|
Ek is opsoek na enige kampplek vir die nag van die 11de Julie 2022 in Mabua of Motopi? Ons wil net oornag onderweg na Rooiputs.
Indien jy 'n kampplek het, en kans sien dat ons daar parkeer en oorslaap , kontak my asb
Ons sal vir betaling vir jul ongerief die braaivleis verskaf![]()
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Bookmarks