ek het n 2017 met 139 000km op, en nog net 1 keer gebeur dat die liggie aankom, nog nooit in limp mode gegaan nie. Jy sit kar dan op cruise control 80km uur, sit als aan, ac, hoof ligte, back window warmers, radio als wat jy kanaansit en ry dan vir so 10km tot die liggie af gaan. as jy nie dit gaan doen dan sal hy in limp mode in gaan. ek sal nie die ander goed gaan doen nie, behalwe dalk die remap.
kan gebeur dat die kar nie hard werk en dan clock die dpf of vuil diesel of verkeerde olie (ek is nou ni en expert) ek het n software update gedoen na myne geclock het en nog nie weer gebeur, hy iddle nou ook normaal, gewoonlik as hy begin clock dan begin die bakkie hoer rev, so by die 1000 rond
cheers
Bookmarks