Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    23
    Thanked: 34

    Default Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Braai my nou maar hier vir my onkunde, maar ek wil regtig weet waar ek staan en moet staan met hierdie ding en of die twee posisies dieselfde is.

    Ek het die padverkeerswet probeer lees, maar het dronk geraak tussen vooruit- en terugverwysings na subparagrawe en woorde soos contemplated en prescribed manner, waar ek nie n clue het wat gecontemplate word en wat geprescribe word en hoekom nie. Dit is natuurlik obvious as mens dit reeds weet, maar ek wil graag kort en kragtig verstaan wat dit beteken.

    Mens hernu jaarliks n voertuig se lisensie en betaal geld. Wat is die tweede skyfie wat s operator card op lorries? Is dit net vir maatskappye waar die drywer nie die eienaar is nie, om aan te dui wie die eienaar is?

    Moet ek so n tweede skyfie h as ek my eie trok ry? Wat is die doel daarvan?

  2. The Following User Says Thank You to pseudonaam For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Johannesburg
    Posts
    262
    Thanked: 100

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Is dit nie die PRDP nie? Dit word aan die drywer jaarliks uitgereik na sekere toetse en goeters geslaag is deur hom/haar/braaipan.
    Jack

    2005 Discovery 3 V8 HSE - 🤩
    2004 Discovery 2 TD5 GS - sold
    1996 Discovery 1 5.7lt Chevrolet 🤤 - sold
    1994 Defender 110 Hardtop 3.9 Auto Conversion - sold 🤑

  4. The Following User Says Thank You to JakalasM For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    23
    Thanked: 34

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Nee, die prdp is n endossement op die lisensiekaartjie in jou beursie wat 2 jaar geldig is en kan uitgeneem word vir goedere, mense of gevaarlike vrag.

    Die operateurskaart is n wiel wat jy in die venster plak en amper net soos n lisensieskyf lyk.

  6. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Randburg
    Age
    51
    Posts
    234
    Thanked: 139

    Cool Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Quote Originally Posted by pseudonaam View Post
    Nee, die prdp is n endossement op die lisensiekaartjie in jou beursie wat 2 jaar geldig is en kan uitgeneem word vir goedere, mense of gevaarlike vrag.

    Die operateurskaart is n wiel wat jy in die venster plak en amper net soos n lisensieskyf lyk.
    Hierdie twee forms word redelik wyd aanvaar.
    https://www.youtube.com/watch?v=LXLfbsiJHH4

  7. The Following User Says Thank You to bloudraad For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    63
    Posts
    2,140
    Thanked: 1151

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Dit is regtig stupid, maar dit is die wet. Alle voertuie wat onder die definisie van "swaar" val (maw van 3.5 ton GVM en op met sekere uitsonderings), moet die tweede skyfie he en moet ELKE jaar vir n padwaardigheid gaan voor hernuwing.

    En ja, jy moet nie net 'n korrekte lisensie he om hom te ry nie, jy moet ook 'n geldige PDP he, al is dit jou eie voertuig en hy word nie vir kommersile doeleindes gebruik nie.

    C
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

  9. The Following User Says Thank You to C Africa For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    May 2019
    Location
    Brackenfell
    Age
    40
    Posts
    243
    Thanked: 516

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Quote Originally Posted by pseudonaam View Post
    Braai my nou maar hier vir my onkunde, maar ek wil regtig weet waar ek staan en moet staan met hierdie ding en of die twee posisies dieselfde is.

    Ek het die padverkeerswet probeer lees, maar het dronk geraak tussen vooruit- en terugverwysings na subparagrawe en woorde soos contemplated en prescribed manner, waar ek nie n clue het wat gecontemplate word en wat geprescribe word en hoekom nie. Dit is natuurlik obvious as mens dit reeds weet, maar ek wil graag kort en kragtig verstaan wat dit beteken.

    Mens hernu jaarliks n voertuig se lisensie en betaal geld. Wat is die tweede skyfie wat s operator card op lorries? Is dit net vir maatskappye waar die drywer nie die eienaar is nie, om aan te dui wie die eienaar is?

    Moet ek so n tweede skyfie h as ek my eie trok ry? Wat is die doel daarvan?

    Vanaf hier: https://carinsurance.arrivealive.co....-a-vehicle.php
    Dear Sir or Madam.

    For a change, this particular question has an easy and straight-forward answer attached to it.
    All motor vehicles which are classified as requiring an operator to be registered must undergo regular roadworthy tests and be issued with a current operator card when this happens. Operator class vehicles are defined under Regulation 265 of the National Road Traffic Regulations, 2000 as follows:
    265. Classes of motor vehicles in respect of which operator to be registered
    (1) An operator shall be registered in respect of a
    (a) goods vehicle, the gross vehicle mass of which exceeds 3 500 kilograms;
    (b) breakdown vehicle;
    (c) motor vehicle to which regulations 273 to 283 apply as contemplated in regulation 274;
    (d) bus;
    (e) midibus;
    (f) mini-bus
    (i) the gross vehicle mass of which exceeds 3 500 kilograms; or
    (ii) which is designed or adapted for the conveyance of 12 or more persons, including the driver; and
    (g) motor vehicle used for the conveyance of persons for reward, registered in the Republic.

    If your vehicle falls under any of the above classifications, then it requires an operator card (roadworthy disc) to be displayed in its windscreen, along with its license disc.
    Best Regards,
    Howard Dembovsky
    National Chairman Justice Project South Africa (NPC)
    2018 Mitsubishi Pajero Sport 4X4
    2016 Mazda CX-3 2.0 Dynamic Auto - Sold
    2012 VW Tiguan 2.0TDi Bluemotion - Sold
    2009 Ford Fiesta 1.6 Titanium 3 door - Sold

  11. The Following 2 Users Say Thank You to WernerDL For This Useful Post:


  12. #7
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    573
    Thanked: 24

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    I see others posted good answers while I was typing. My answer is basically the same, as follows:

    I don't know the full reason for the operator's card but here is what I know. The operator's card contains information on either the owner, if it is a private owner, or the operator/company, if it is owned and operated by a company. So even if the truck is privately owned and used only for private use, it must still have an operator's card and the driver must have a relevant PrDP.

    I stand to be corrected but any vehicle over 3500kg must have both the licence and roadworthy certificate, and the operator's card. The first disc is different to a normal car licence disc as it is also a roadworthy certificate valid for one year. The vehicle must have a roadworthy test every year to renew this disc, even for private owners.

    I hope this helps.
    Last edited by CommanderKeen; 2021/11/25 at 06:11 PM.
    Land Rover and VW fan

  13. The Following User Says Thank You to CommanderKeen For This Useful Post:


  14. #8
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    23
    Thanked: 34

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Dankie, dit help alreeds baie.

    Daar is egter nog ‘n ander spanner in die werke in my spesifieke geval, naamlik dat die trok ‘n spesiale lisensie het…

    Ek het hom so gekoop, dis nie my eie werk gewees om hom so geregistreer te kry nie.

    Die lorrie is 51 jaar oud, so hy kwalifiseer seker al vir veteraanstatus, dalk iets daarmee te doene? Hy ry nie elke maand op die pad nie, bly meeste van die tyd op die plaas.

    Ek sien die boete vir ry op die pad met spesiale lisensie is R500, so 4 boetes per jaar is steeds minder as die lisensie se prys.

    Ek verstaan nie hierdie dinge so honderd persent presies nie, want mens mag die ding nog steeds “skuif” op die pad, dis glo wettig.

    Wat is julle mening oor hierdie spesiale lisensie besigheid? Geen operateurskaart nodig nie, of soek ek vir moeilikheid? Kan mens operateurskaart vir S lisensie uitneem?

    O ja, edit: ek is besig om pdp vir goedere uit te neem, selfs al is dit tegnies nie nodig vir S lisensie nie. Ek beplan ook om jaarliks te RWC, selfs al blok dit nie my lisensieskyf se herbuwing nie. Daar staan mos datum van toets op die skyf, so as dit als in plek en op datum is is ek mos reg, of nie?
    Last edited by pseudonaam; 2021/11/25 at 06:28 PM.

  15. #9
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,432
    Thanked: 2193

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Wat se spesiale lisensie is dit?
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  16. #10
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Potchefstroom
    Posts
    23
    Thanked: 34

    Default Re: Wat is n operaror card vir n voertuig?

    Dit beteken die voertuig is kwytgeskeld van lisensiegelde. Jy betaal net die transaksiefooi om die lisensie jaarliks te hetnu, iets soos R216 as ek reg onthou.

    Daar is so groot dowwe S geprint oor die agtergrond van die skyf.

    Baie klassieke voertuie se lisensies het so n S teken op, kyk maar by skoue.

    Die lorrie is deur die weermag geregistreer in Januarie 1971 in Johannesburg (ou TJ nommer, nog voor die huidige nommerplaatskema) wat moontlik spesiale registrasie kon beteken, maar dis op een of ander manier oorgedra na volgende eienaars (of nie, ek raai wild hier)

    My beste raaiskoot is dat dit iets met sy ouderdom te make het.

  17. The Following User Says Thank You to pseudonaam For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •