|
Jare gelede het ek met die baie slegte spoorweg pad tussen omtent Strandontein en Lamberts Baai gery. Dit was stil en beelskoon en ek sal graag weer wil gaan, maar iemand het my gesê die pad is deesdae gesluit en net vir mense met permitte. Weet iemand of dit waar is, en waar mens 'n permit kan kry as dit nodig is?
Daardie is die Sishen Saldana Lyn wat mens mee ry. Sover ek weet kan jy by Transnet Fraight rail die permit kry.
Dit is die Service road vir die spoor.
Die laaste keer wat ek dit gery het, was daar iewers langs pad 'n wag wat tolgeld gevra het. Ek het wel 'n kwtansie gekry, so dit het redelik 'legit' gevoel.
Ons het in Desember die pad gery van Elandsbaai af.
Daar was geen teken van hekke of permitte nie.
Die pad was in goeie toestand.
Willem Louw
Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D 4x4, Full OME suspension, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, National Luna 50L
Conqueror Companion
We drove that way a few months ago and decided not to take the railway service road.
Glad we did not take it, because there was a boom and a security guard on the Lambertsbaai side.
Not sure what he would have happened if indeed we did take the road, but it would have been quite annoying if he told us to turn around and go all the way back.
Bookmarks