Hardbody Workshop Manual





Results 1 to 18 of 18
  1. #1
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Moreleta Park PTA east
    Age
    52
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default Hardbody Workshop Manual

    Ek het n 2006 Nissan Hardbody, 3.3l,V6, 4x4, Dubbel kajuit en is baie gelukkig met die trok.Nog geen probleme sover nie.Ek beplan om die voertuig nog vir baie laaank te hou en is op soek na sy werkswinkel Handleiding, iets soos die Haynes boeke, maar die Haynes reeks dek nie die Hardbody reeks nie.Het enige iemand raad vir my waar ek so iets kan kry?

  2. #2
    hmk Guest

    Default

    Daar bestaan nie so 'n ding nie. Ek het deur 'n vriend 'n handleiding gekry vir die ou eene (1986...), maar baaie min het verander sedert daardie tyd. Die meeste veranderings was kosmeties. Ek het gevind dat as jy 'n goeie kkontak by jou naaste Nissan handelaar kan kry, is hulle meer as bereid om jou info the gee. Hulle besef jy gaan hulle daarem die besigheig gee vir paarte. Ek het op die harde manier uitgevind dat jy by die 3l V6 net die 'genuine' item moet kry. My einigste 'non-genuine- eene het na net hondert meter afgeklim! Vir die res van die filters is GUD etc goed genoeg. Ek weet nie of jy diff lock agter het nie, myne het limited slip. Daardie olie sukkel jy maar om erens anders te kry. Selfs Nissan het dit dikwels net in 20 L dromme, maar hulle sal vir jou gee.

    Daar is ook baaie kennis op die forum, vra net.

  3. #3
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Moreleta Park PTA east
    Age
    52
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir jou raad.

    Ian

  4. #4
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    68
    Posts
    10
    Thanked: 0

    Default

    There are quite a few manuals available for download for the Hardbody. Search for "Nissan Frontier Workshop Manual". I found a really good one for my 2003 3.3l D/C. PM me if you cannot find one.
    '03 Nissan Hardbody DC 3.3 V6.
    VHF ZUS2761 29MHz ZRF430
    ORRA Callsign B50

  5. #5
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Benoni
    Age
    36
    Posts
    519
    Thanked: 0

    Default

    Sean Swart
    Toyota LC200
    2018 KTM 300tpi
    2015 KTM 1190 adventure (for fun)

  6. #6
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Moreleta Park PTA east
    Age
    52
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default

    Hi Guys,

    Thanks for the link to the site, but i have problems downloading the PDF workshop manual.It reports an ERROR the whole time, i've given up now with this site.Any suggestions?.

  7. #7
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    8
    Thanked: 0

    Default

    Ian ek het vir my Patrol ook handleidings van die net afgelaai ek het ook gesukkel maar toe alle "energy saving settings" op my rekenaar afgeskakel sodat niks afskakel nie. En 'n uur later het ek uiteindelik die file afgelaai gekry. Ek het die elektroniese goed onvriendelik gefind.

    Ek het vir my een deur die pos by Motorbooks in JHB bestel. Hulle mag dalk vir jou een kan kry vir die Frontier, dalk nie 'n haynes nie maar 'n australianse een (my handboek is en ek was aangenaam verras) enige dag so goed soos 'n Haynes.

  8. #8
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Moreleta Park PTA east
    Age
    52
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir jou raad, sal dit probeer.

    Ek werk naby die plek wat Haynes Motorbooks invoer, Hulle se daar is nog nie n boek vir die Hardbody reeks nie, die naaste is n 2004 boek oor die ou tipe Hardbodies, die engine specs is min of meer die selfde maar die res is alles NVT.

    Ek gee nie om om te betaal vir n boek nie, maar dan moet dit alles van my model dek.Eks nou bang om oor die internet n Frontier boek af te laai, baie te betaal, en dan eers uitvind dat baie van die inhoud NVT is op my model en sekere dinge nie aangespreek word nie.

    Ek sal maar nog soek....

  9. #9
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Randburg
    Age
    52
    Posts
    18
    Thanked: 0

    Default

    I have seen two websites that sell manuals but none for my vehicle.
    http://www.datamanuals.com/catalog/i...sort=1a&page=1
    F:\KINGSTON (E)\Nissan Hardbody\Download PDF Nissan Frontier 2001 Service Manual PDFTown_com.mht
    Does anyone know what the books from these websites are like?

    I contacted Haynes and they said that they mainly publish workshop manuals for Europe and don't intend publishing one for the Nissan Hardbody 3.2 LWB 2x4 diesel as it isn't a European vehicle.

  10. #10
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    972
    Thanked: 128

    Default

    I have a official Nissan Workshop manual that covers the "new" Hardbodies i.e.: KA24, TD27 ,QD32 and VG30. Got the book's partno from my service manager at the then Extreme Nissan in Fourways, ordered it and took delivery of it. Cost about R600.00 4 years ago.

  11. #11
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    hibberdene
    Age
    38
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default nissan sani

    waar kan ek n workshop manual kry vir die nissan sani 1992 model en waar kan ek die fuse box translations vir die sani download

  12. #12
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    972
    Thanked: 128

    Default

    David/bfreesani is jou friend!
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C
    '10 Toyota LC150 4.0V6 VX
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré
    Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense.

  13. #13
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Rustenburg
    Age
    43
    Posts
    64
    Thanked: 0

    Default

    Hallo Ian ... Kontak my dan epos ek dit vir jou.

  14. #14
    Join Date
    May 2010
    Location
    Alberton
    Age
    39
    Posts
    128
    Thanked: 0

    Default

    Dagsę all.
    Selle hier.... het al so paar "links" probeer fir die Nissan Hardbody 2003 3.3 4x4, maar als tevergeefs... enige ander"link" wat dalk mag werk...?

  15. #15
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    pomona
    Age
    28
    Posts
    145
    Thanked: 1

    Default

    cruz ek het een op my pc sal hom vir jou stuur wat is jou email.
    Toyota Hilux 4.0 v6 a/t 4x4 : Silver Beauty
    Chevrolette aveo 1.6

  16. #16
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    pomona
    Age
    28
    Posts
    145
    Thanked: 1

    Default

    Toyota Hilux 4.0 v6 a/t 4x4 : Silver Beauty
    Chevrolette aveo 1.6

  17. #17
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    31
    Posts
    970
    Thanked: 36

    Default

    Quote Originally Posted by Cruz View Post
    Dagsę all.
    Selle hier.... het al so paar "links" probeer fir die Nissan Hardbody 2003 3.3 4x4, maar als tevergeefs... enige ander"link" wat dalk mag werk...?

    If you want the workshop manual, I have them on a cd. I travel past Alberton e every day to Glen Harvie, near Westonarea.
    Nato

    '13 Nissan Navara 2.5TDCI DC 4X4
    Ex '08 Nissan Hardbody 3.0 TD 4x4

  18. #18
    Join Date
    May 2010
    Location
    Alberton
    Age
    39
    Posts
    128
    Thanked: 0

    Default Workshop manual

    To "natoburgoffer""

    Thanks mnr... I'm sorted though...

Similar Threads

  1. 2005 onwards Navara Workshop Manual
    By Ruan1 in forum Nissan
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/19, 10:28 AM
  2. Cherokee Workshop manual
    By bierfeesten in forum Jeep
    Replies: 10
    Last Post: 2010/10/22, 10:04 PM
  3. Complete Disco Workshop manual - on CD
    By Moegviristad in forum Land Rover
    Replies: 14
    Last Post: 2010/07/16, 07:24 AM
  4. Series 3 R6 workshop manual and related questions
    By justustwo in forum Land Rover
    Replies: 5
    Last Post: 2009/09/22, 09:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •