Results 1 to 15 of 15
  1. #1
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    4,518
    Thanked: 659

    Default Nys die ene is spesiaal vir jou

    Ek lees in n thread van wille Willem dat jy reken dis tyd vir n NGTG.

    Die een wat ek kon bywoon het Walter gereel en dit was 10 jaar gelede

    So deur die jare het daar n paar mense bygekom wat ek graag sal wil ontmoet.

    So, hoe lyk dit? Gaan jy ene reel, sebliefClick image for larger version. 

Name:	IMG_20220126_142226.jpg 
Views:	403 
Size:	47.2 KB 
ID:	645433
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  2. The Following 4 Users Say Thank You to Spook For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    39
    Posts
    5,596
    Thanked: 1374

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    10 years? Wow...

    I think it's time to organize something again...
    Walter aka "Meerkat"
    D40 Datsun V6

    100 series donkey with a small turbo.
    https://www.facebook.com/kepanamibia/


    My heart beats to an African Bush drum...

  4. #3
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,814
    Thanked: 7131

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    O hel yes!!! We need to organise one!! Just not in the middle of the desert over new years again please
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 200 V8 D4D
    Bush Lapa Boskriek 816

  5. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    4,518
    Thanked: 659

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    O hel yes!!! We need to organise one!! Just not in the middle of the desert over new years again please
    I just could not agree more. Rostock trail we had temperatures in the upper forties.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  6. #5
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    53
    Posts
    9,899
    Thanked: 8214

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Wel winter of somer, ek dink vir hierdie een sal ek my naam beslis op die lys sit.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  7. #6
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,814
    Thanked: 7131

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    I just could not agree more. Rostock trail we had temperatures in the upper forties.
    At least we had the Jaegermonster. Made us worry less about the heat
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 200 V8 D4D
    Bush Lapa Boskriek 816

  8. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:


  9. #7
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    4,518
    Thanked: 659

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Wel winter of somer, ek dink vir hierdie een sal ek my naam beslis op die lys sit.
    Yoh, nee dankie vir somer hitte. Waar ons gekamp het, was nie eens n swembad nie en kampers was NIE toegelaat om by die lodge te swem nie
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  10. #8
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    4,518
    Thanked: 659

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    At least we had the Jaegermonster. Made us worry less about the heat
    Eish, so tussen Kavanji en Madota kon hulle darem lekker kuier op die frozen Jaegers.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  11. #9
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    53
    Posts
    5,913
    Thanked: 5980

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Yoh, nee dankie vir somer hitte. Waar ons gekamp het, was nie eens n swembad nie en kampers was NIE toegelaat om by die lodge te swem nie
    Dis crap, toe ek die lees het ek gedink julle kon darem lekker swem na die tyd.


    Not all those who wander are lost

  12. #10
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    65
    Posts
    1,801
    Thanked: 551

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Beginning of August and I am in. Bokkems en al.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  13. #11
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,814
    Thanked: 7131

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Rainier Vermaak View Post
    Dis crap, toe ek die lees het ek gedink julle kon darem lekker swem na die tyd.
    Ons het in die storte geswem. True story
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 200 V8 D4D
    Bush Lapa Boskriek 816

  14. #12
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    4,518
    Thanked: 659

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Rainier Vermaak View Post
    Dis crap, toe ek die lees het ek gedink julle kon darem lekker swem na die tyd.
    Ek het bietjie vergeet - ons het n pool gehad. Regs onder op foto. Ongelukkig al bewys wat ek hetClick image for larger version. 

Name:	IMG_20220128_101313.jpg 
Views:	123 
Size:	73.6 KB 
ID:	645667
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  15. #13
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,814
    Thanked: 7131

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    O ja!!! Nou onthou ek.

    Wonder wat van daardie bytjie van Benoni (of wat was haar bynaam) geword het
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 200 V8 D4D
    Bush Lapa Boskriek 816

  16. #14
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    4,518
    Thanked: 659

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    O ja!!! Nou onthou ek.

    Wonder wat van daardie bytjie van Benoni (of wat was haar bynaam) geword het
    Dink jy nie dalk aan die prinses van polokwane? As ek reg onthou, het hulle nie gekamp nie.

    Btw - ons het nou nog ons present staanbraai
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  17. #15
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    1,419
    Thanked: 729

    Default Re: Nys die ene is spesiaal vir jou

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Yoh, nee dankie vir somer hitte. Waar ons gekamp het, was nie eens n swembad nie en kampers was NIE toegelaat om by die lodge te swem nie
    As dit Rostock is, ons het middel 2017 daar gekamp en mag ook nie by die lodge geswem het nie.
    If my post insulted you, wonder where the smiley went .

    Johnie
    Volvo XC60 T5
    180kW/350Nm (1500 - 4800 rpm)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •