Which double cab? - Page 11




Page 11 of 12 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 LastLast
Results 201 to 220 of 226
  1. #201
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,729
    Thanked: 6704

    Default Re: Which double cab?

    Willie as jy mooi pas is ek SEKER jy gaan almal in 'n beige Jimny in kry.........hier staan so ene by ons. Gryse ook, BAIE mooi

    Laat die bambino by Ma se voete sit man.......dit gaan oor compromise hier

  2. The Following 3 Users Say Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  3. #202
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Cape Winelands
    Age
    43
    Posts
    963
    Thanked: 368

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Petri

    Ek hoor wat jy se en jy praat waar. Ek gaan met jou eerlik wees. Voor ek kyk na n Caddy/Maxi sal ek dan eerder vir die Scorio SUV gaan omdat ons gereeld gaan kamp en grondpad en baie keer slegte paaie ry en ek glo die Scorpio sal hier beter doen.

    Ek het nounet n enquiry gedoen op n demo Scorpio S11. Kom ons kyk of daar iets van gaan kom.
    Ek sien hier in die kaap is 'n Demo S11 Auto 4x4 Karoo met net 45 kilos op vir R421k - so jy spaar R30k op die koopprys, klink na 'n great deal
    2004 Ranger 4000 V6 Auto (Weekender & Heavy loads)
    2011 BMW X1 Auto (My Mommy-Wagon)
    2011 CashCow 1.6 (Swambo)

  4. #203
    Join Date
    Aug 2016
    Location
    Kloof
    Age
    43
    Posts
    328
    Thanked: 117

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Petri

    Ek hoor wat jy se en jy praat waar. Ek gaan met jou eerlik wees. Voor ek kyk na n Caddy/Maxi sal ek dan eerder vir die Scorio SUV gaan omdat ons gereeld gaan kamp en grondpad en baie keer slegte paaie ry en ek glo die Scorpio sal hier beter doen.

    Ek het nounet n enquiry gedoen op n demo Scorpio S11. Kom ons kyk of daar iets van gaan kom.
    My Pa het sy 2016 Mahindra Scorpio S10 nuut gekoop(Die ou een het nog 85kw, nuwe een 103kw). Hy het al die hele land deur gerys. Die kar impress my. Nog geen rattles nie. Brandstof verbruik is ongelooflik, 10 - 12km/l. Hy sleep die swaar home built kamp wa soos niks. Die bou gehalte is great, selfs binne.

    Mens kan voel dis nou nie dieselfde as my Volkswagen se afwerking nie maar vir die prys is dit uitstekend. My ou VW Touareg het nou 315000km op en ek kyk seriously na 'n S11 4x4. Net jammer jy kry hom nie in outomaties nie.

    Mahindra se diens was tot dusvêr top klas en pryse vir dienste en bande is nie buitengewoon nie. Die 17" bande is relatief goedkoop.

  5. #204
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    36
    Posts
    2,734
    Thanked: 255

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by jdjoubert View Post
    If you are interested in the Mahindra, go to Youtube and type in the search “Roothy Mahindra”

    Roothy is an old bloke here in ‘Straya who is well known in the off-road scene.

    He recently said he is looking for his “retirement” vehicle.
    He then set out and test drove a couple over these past 12 months and ended up buying himself a Mahindra.
    He did test the P-Series too.

    He has done a few vids on youtube with his Mahindra.
    Ek het toe gister na Roothy se goed gekyk. Hy praat baie goed van die Mahindra en staaf dit met feite. Ekt ook n video van hom en die GWM-P gekyk en hy is nie te opgewonde oor al die elektronika nie.
    D23 Navara LE Auto 4x4 with OME suspension + TJM Airtec Snorkel
    Jurgens Xcape
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  6. The Following User Says Thank You to 1965Landy For This Useful Post:


  7. #205
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,294
    Thanked: 5802

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    The verdict is that I will not buy a certain SUV as I do not want to be in seen as the Superselective few who thinks their vehicles are Superior.
    Thus far, either a Scorpio or a Poer new
    Or a used diesel X-trail.
    Or a cheaper family car and a Landy as a toy
    Willie, if the Scorpio can do Bonniedalr (our playground here down under) then you will be fine

    .
    https://www.news24.com/wheels/offroa...tic-20211130-2
    Robert van den Berg

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  8. #206
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    35
    Posts
    2,944
    Thanked: 6765

    Default Re: Which double cab?

    Oh the joys of the motor industry.
    The demo I enquired on... here is the story.
    -Enquired online.
    -Got an email that went to my junk folder. They were trying to get hold of me (no missed call nothing) and that I must let them know when they can contact me. Replied to the email they can phone me.... Nothing
    -I phone the dealer and spoke to a sales guy who confirmed the vehicle is still available. Gave him my trade in details. 24 hours later...Nothing niks nada.

    Its really painful dealing with other salesmen being in the industry for 13 years I can smell their BS and bad service a mile away.

    Went to another dealer yesterday. Walked in, the sales guy sees me and just remains seated on his ass. I immediately turn around and walk out. Next moment he calls me back.
    I ask him for a price on the vehicle. Just that nothing more. Now I first need to sit down and give all my details. This whole bloody exercise takes over 30 min. This was an Isuzu dealer.

    All the dealers that I visited not ONE of the sales guys could tell me a price on ANY of the vehicles on their floor they had to refer to their system. Shocking.

    These group dealers have tried to implement fancy systems which are more a pain than anything else.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  9. The Following User Says Thank You to FWM For This Useful Post:


  10. #207
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    pretoria
    Age
    53
    Posts
    411
    Thanked: 525

    Default Re: Which double cab?

    Willie nog steeds niks? Ek het gister met n Everest 2.2 gery.....moet sê die gladde ratoorskakeling het my impress.

    Rygerief is lekker sag, baie spasie binne...en hy het n swaar trailer gemaklik gesleep. Ek is nogals impress met sy vermoë en looks. Dit was n 2017 model.

  11. The Following User Says Thank You to chris dippenaar For This Useful Post:

    FWM

  12. #208
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    35
    Posts
    2,944
    Thanked: 6765

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by chris dippenaar View Post
    Willie nog steeds niks? Ek het gister met n Everest 2.2 gery.....moet sê die gladde ratoorskakeling het my impress.

    Rygerief is lekker sag, baie spasie binne...en hy het n swaar trailer gemaklik gesleep. Ek is nogals impress met sy vermoë en looks. Dit was n 2017 model.
    More Chris

    Ek kyk maar nog rond vir n goeie koop, maar ek moet se die verkoops mense maak my de hoenders in. Gn wonder van hulle sukkel so om n bestaan te maak nie.

    Ek het Vrydag kontak gemaak met n ou in die kaap. Nice ou baie behulpsaam. Hy vra my toe wat ek vir my bakkie verwag. Ek laat weet hom toe ek het R280k op Weelee gekry so ek soek die selfde dan kan ons gesels. Bel die knaap my gister terug en reken my die meeste wat hy vir my kan gee is R150-R160k.

    Wel ek het hom mooi vertel wat ek daarvan dink. Want hulle wil my R160k gee en die bakkie vir R299k verkoop. Klomp kansvatters
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  13. The Following 2 Users Say Thank You to FWM For This Useful Post:


  14. #209
    Join Date
    Jun 2018
    Location
    White River
    Age
    34
    Posts
    653
    Thanked: 1121

    Default Re: Which double cab?

    A 2019 with 17000km is being sold local to us for R300k, That's a lot of car for the money.
    Mike

    1999 Land Cruiser 105 EFI

    1956 Series 1 (now in boxes, Covid delayed the rebuild)

  15. The Following User Says Thank You to AfricainHD For This Useful Post:

    FWM

  16. #210
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Posts
    4,369
    Thanked: 2716

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    More Chris

    Ek kyk maar nog rond vir n goeie koop, maar ek moet se die verkoops mense maak my de hoenders in. Gn wonder van hulle sukkel so om n bestaan te maak nie.

    Ek het Vrydag kontak gemaak met n ou in die kaap. Nice ou baie behulpsaam. Hy vra my toe wat ek vir my bakkie verwag. Ek laat weet hom toe ek het R280k op Weelee gekry so ek soek die selfde dan kan ons gesels. Bel die knaap my gister terug en reken my die meeste wat hy vir my kan gee is R150-R160k.

    Wel ek het hom mooi vertel wat ek daarvan dink. Want hulle wil my R160k gee en die bakkie vir R299k verkoop. Klomp kansvatters

    Ek het so 2 maande terug my pa gehelp om sy FJ te verkoop.
    Probeer We Buy Cars ook, hulle prys het my nogal verbaas, tussen hulle en Weelee het ons mooi reg gekom.

    Bly net weg van You Drive We Sell, hulle sales mense is 'n joke, die ou het in my gesig vir my gestaan en vertel ek is oneerlik dat ek nie vir hom moet staan en lieg, dis nou toe ek vir hom se wat We Buy Cars se offer was. Hy het die boek waarde game met my probeer toe moes ek op die internet vir hom wys waarvoor karre deesdae verkoop en wat in sy eie bedryf aangaan, hy kon nie glo waarvoor FJ's tweedehands verkoop.
    "The man who does not read has no advantage over the man who cannot read" - Not Mark Twain

  17. The Following User Says Thank You to bigboy529 For This Useful Post:

    FWM

  18. #211
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Alkimos, Western Australia
    Age
    45
    Posts
    1,655
    Thanked: 775

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    Ek het toe gister na Roothy se goed gekyk. Hy praat baie goed van die Mahindra en staaf dit met feite. Ekt ook n video van hom en die GWM-P gekyk en hy is nie te opgewonde oor al die elektronika nie.
    Jip. Ek het ook maar daai boodskap ‘huis toe gevat’
    Roothy is n ‘swem in die modder met my bakkie’ tiepe ou. Ek dink daai Mahindra pas hom goed. Die GWM is maar meer n dorp toe gaan 4x4 vir meeste.

    As ek die $$$ gehad het sou ek veel eerder n 79’ series Land Cruiser wou gehad het. Maar daai tiepe geld issie in my wallit nie…
    Dit Reent.... n Kraai Knetter.... Erens Poep n Vark.....

  19. The Following User Says Thank You to jdjoubert For This Useful Post:

    FWM

  20. #212
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Garsfontein
    Age
    45
    Posts
    2,806
    Thanked: 3984

    Default Re: Which double cab?

    Name:  5x34kq.jpg
Views: 143
Size:  86.7 KB
    Ian de Villiers
    Nissan Patrol GRX 4.5
    -------------------------------
    Rainier Vermaak: And in Ian we have a resident cacafuego...

  21. #213
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    57
    Posts
    7,568
    Thanked: 33535

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by iandvl View Post
    Name:  5x34kq.jpg
Views: 143
Size:  86.7 KB
    Indeed, but SSI or SSII, that is the real question
    Estee = S T = Sean Towlson

    Hummer H3 V8

  22. The Following 2 Users Say Thank You to Estee For This Useful Post:


  23. #214
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,818
    Thanked: 9689

    Default Re: Which double cab?

    Willie het jy nou al tot jou sinne gekom en die Scorpio gekoop?
    Cheers
    Willem Greyling

    I learn from the mistakes of people who took my advice.

  24. #215
    Join Date
    May 2013
    Location
    Eversdal
    Age
    35
    Posts
    489
    Thanked: 77

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by iandvl View Post
    Name:  5x34kq.jpg
Views: 143
Size:  86.7 KB
    Hierdie laat my lekker lag.

    Jy sit die trol in patrol.
    2021 2.4 Hilux Raider DC 4x4
    2010 Pajero Sport (sold, still sad)
    2011 Triton 3.2 C/C 4x4 (sold, excellent vehicle)

  25. The Following 2 Users Say Thank You to Whistler For This Useful Post:


  26. #216
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    36
    Posts
    7,002
    Thanked: 1574

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by Woestyn Willem View Post
    Willie het jy nou al tot jou sinne gekom en die Scorpio gekoop?
    Het ons nie vir die nuwe GWM gestem nie?
    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

  27. #217
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    36
    Posts
    7,002
    Thanked: 1574

    Default Re: Which double cab?

    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

  28. #218
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    35
    Posts
    2,944
    Thanked: 6765

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by Woestyn Willem View Post
    Willie het jy nou al tot jou sinne gekom en die Scorpio gekoop?
    Nee Willem lyk my voorraad is n probleem en hulle wil my Nissan steel
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  29. The Following User Says Thank You to FWM For This Useful Post:


  30. #219
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    35
    Posts
    2,944
    Thanked: 6765

    Default Re: Which double cab?

    Nee.... Ek kan hulle netnie like nie
    Last edited by FWM; 2021/12/10 at 12:05 PM.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  31. #220
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    36
    Posts
    7,002
    Thanked: 1574

    Default Re: Which double cab?

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Nee.... Ek kan hulle netnie like nie
    Maar.... SS?
    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

Page 11 of 12 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •