Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Oct 2021
    Location
    Mosselbay
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default GWM Steed 5 2.5 TCi

    Hi almal, ek het n probleem met my 2013 2.5 tdi steed 5. Die dipstick hou aan uitpop en olie uitpuit daar. Hy rook ook baie wit rook. Soveer op google kry ek net sump kompressie of n failed PCV. Hier is n lys van dinge wat ons al gedoen het om die probleem op te probeer oplos: Nuwe ringe, Nuwe head gasket, nuwe bearings, turbo gerecon, water oil seperator gecheck, rubber seel op tappet cover gecheck, nuwe seels (crankshaft en camshaft seel), injectors is sharp. Ek is raadop op hierdie stadium, het enige iemand dalk enige raad?

  2. #2
    Join Date
    May 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    37
    Posts
    778
    Thanked: 506

    Default Re: GWM Steed 5 2.5 TCi

    Eks bevrees dis 'n baie algemene issue met daai enjins.

    My swaer het een gehad. Enjin is 3x oorgebou, sonder sukses. Toe ek my mechanics vra ('n ander shop het die werk gedoen) het hulle eenvoudig gesÍ daai enjins is "non-repairable".

    My swaer het die bakkie so met 'n mis, rook en min krag gery vir 'n baie lang tyd - kort trips in die dorp tot hy eendag in 'n lelike ongeluk was en die voertuig afgeskryf is.
    Current: 2012 Volvo V40 D3 Elite Geartronic

    SWAMBO: 2016 Volvo XC60 D4 Inscription Geartronic

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •