Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 121 to 140 of 159
  1. #121
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    146
    Thanked: 1094

    Default Re: Why we drive Toyota

    BecauseClick image for larger version. 

Name:	IMG_20211017_165022.jpg 
Views:	133 
Size:	48.3 KB 
ID:	633283Click image for larger version. 

Name:	IMG_20211017_165037.jpg 
Views:	137 
Size:	36.3 KB 
ID:	633284

  2. #122
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    146
    Thanked: 1094

    Default Re: Why we drive Toyota

    O #### daars n holics sticker in die foto.......

  3. #123
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    35
    Posts
    6,860
    Thanked: 1151

    Default Re: Why we drive Toyota

    Click image for larger version. 

Name:	e6538e48-68ac-4b34-889d-bf06440cec8b.jpg 
Views:	157 
Size:	176.9 KB 
ID:	633299

    Terug by die thread, my vriend se bakkie het n clutch verloor en hy moes druk om
    N projek klaar te maak.

    So my cruiser was geleen as n bou kar die laaste week.
    Sleep 2ton gemaklik rond.

    Ek weet nie wat van die 105 dit is nie maar dit bly vir my n mooi kar.
    Jean van Niekerk
    105 Cruiser
    Amarok AWD

  4. The Following User Says Thank You to Jeanvn For This Useful Post:


  5. #124
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Click image for larger version. 

Name:	e6538e48-68ac-4b34-889d-bf06440cec8b.jpg 
Views:	157 
Size:	176.9 KB 
ID:	633299

    Terug by die thread, my vriend se bakkie het n clutch verloor en hy moes druk om
    N projek klaar te maak.

    So my cruiser was geleen as n bou kar die laaste week.
    Sleep 2ton gemaklik rond.

    Ek weet nie wat van die 105 dit is nie maar dit bly vir my n mooi kar.
    80 en 105 bly vir my die holy grails van cruisers
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  7. #125
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,622
    Thanked: 8532

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Ek is ja, hoe gaan jy traksie op n grondpad kry?
    Met 33' BF
    Cheers
    Willem Greyling

    Frikkie is my pel en ek erken dit...
    Ja die mense se ou Frikkie is 'n tappet...
    Tune tune baboon

  8. The Following 2 Users Say Thank You to Woestyn Willem For This Useful Post:


  9. #126
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,622
    Thanked: 8532

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Bex View Post
    Jy het gese jou kruiwa het een wiel , daai een het meer as een.
    Net sodat hy kan staan vir die video. 'n V8 is swaar.
    Cheers
    Willem Greyling

    Frikkie is my pel en ek erken dit...
    Ja die mense se ou Frikkie is 'n tappet...
    Tune tune baboon

  10. #127
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Lilongwe
    Posts
    172
    Thanked: 848

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Met 33' BF
    White lettering maak hom 38.7% meer effektief op grondpad.
    Non possum intelligere latin.

  11. The Following 3 Users Say Thank You to FantomBadger For This Useful Post:


  12. #128
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    146
    Thanked: 1094

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Die jalosie: waar het jy dit gekry?
    By ons NTT gekoop.

  13. #129
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    49
    Posts
    219
    Thanked: 299

    Default Re: Why we drive Toyota

    Ek wil net se ek ry 'n Toyota

    Dit is die beste kar.

    Die van julle wat nie 'n Toyota ry nie weet nie wat julle mis nie.

    Ek het ongelukkig nie stickers om my ondersteunig en lewens styl / keuses te verkondig nie, so as iemand dit asb sal aanstuur sal ek dit baie waardeer.

    My Toyota is wit, en amper so vierkantig soos my yskas.
    Barry Hall

    Land Cruiser 105

  14. The Following User Says Thank You to BarryCH For This Useful Post:


  15. #130
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    146
    Thanked: 1094

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Reenen, oor daai sticker wat jy soek.
    Vat prentjie na enige printing shop en hulle sal een kan maak.

    Op plak vinyl
    Prof die doel van die stickers is geld insamel vir arm mense en diere shelters, so die manne moet asb nie die stickers copy nie.

  16. The Following User Says Thank You to Eli Stone For This Useful Post:


  17. #131
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Eli Stone View Post
    Prof die doel van die stickers is geld insamel vir arm mense en diere shelters, so die manne moet asb nie die stickers copy nie.
    Laat weet vir hoeveel en vir watter instansies julle gee per sticker.

    Ek dink ek wil egter n spel fout maak op die sticker, so nie agter die oorspronklikke een nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #132
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,114
    Thanked: 5417

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Eli Stone View Post
    Prof die doel van die stickers is geld insamel vir arm mense en diere shelters, so die manne moet asb nie die stickers copy nie.
    Nie dit geweet. Ek staan reggestel
    Robert van den Berg

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  19. The Following User Says Thank You to Prof For This Useful Post:


  20. #133
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    146
    Thanked: 1094

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Laat weet vir hoeveel en vir watter instansies julle gee per sticker.

    Ek dink ek wil egter n spel fout maak op die sticker, so nie agter die oorspronklikke een nie.

    Wollies shelter is een en dan die pienk stickers gaan vir kanker. Daar is n paar instansies wat hulle help.

    Bedrae maak hulle bekend op facebook.

  21. #134
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Eli Stone View Post
    Wollies shelter is een en dan die pienk stickers gaan vir kanker. Daar is n paar instansies wat hulle help.

    Bedrae maak hulle bekend op facebook.
    Dankie. Maar stel nie belang vir naam op fb. Sal dit anoniem maak eerder
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #135
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    146
    Thanked: 1094

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Dankie. Maar stel nie belang vir naam op fb. Sal dit anoniem maak eerder
    Ek sal vir jou n paar stickers koop en stuur. Jy kan dit op die hond, kat, perd, 4 wheeler plak as jy wil. Dan bly jy anoniem en daar word n paar fotos van jou hond geneem

  23. #136
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Ek weet nie hoe vinnig n redelik aan gewerkte 4.0 v6 kan loop nie



    https://youtube.com/shorts/eDSLUVBs1vM?feature=share
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. #137
    Join Date
    Feb 2020
    Location
    Minneapolis and Las Vegas
    Age
    56
    Posts
    265
    Thanked: 1522

    Default Re: Why we drive Toyota

    Toyota makes some good vehicles/equipment/marine products that hold their value!

    I was able to sell the Tacoma after 10 months and nearly 24K km for over MSRP!
    Almost free driving

    Toyota sticker op my John Deere nou?

    David Vierra
    ‘21 Toyota Tacoma 4X4 3.5L M/T (Sold)
    ‘52 Beech Bonanza

    “The greatest obstacle to discovery is not ignorance; it is the illusion of knowledge”
    – Daniel J. Boorstin

  25. The Following 2 Users Say Thank You to AardvarkNV For This Useful Post:


  26. #138
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    52
    Posts
    3,691
    Thanked: 523

    Default Re: Why we drive Toyota

    Ek sien n paar Toyotas wat deur Gobabis Toyota getune is
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  27. #139
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Why we drive Toyota

    Ek berei voor vir hilux wat ek binnekort gaan kry saam plaas wat ek gaan koop. Ek nee
    Aan hy is selfde as my huidige hilux, net 2 jaar of wat nuwer. Raai ook die 75 kw een
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  28. #140
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Ballito
    Posts
    642
    Thanked: 2902

    Default Re: Why we drive Toyota

    Quote Originally Posted by Rainier Vermaak View Post
    Sê ons vir mekaar ‘n FJ kan standaard 216km/h haal? Ware spoed? Standaard?
    Miskien?Miskien?Miskien? teen n @#$& lang afdraende met n gunstige wind. Ek dink ratverhouding sal dit toelaat.
    Jaco Nell

Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •