Page 6 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 101 to 120 of 159
  1. #101
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    1,657
    Thanked: 2170

    Default Re: Why we drive Toyota

    I have been driving boring white hiluxes on the farm for a long time , even the NP300 I drove for a couple of years was more exciting than the Hiluxes, but the FJ is anything but boring, every trip is an occasion.
    Jors Malan
    FJ Cruiser
    Website https://www.gama4x4trails.com/home
    Youtube channel https://www.youtube.com/c/JorsMalan

  2. The Following 4 Users Say Thank You to Bex For This Useful Post:

  3. #102
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,422
    Thanked: 2186

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Bex View Post
    I have been driving boring white hiluxes on the farm for a long time , even the NP300 I drove for a couple of years was more exciting than the Hiluxes, but the FJ is anything but boring, every trip is an occasion.
    My wallet absolutely loves boring and reliable.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  4. The Following User Says Thank You to Spiceman For This Useful Post:

  5. #103
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Fj is n besonderse 4x4.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #104
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,674
    Thanked: 4591

    Default Re: Why we drive Toyota

    Die NP 300 2.5 DC 4x4 was in Maart 2019
    in Car getoets sy top spoed was 160km/h
    Wat vir my inlyn klink vir 'n 4x4 DC met 'n 98kW enjin klink.
    Ek glo die SC en 2WD bakkies kan dalk 'n bietjie vinniger wees.

  7. #105
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,542
    Thanked: 895

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by grips View Post

    Daai 160 word darem met GPS gemeet. Las 10% fout op die klok in en jy het 176 km/h op die spoedmeter op 'n gelykpad. Briesie van agter en ligte afdraende voor en jy is oor 180!

    Byges 160 vir 'n bakkie van daai aard is hopeloos te vinnig.
    ....

  8. #106
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Ballito
    Posts
    629
    Thanked: 2864

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post

    Maar dan gaan hy bars om n D4D agter hom te hou. My Fortuner D4D kon n ware topspoed haal van 191 km/h. Ek het dit uitgewerk met die ratverhoudings soos gepubliseer in eienaars handleiding, met inbegrip van maks kw/nm, banddruk en tipe musiek wat speel.
    Jaco Nell

  9. #107
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Lilongwe
    Posts
    172
    Thanked: 848

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    So, met watse tipe musiek haal hy gewoonlik top spoed?
    Enigste ding waaraan ek dink is dit,

    Non possum intelligere latin.

  10. #108
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,583
    Thanked: 2595

    Default Re: Why we drive Toyota

    Selfs 'n wyfie kan 'n man in 'n Cruiser waardeer
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by JohanMaree; 2021/10/16 at 04:59 PM.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  11. The Following 3 Users Say Thank You to JohanMaree For This Useful Post:

  12. #109
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,674
    Thanked: 4591

    Default Re: Why we drive Toyota

    Think in most bakkies the speed limiter dictates how fast you go.
    Think most DC's en SC's won't go past 180 true speed. The only exception that I know of is the V6 Amarok. They go past true 190..

  13. #110
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Ballito
    Posts
    629
    Thanked: 2864

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Think in most bakkies the speed limiter dictates how fast you go.
    Think most DC's en SC's won't go past 180 true speed. The only exception that I know of is the V6 Amarok. They go past true 190..
    Exactly.
    Jaco Nell

  14. #111
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Ballito
    Posts
    629
    Thanked: 2864

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    So, met watse tipe musiek haal hy gewoonlik top spoed?
    Verskeie

    "Bat out of Hell" - Meatloaf

    "Faster than the speed of Night" - Bonnie Tyler

    "Stukkie van der Merwe" - Pieter Smit & Co.
    Jaco Nell

  15. The Following User Says Thank You to jaconell For This Useful Post:

    FWM

  16. #112
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,674
    Thanked: 4591

    Default Re: Why we drive Toyota

    Baie voertuie se speedo word deesdae outomaties deur onboard Navigasie gekalibreer om GPS spoed te lees.

    Dink Honda was van die eerstes.

  17. #113
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,542
    Thanked: 895

    Default Re: Why we drive Toyota

    Goeie een!
    Quote Originally Posted by FantomBadger View Post
    Enigste ding waaraan ek dink is dit,

    ....

  18. #114
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,674
    Thanked: 4591

    Default Re: Why we drive Toyota

    Reenen dit is nice om vinnige 4x4's te h.
    Maar spoed is nie een van die eienskappe wat vir my belangrik is in 'n 4x4 nie.

    . Ek het die Platrangetjie al by 210 in sy vierde rat gehad toe chicken ek uit. Dink nie BF Muds is geskik vir daardie spoed nie. Ek glo hy sal 220 plus gaan met die regte bande en vyde rat

    Maar ja my my Cruisers se asem is uit teen 165 as die limiter hokaai roep.
    Dit pla my nie. Ek geniet hul off road.
    My gat jeuk soms vir iets soos 'n Mustang.

    Het ook 'n Cortina bakkie wat ek soms lus het om 'n 300kW 347 stroker in te moer..
    Last edited by grips; 2021/10/16 at 08:07 PM.

  19. #115
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Reenen dit is nice om vinnige 4x4's te h.
    Maar spoed is nie een van die eienskappe wat vir my belangrik is in 'n 4x4 nie.

    . Ek het die Platrangetjie al by 210 in sy vierde rat gehad toe chicken ek uit. Dink nie BF Muds is geskik vir daardie spoed nie. Ek glo hy sal 220 plus gaan met die regte bande en vyde rat

    Maar ja my my Cruisers se asem is uit teen 165 as die limiter hokaai roep.
    Dit pla my nie. Ek geniet hul off road.
    My gat jeuk soms vir iets soos 'n Mustang.

    Het ook 'n Cortina bakkie wat ek soms lus het om 'n 300kW 347 stroker in te moer..
    True.
    Maar mens ry nie altyd 4x4 nie. 80% van mens se ry is op die swart oppervlakte. En alhoewel my daily gelukkig is op 100-130, geniet ek tog maar as my langpad karre soms 150+ kan maak sonder om hul op te wen. Of met of sonder n sleepwa een of meer karre in die ruens te kan verbysteek sonder dat ek moet wonder of ek dit gaan maak. Of as ek ground crew ry op n motorfiets naweek met een van my bakkies, en die lot op motorfietse nie onder my kan uitry nie.
    En dit is vir my belangrik.

    So ja, min van my voertuie is standaard of stadig, alhoewel meeste van hulle 4x4 is. Alhoewel ek bv min met my rb safari uit low range ry, is dit nice om te weet sou ek wou, dit gemaklik en veilig 220 op grondpad kan ry.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #116
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    R50 000 rekening na gister se 4x4 dag vir die outjie. Not nice. Hoop hy kom goedkoper weg.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #117
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,859
    Thanked: 6379

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    R50 000 rekening na gister se 4x4 dag vir die outjie. Not nice. Hoop hy kom goedkoper weg.
    Lyk of net die een wiper gebreek het. Wat het fout gegaan op die Cruiser Reenen.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  22. #118
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,422
    Thanked: 2186

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    R50 000 rekening na gister se 4x4 dag vir die outjie. Not nice. Hoop hy kom goedkoper weg.
    Julle karwasse is blerrie duur.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  23. #119
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Lyk of net die een wiper gebreek het. Wat het fout gegaan op die Cruiser Reenen.
    Top geblaas
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. #120
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    35
    Posts
    6,823
    Thanked: 1116

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Kerels chill.

    My kruiwa sal julle almal in julle moer in ry, en hy het net een wiel.
    Challenge accepted
    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

  25. The Following User Says Thank You to Jeanvn For This Useful Post:

Page 6 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •