildesbeest Trailers nog bestaan / vertrou kan word.
Metalian Genie dink ek is puik - probeer dalk by Outdoor Campers in Centurion (lid van die Forum) of hulle een in voorraad het.
Sien nou Bosveld Woonwaens (geleë in Zambesi-weg) het 'n 2016 Offtrax Outplay te koop.
Kan ongelukkig nie kommentaar lewer oor die ander.
Bookmarks