Page 5 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 81 to 100 of 159
  1. #81
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Faerie Glen Pretoria
    Age
    61
    Posts
    2,909
    Thanked: 294

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Maar wat is n regte Cruiser? Hys nou al so verbaster deur Prado en FJ en Urban Cruiser hyt nou al selfs Suzuki in hom
    Die Urban Cruiser is volbloed Suzuki en is so min Toyota as wat die Jeep Renegade 'n Jeep is. Beide Toyota en Jeep het hier 'n wind gesluk met die benaming maar dit gaan maar oor besigheid.

    Wat die Prado en FJ betref - altwee word in die Hamura Plant in Japan gebou saam met Hino trokke en LC100/200 en hulle underpinnings is volbloed Cruiser. Die 300 word in die Yoshiwara Plant gebou (Japan).

    2020 FJ Cruiser "CementGrey&White RiceBowl"
    1986 Hilux DC 4x4 "White RiceBowl"Sold
    2012 FJ Cruiser Sport "Black&White" RiceBowl" Sold
    Agteros - you should stick to your rice bowls! - HGBosch

  2. The Following 5 Users Say Thank You to Agteros For This Useful Post:


  3. #82
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    58
    Posts
    5,633
    Thanked: 1868

    Default Re: Why we drive Toyota

    So gepraat van op ander se gat ry en verbygaan....

    Net buite Zeerust op pad Kopfontein toe is daar so lekker lang bult om oor te gaan. Met my luck land ek altyd agter 'n swaar voertuig. Sit ek dan maar geduldig en wag vir die kort stukkie stippellyn teen die bult uit waar ek kan verbygaan.
    Kom die miner geduldige Hilux van agter en gaan alles verby op die sperstreep. Ek gaan die stadige voertuig dan op die stippellyn verby net om die haastige/ongeduldige Toyota halfpad teen die bult op in te haal.... waar daar dan weer 'n sperstreep is. Dan sit ek maar weer geduldig agter die stadiger voertuig.

    .
    Last edited by KobusDJ; 2021/10/16 at 06:52 AM.
    Kobus

  4. The Following 2 Users Say Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  5. #83
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,548
    Thanked: 903

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Agteros View Post
    Die Urban Cruiser is volbloed Suzuki en is so min Toyota as wat die Jeep Renegade 'n Jeep is. Beide Toyota en Jeep het hier 'n wind gesluk met die benaming maar dit gaan maar oor besigheid.

    Wat die Prado en FJ betref - altwee word in die Hamura Plant in Japan gebou saam met Hino trokke en LC100/200 en hulle underpinnings is volbloed Cruiser. Die 300 word in die Yoshiwara Plant gebou (Japan).
    Nou watter Toyota word dan in die Youshouldworry-plant gebou? partykeer dink ek myne kom van daar af.
    ....

  6. #84
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,872
    Thanked: 6426

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Ek is dood ernstig. Wat stel jy voor as alternatief vir 'n 70 Series Cruiser..
    Vir die selfde prys…
    3 Mahindra Scorpios😁
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  7. The Following User Says Thank You to FWM For This Useful Post:


  8. #85
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,872
    Thanked: 6426

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Het jy al daaraan gedink dat jy dalk die verkeer ophou



    Sal nie nodig wees om in ander se gatte te ry nie jy gaan voor ry
    Nee oom Christo ek het al gekyk. Op bv. n enkel baan sal ek 120km/h ry dan sien en n ou met n Tuna of Hilux aankom dan ry ek bietjie vinniger. 140-150-160 dan probeer hy nogsteeds verby kom.
    Hoe vinnig wil hulle ry?

    Gewoonlik as ek op 180kom dan harloop daai d4ds uit stoom uit��
    Last edited by FWM; 2021/10/16 at 07:13 AM.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  9. #86
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Ballito
    Posts
    642
    Thanked: 2925

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Nee oom Christo ek het al gekyk. Op bv. n enkel baan sal ek 120km/h ry dan sien en n ou met n Tuna of Hilux aankom dan ry ek bietjie vinniger. 140-150-160 dan probeer hy nogsteeds verby kom.
    Hoe vinnig wil hulle ry?

    Gewoonlik as ek op 180kom dan harloop daai d4ds uit stoom uit��
    Die forum polisie gaan nou n "can of whipass" op jou oopmaak..........

    (hoe kry jy daai NP300 by 180? ����)
    Last edited by jaconell; 2021/10/16 at 07:22 AM.
    Jaco Nell

  10. The Following 2 Users Say Thank You to jaconell For This Useful Post:


  11. #87
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,691
    Thanked: 4609

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Nee oom Christo ek het al gekyk. Op bv. n enkel baan sal ek 120km/h ry dan sien en n ou met n Tuna of Hilux aankom dan ry ek bietjie vinniger. 140-150-160 dan probeer hy nogsteeds verby kom.
    Hoe vinnig wil hulle ry?

    Gewoonlik as ek op 180kom dan harloop daai d4ds uit stoom uit��
    Willie ek grap net.

  12. #88
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    35
    Posts
    6,865
    Thanked: 1174

    Default Re: Why we drive Toyota

    Ek hou van verandering en ruil my voertuie gereeld.
    Ek glo ook dat 'n 4x4 speelding 'n 3de kar moet wees, ek ry so sleg ek sit teveel vas/ breek iets om met 'n nuwe 4x4 te speel
    Daar is 'n paar 4x4 karre wat ek voel 'n 'must have' is/was vir my.

    Die 'must have' lysie aan die 4x4 kant is nog te kort maar ek het al 'n Defender 90 gehad, Jeep Wrangler 4.0L en nou die Cruiser 105.
    Dit begin nou tyd raak om die cruiser te verkoop en te soek vir 'n 4.2L petrol Patrol/P38 Range rover/ Jeep XJ 4.0L.

    Ek het al 'n hele paar ander 'gewone' 4x4s en platkarre gery, maar hulle maak nie die 'must have' lys nie, daar is nou maar net iets spesiaal vir my aan die bostaande lysie 4x4s en die een ding wat ek vir die cruiser kan se is sy 'build quality' is die beste wat ek nog in 'n ou 4x4 gehad het. Dit is 'n 2004 met 200k km op en lyk en ry nog soos 'n nuwe kar.

    Nie almal gaan hou van die doelgerigte 4x4s nie, hulle kan maar grappies maak, as jy al 'n doelgerigte 4x4 gery het sal jy verstaan en kan mens net 'smile and wave'.
    Last edited by Jeanvn; 2021/10/16 at 07:37 AM.
    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

  13. The Following 4 Users Say Thank You to Jeanvn For This Useful Post:


  14. #89
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    662
    Thanked: 113

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Willie ek grap net.
    Ek het gedog die hele fred was van meet af aan veronderstel om bietjie van n grap te wees ... tot ek gesien het dat selfs wikipedia definisies word aangehaal 😳
    UZJ 42 LX: Olive
    HDJ 75 RV Troopy

  15. The Following 2 Users Say Thank You to TheoM For This Useful Post:


  16. #90
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Lilongwe
    Posts
    172
    Thanked: 848

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Ek hou van verandering en ruil my voertuie gereeld.
    Ek glo ook dat 'n 4x4 speelding 'n 3de kar moet wees, ek ry so sleg ek sit teveel vas/ breek iets om met 'n nuwe 4x4 te speel
    Daar is 'n paar 4x4 karre wat ek voel 'n 'must have' is/was vir my.

    Die 'must have' lysie aan die 4x4 kant is nog te kort maar ek het al 'n Defender 90 gehad, Jeep Wrangler 4.0L en nou die Cruiser 105.
    Dit begin nou tyd raak om die cruiser te verkoop en te soek vir 'n 4.2L petrol Patrol/P38 Range rover/ Jeep XJ 4.0L.

    Ek het al 'n hele paar ander 'gewone' 4x4s en platkarre gery, maar hulle maak nie die 'must have' lys nie, daar is nou maar net iets spesiaal vir my aan die bostaande lysie 4x4s en die een ding wat ek vir die cruiser kan se is sy 'build quality' is die beste wat ek nog in 'n ou 4x4 gehad het. Dit is 'n 2004 met 200k km op en lyk en ry nog soos 'n nuwe kar.

    Nie almal gaan hou van die doelgerigte 4x4s nie, hulle kan maar grappies maak, as jy al 'n doelgerigte 4x4 gery het sal jy verstaan en kan mens net 'smile and wave'.
    Daar gaan ‘n lang tou manne wees wat daai kar by jou gaan wil koop vir daai kilos. Ek sal wed dat jy goeie geld gaan maak ook uit die kar uit.
    Non possum intelligere latin.

  17. #91
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,487
    Thanked: 6474

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Ek hou van verandering en ruil my voertuie gereeld.
    Ek glo ook dat 'n 4x4 speelding 'n 3de kar moet wees, ek ry so sleg ek sit teveel vas/ breek iets om met 'n nuwe 4x4 te speel
    Daar is 'n paar 4x4 karre wat ek voel 'n 'must have' is/was vir my.

    Die 'must have' lysie aan die 4x4 kant is nog te kort maar ek het al 'n Defender 90 gehad, Jeep Wrangler 4.0L en nou die Cruiser 105.
    Dit begin nou tyd raak om die cruiser te verkoop en te soek vir 'n 4.2L petrol Patrol/P38 Range rover/ Jeep XJ 4.0L.

    Ek het al 'n hele paar ander 'gewone' 4x4s en platkarre gery, maar hulle maak nie die 'must have' lys nie, daar is nou maar net iets spesiaal vir my aan die bostaande lysie 4x4s en die een ding wat ek vir die cruiser kan se is sy 'build quality' is die beste wat ek nog in 'n ou 4x4 gehad het. Dit is 'n 2004 met 200k km op en lyk en ry nog soos 'n nuwe kar.

    Nie almal gaan hou van die doelgerigte 4x4s nie, hulle kan maar grappies maak, as jy al 'n doelgerigte 4x4 gery het sal jy verstaan en kan mens net 'smile and wave'.
    Jy gaan spyt wees. Ek is gisteraand 350 aangebied vir my cruiser. My vraag is met wat maak ek met 350?

    Neewat. Ek hou my cruiser. Gaan nou so bietjie geld indruk, suspensie doen ens. Dan gaan my dogter hom nog matriek afkseid toe vat
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  18. The Following 2 Users Say Thank You to Nys For This Useful Post:


  19. #92
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    35
    Posts
    6,865
    Thanked: 1174

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Jy gaan spyt wees. Ek is gisteraand 350 aangebied vir my cruiser. My vraag is met wat maak ek met 350?

    Neewat. Ek hou my cruiser. Gaan nou so bietjie geld indruk, suspensie doen ens. Dan gaan my dogter hom nog matriek afkseid toe vat
    Ek gaan seker nie weer so een kry nie, maar my gat jeuk teveel om ander voertuie ook te probeer.
    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

  20. #93
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    6,465
    Thanked: 5965

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Ek hou van verandering en ruil my voertuie gereeld.
    Ek glo ook dat 'n 4x4 speelding 'n 3de kar moet wees, ek ry so sleg ek sit teveel vas/ breek iets om met 'n nuwe 4x4 te speel
    Daar is 'n paar 4x4 karre wat ek voel 'n 'must have' is/was vir my.

    Die 'must have' lysie aan die 4x4 kant is nog te kort maar ek het al 'n Defender 90 gehad, Jeep Wrangler 4.0L en nou die Cruiser 105.
    Dit begin nou tyd raak om die cruiser te verkoop en te soek vir 'n 4.2L petrol Patrol/P38 Range rover/ Jeep XJ 4.0L.

    Ek het al 'n hele paar ander 'gewone' 4x4s en platkarre gery, maar hulle maak nie die 'must have' lys nie, daar is nou maar net iets spesiaal vir my aan die bostaande lysie 4x4s en die een ding wat ek vir die cruiser kan se is sy 'build quality' is die beste wat ek nog in 'n ou 4x4 gehad het. Dit is 'n 2004 met 200k km op en lyk en ry nog soos 'n nuwe kar.

    Nie almal gaan hou van die doelgerigte 4x4s nie, hulle kan maar grappies maak, as jy al 'n doelgerigte 4x4 gery het sal jy verstaan en kan mens net 'smile and wave'.
    Ek gaan probeer om Desember by jou uit te kom dat jy 'n draai met die Patrol 4.8 handrat ry
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  21. The Following 2 Users Say Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


  22. #94
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,872
    Thanked: 6426

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Willie ek grap net.
    Ek ook oom Christo

    Die een wat die thread ernstig op neem sal sielkundige probleme ontwikkel
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  23. The Following User Says Thank You to FWM For This Useful Post:


  24. #95
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    35
    Posts
    6,865
    Thanked: 1174

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Ek gaan probeer om Desember by jou uit te kom dat jy 'n draai met die Patrol 4.8 handrat ry
    Sjoe dit moet 'n bitter lekker 4x4 wees
    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

  25. #96
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,872
    Thanked: 6426

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Ek hou van verandering en ruil my voertuie gereeld.
    Ek glo ook dat 'n 4x4 speelding 'n 3de kar moet wees, ek ry so sleg ek sit teveel vas/ breek iets om met 'n nuwe 4x4 te speel
    Daar is 'n paar 4x4 karre wat ek voel 'n 'must have' is/was vir my.

    Die 'must have' lysie aan die 4x4 kant is nog te kort maar ek het al 'n Defender 90 gehad, Jeep Wrangler 4.0L en nou die Cruiser 105.
    Dit begin nou tyd raak om die cruiser te verkoop en te soek vir 'n 4.2L petrol Patrol/P38 Range rover/ Jeep XJ 4.0L.

    Ek het al 'n hele paar ander 'gewone' 4x4s en platkarre gery, maar hulle maak nie die 'must have' lys nie, daar is nou maar net iets spesiaal vir my aan die bostaande lysie 4x4s en die een ding wat ek vir die cruiser kan se is sy 'build quality' is die beste wat ek nog in 'n ou 4x4 gehad het. Dit is 'n 2004 met 200k km op en lyk en ry nog soos 'n nuwe kar.

    Nie almal gaan hou van die doelgerigte 4x4s nie, hulle kan maar grappies maak, as jy al 'n doelgerigte 4x4 gery het sal jy verstaan en kan mens net 'smile and wave'.
    Dis die rede hoekom die Landy ouens nie gepla is oor die ander se sęgoed nie.
    90% van Landy grappies is deur Land Rover eienaars uit gedink.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  26. The Following 3 Users Say Thank You to FWM For This Useful Post:


  27. #97
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,872
    Thanked: 6426

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by jaconell View Post
    Die forum polisie gaan nou n "can of whipass" op jou oopmaak..........

    (hoe kry jy daai NP300 by 180? ����)

    Die ouens met die ToYota's wonder die selfde ding. Maar ekt goed aan die NP300 gedoen wat ook whipass oopmaak.

    Ek grap net die NP300 kan net 180 haal op n afrdraende.

    Toe ek nog my Audi gehad het het die Toy manne self hom probeer maar hulle het nooit die Audi se voorkant gesien nie.
    My een vriend het sy 3.0D4d gechip toe se hy ek moet my Audi bring laat hy my n les leer. Ek dog toe maar ek sal die man n voorsprong gee. Hy trek toe weg en toe hy 2 de hak toe hoor ek net BFs fluit en sien swart rook. Ekt amper gedoeg hier ry n Hilux my vandag murtu, maar dit was nie lank nie toe lyk dit of die Hilux sie Audi se gat probeer snuif.
    Last edited by FWM; 2021/10/16 at 12:49 PM.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  28. The Following User Says Thank You to FWM For This Useful Post:


  29. #98
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Boksburg
    Posts
    229
    Thanked: 484

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Die ouens met die Totota's wonder die selfde ding. Maar ekt goed aan die NP300 gedoen wat ook whipass oopmaak.

    Ek grap net die NP300 kan net 180 haal op n afrdraende.

    Toe ek nog my Audi gehad het het die Toy manne self hom probeer maar hulle het nooit die Audi se voorkant gesien nie.
    My een vriend het sy 3.0D4d gechip toe se hy ek moet my Audi bring laat hy my n les leer. Ek dog toe maar ek sal die man n voorsprong gee. Hy trek toe weg en toe hy 2 de hak toe hoor ek net BFs fluit en sien swart rook. Ekt amper gedoeg hier ry n Hilux my vandag murtu, maar dit was nie lank nie toe lyk dit of die Hilux sie Audi se gat probeer snuif.
    Attached Images Attached Images  
    2019 Wildtrak 4x4 Bi-Turbo - Current
    2020 Ford Fiesta 1.0 Ecoboost Titanium auto - SWAMBO's new car and she loves it.
    2019 Ford Figo Trend Auto - sold
    2017 Everest 2.2 XLT - Sold
    2016 Ranger 3.2 Manual - Sold

  30. The Following 2 Users Say Thank You to Predator For This Useful Post:


  31. #99
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Ezulwini Eswatini
    Posts
    2,251
    Thanked: 3999

    Default Re: Why we drive Toyota

    As with most things that are ultra reliable and dependable they are usually boring and as much fun as weatbix for breakfast.

    but there are certain life stages where boring and reliable are preferable over exciting and fun.

    exciting and fun usually has more headache


    Mr. Karol Joszkowski
    2011 VW Touareg V.8 TDI
    2006 VW Touareg 3.0 TDi air suspension aka Pumba ( sold)
    2003 Pajero IO 2.0 aka Bosvark

  32. The Following User Says Thank You to Karol For This Useful Post:


  33. #100
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    63
    Posts
    2,141
    Thanked: 1154

    Default Re: Why we drive Toyota

    The reason to buy a Toyota is because you can now get a Suzuki with a Toyota badge, or a Subaru or even a BMW.


    That's enough reason.


    C
    Last edited by C Africa; 2021/10/16 at 12:13 PM.
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

Page 5 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •