Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 56
  1. #1
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    50
    Posts
    1,351
    Thanked: 297

    Default Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Hi All

    ek sleep al van 2009 off road trailers of karvaan en huidiglik n miskruier. Is net ek en die vrou en in al die jare het ons nog nooit langer as 5 dae op n plek gestaan nie, so op die miskruier het ons nog nooit eers n kantseil opgeslaan nie en ook nog nooit die stort gedeelte gebruik nie want 90% het fasiliteite. Die wa staan ook in toesluit motor huis en obvious n paaiement gaan elke maand af. So het die gedagte by ons op gekom, van wat ons verkoop die BL en rig ons bakkie in vir kamp en toer. Ek skuld relatief min nog op die trailer en as ek hom verkoop sal daar so 200 000 beskikbaar wees om die bakkie te rig en dan spaar jy nog n maandelikse paaiement ook vir die volgende 2 jaar en kan dit ook gebruik om op 1 van die ander karre te betaal om dit kla betaal te kry.

    So my vraag is wat is die pro's en cons van so n setup? ek is nie mal oor n daktent maar dit maak sin as jy 1 aand op n plek staan en dan dalk net n grond tent kry vir as n mens langer as 1 aand op n plek staan om dan dit op te slaan. So koste gewys maak dit half sin maar die praktiese gedeelte is wat ons nie weet. het n dubble cab genoeg spasie vir als? obvious ons kyk na n setup want so gemaklik moontlik is met als in soos bv n rsi kappie en setup met kombuis ens.

    Hoor graag van julle

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  2. The Following User Says Thank You to hein100 For This Useful Post:

  3. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    395
    Thanked: 85

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Hierdie gaan nogal interessant wees om te volg !

    Ek en die vrou praat die laaste paar weke al van dieselfde tipe ding. Die sleepwa maak dinge defnitief gemaklik ja, veral as dit reen, of as mens 3 of meer aande op 1 plek is, maar is nie rerig ideaal vir die een aand oorslaap tipe goed nie, dit is moontlik, maar ja nie ideaal volgens my nie.

    Ek sit ook so op die draad van wat om te maak. Ons is ook net 2, vir nou, so ons kan gemaklik alles wat ons nodig het in die Pathfinder kry. Gaan die naweek bietjie shopping doen vir 'n klein maar half ordentlike 3 of 4man tentjie, en dan begin met so paar 1 aand uitstappies en kyk hoe dit werk. As ons regkom, die wa verkoop, en kry wat ons nodig het om dit so gemaklik moontlik te maak met die Pathy aleen. Tot ons dalk weer eendag meer plek nodig het.

    Die plan is soos volg -

    - 3 of 4 man seil tent, lig en gemaklik, wat later opgradeer kan word na 'n rooftop dalk.
    - Eenvoudige drawer sisteem agter in, wat maklik in en uit kan haal ook, vir yskas, paar ammo kratte, net om dinge so half maklik bekombaar te maak

    As dit dan werk, sal ek 'n dual battery sisteem doen, met 'n roofrack, en 270 awning. Dan behoort mens redelik gemaklik te wees vir 'n aand of 2, selfs sou dit reen.
    Nissan Hardbody 3.3v6
    Nissan Pathfinder 2.5dci Manual (Wife's)
    1966 Datsun Bluebird
    Wildebeest Kalfie

  4. The Following User Says Thank You to Makro For This Useful Post:

  5. #3
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    50
    Posts
    1,351
    Thanked: 297

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by Makro View Post

    Ja ek wil n voertuig inrig so moet permanente installasies wees. N double cab is vir my bietjie min spasie so ek kyk na n sc maar klink my daar is nie baie opsies of jy moet een laat custom build kappie kombuis sliders water tenke ens.

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  6. #4
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,477
    Thanked: 6457

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Hi All

    ek sleep al van 2009 off road trailers of karvaan en huidiglik n miskruier. Is net ek en die vrou en in al die jare het ons nog nooit langer as 5 dae op n plek gestaan nie, so op die miskruier het ons nog nooit eers n kantseil opgeslaan nie en ook nog nooit die stort gedeelte gebruik nie want 90% het fasiliteite. Die wa staan ook in toesluit motor huis en obvious n paaiement gaan elke maand af. So het die gedagte by ons op gekom, van wat ons verkoop die BL en rig ons bakkie in vir kamp en toer. Ek skuld relatief min nog op die trailer en as ek hom verkoop sal daar so 200 000 beskikbaar wees om die bakkie te rig en dan spaar jy nog n maandelikse paaiement ook vir die volgende 2 jaar en kan dit ook gebruik om op 1 van die ander karre te betaal om dit kla betaal te kry.

    So my vraag is wat is die pro's en cons van so n setup? ek is nie mal oor n daktent maar dit maak sin as jy 1 aand op n plek staan en dan dalk net n grond tent kry vir as n mens langer as 1 aand op n plek staan om dan dit op te slaan. So koste gewys maak dit half sin maar die praktiese gedeelte is wat ons nie weet. het n dubble cab genoeg spasie vir als? obvious ons kyk na n setup want so gemaklik moontlik is met als in soos bv n rsi kappie en setup met kombuis ens.

    Hoor graag van julle
    Onthou my asb as jy besluit om die BL te verkoop. Ek wil upgrade na n Miskruier. Ons kan n deal deur Bushwackers doen!!!

    En ek sien nou joune is presies 800 modelle na myne!!!
    Last edited by Nys; 2021/10/04 at 08:24 PM.
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  7. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:

  8. #5
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    50
    Posts
    1,351
    Thanked: 297

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Onthou my asb as jy besluit om die BL te verkoop. Ek wil upgrade na n Miskruier. Ons kan n deal deur Bushwackers doen!!!

    En ek sien nou joune is presies 800 modelle na myne!!!
    jy het hom gesien by windpomp14 eenkeer as jy kan onthou, maar ek sal jou laat weet, hy het als in stort die hele lot

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  9. #6
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Kempton Park
    Age
    35
    Posts
    47
    Thanked: 46

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Ek voel n double cab het genoeg spasie.

    Ons het so getoer met ons dogtertjie, ons het al drie bo in die daktent geslaap.

    Maar met nog n klein ding by, het ons besluit om n trailer te kry. Dit was net meer gemaklik met die baba. Ons jongste dogter kamp al saam van 3 maande af.
    Ons trailer het ons nog nie terug gehou van van plekke af nie, ek ry steeds daar waar ek met bakkie alleen sou ry.

    Maar ek sal enigetyd weer net met die bakkie ry. hy is steeds ingerig vir toer en kamp, moet net die daktent opsit. Ek sou se beplan mooi wat jy benodig en dan beplan jy die bakkie se setup daarvolgens.

    Kan definitief gedoen word, en vir ons was dit altyd baie gemaklik. Onthou net, as jy die bakkie gerieflik inrig is die nie meer n bakkie nie, ons spot altyd want ons kan nie regtig iets agter in laai nie. Moet n ander voertuig met n kattebak gebruik vir die maandelikse shopping. Alles in die bakkie bly net so op sy plek, so daar is nie spasie vir ander dinge nie. haha
    Respect the Horn

    2018 Hilux 2.8 GD6
    2012 Fortuner 2.5
    2012 Conqueror Courage

  10. The Following User Says Thank You to Rasper43 For This Useful Post:

  11. #7
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    54
    Posts
    1,541
    Thanked: 319

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Hein100 Ek was in die selfde bootjie as jy en ek het so met tyd begin gesels met ouens wat soos ek off road trailer saam sleep opslaan afslaan weer opslaan en weer af slaan en so gaan dit aan ek het toe begin kyk na brandstof verbruik / liksensies elke jaar hernu ens en so het ek tot slotsom gekom het begin om my 2.2 XLS Ranger 4x4 te kid vir overlanding / bos kampe waar ek niks saam sleep nie het twee weke terug my Bushtech Canopy opgesit ingly tafel ingesit ook by Bushtech die 19 Oktober sit ek vir my die Eezi Awn K9 Roofrack en die Blade RTT op sonpaneel yskas word dan ook ingeit vermy die beste roete sterkte met jou besluit

  12. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:

  13. #8
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Polokwane
    Age
    55
    Posts
    1,460
    Thanked: 1322

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Ek sit ook in die selfde bootjie.

    Ons het al begin om net met die Jeep te kamp en ek is besig om klein ombouings te doen om meer praktiese pakplek te hÍ.

    Die waentjie is baie lekker as mens 'n paar dae op een plek staan, maar ja soos meeste weet, raak dit lastig as dit 'n elke aand se storie is.

    Ek wil nie die RTT roete gaan nie want ek het die spasie nodig vir spaarwiel en jerry kanne vir water/petrol.

    Ons Tentco senior 3x3 is groot en swaar so ek het die Coleman Instant Dome 7 Man Tent gekry en is baie tevrede met hom. Hy is baie vinnig om op te slaan en lig, afslaan neem bietjie langer maar is steeds vinnig.

    Daar is twee grotes,

    die Coleman - Instant Dome 5 Man Tent is 305cm x 213.5cm x 167cm

    en die Coleman Instant Dome 7 Man Tent is 335cm x 305cm x 193cm

    https://www.youtube.com/watch?v=Ft7_2GCVNMs

    Dit is moeilik om vir ongeveer 7 dae jou eie alles saam te dra in 'n kleiner voertuig maar mense kry dit reg. Kyk na die ultra light back packers vir tips

    Ek gaan vir eers die waentjie hou (tensy iemand my 'n baie goeie aanbod maak ) want hy is lekker vir die kere wat ons langer staan, baie lekker!

    .
    Last edited by DC Polokwane; 2021/10/05 at 10:00 AM.
    Jeep Grand Cherokee 2002 4.7 V8
    Conqueror Courage 2016

  14. #9
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Polokwane
    Age
    55
    Posts
    1,460
    Thanked: 1322

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Hi All

    ek sleep al van 2009 off road trailers of karvaan en huidiglik n miskruier. Is net ek en die vrou en in al die jare het ons nog nooit langer as 5 dae op n plek gestaan nie, so op die miskruier het ons nog nooit eers n kantseil opgeslaan nie en ook nog nooit die stort gedeelte gebruik nie want 90% het fasiliteite. Die wa staan ook in toesluit motor huis en obvious n paaiement gaan elke maand af. So het die gedagte by ons op gekom, van wat ons verkoop die BL en rig ons bakkie in vir kamp en toer. Ek skuld relatief min nog op die trailer en as ek hom verkoop sal daar so 200 000 beskikbaar wees om die bakkie te rig en dan spaar jy nog n maandelikse paaiement ook vir die volgende 2 jaar en kan dit ook gebruik om op 1 van die ander karre te betaal om dit kla betaal te kry.

    So my vraag is wat is die pro's en cons van so n setup? ek is nie mal oor n daktent maar dit maak sin as jy 1 aand op n plek staan en dan dalk net n grond tent kry vir as n mens langer as 1 aand op n plek staan om dan dit op te slaan. So koste gewys maak dit half sin maar die praktiese gedeelte is wat ons nie weet. het n dubble cab genoeg spasie vir als? obvious ons kyk na n setup want so gemaklik moontlik is met als in soos bv n rsi kappie en setup met kombuis ens.

    Hoor graag van julle
    Meeste ouens wat so reis vat 'n grondtent saam vir daai langer bly dae.

    'n Dubbel kajuut het genoeg spasie, dit gaan oor die benutting daarvan

    Haal die agter sitplekke uit, sit 'n vloer in en kyk hoeveel spasie is nou daar!

    Kyk gerus na https://bushtech.co.za/ se kanopies en bybehore vir kamp.
    Jeep Grand Cherokee 2002 4.7 V8
    Conqueror Courage 2016

  15. #10
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,385
    Thanked: 584

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    ek sal eerder kyk na meer custom canopy as die RSI. RSI is mooi, maar om custom goed te add is moeilik.
    Jy kan bv canopy deur mod of jou stort vanuit dit uit te vou of dalk quick pitch.

    Nadeel vir my van viertuig inrig is as jy vinnig wil ry moet jy eers awning en tent toemaak voor jy kan padvat. Maar met daktent is dit so maklik en vinnig.

    Hiedie tent met hul awning sal alles baie vinnig en maklik maak.

    alternatief vir 'n all in one. Jy moet baie uithaal en insit om jou bakkie weer as bakkie te kan benut. Nie seker van gewig ook nie.
    daar ander fabrikate ook wat dit doen

  16. #11
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    342
    Thanked: 123

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Het al lankal die som gemaak om 'n boswa te huur wanner ek dit nodig het. Teen die koste van koopprys, versekering, stoorspasie, onderhoud, ekstra brandstofverbruik moet mens baie kamp voordat huur duurder uitwerk. Ek weet jy kan dit dan nie "customize" nie maar dis nou maar so. Gebruik van "wit laken" verblyf is selfs heel partykeer nie duurder nie.

    My 100 VX LC is goed ingerig en op my eie reis ek maklik na afgeleŽ plekke sonder 'n daktent of grondtent. Die dinge verander wanneer jy twee word. Daktent is 'n oplossing en van hulle neem geen tyd met op- en afslaan nie maar op 'n stadium is op en afklim nie meer so gerieflik nie. Regop staan is verkieslik en gerieflik maar dan moet ek na ander opsies kyk. Die VX se rygemak en outomaties sal ek mis as ek die troopie roete gaan. So dit sal maar grondtent bly of "wit lakens" .
    Gerrit Laubscher

    Angola sempre

  17. #12
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    50
    Posts
    1,351
    Thanked: 297

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by Rasper43 View Post
    Ek voel n double cab het genoeg spasie.

    Ons het so getoer met ons dogtertjie, ons het al drie bo in die daktent geslaap.

    Maar met nog n klein ding by, het ons besluit om n trailer te kry. Dit was net meer gemaklik met die baba. Ons jongste dogter kamp al saam van 3 maande af.
    Ons trailer het ons nog nie terug gehou van van plekke af nie, ek ry steeds daar waar ek met bakkie alleen sou ry.

    Maar ek sal enigetyd weer net met die bakkie ry. hy is steeds ingerig vir toer en kamp, moet net die daktent opsit. Ek sou se beplan mooi wat jy benodig en dan beplan jy die bakkie se setup daarvolgens.

    Kan definitief gedoen word, en vir ons was dit altyd baie gemaklik. Onthou net, as jy die bakkie gerieflik inrig is die nie meer n bakkie nie, ons spot altyd want ons kan nie regtig iets agter in laai nie. Moet n ander voertuig met n kattebak gebruik vir die maandelikse shopping. Alles in die bakkie bly net so op sy plek, so daar is nie spasie vir ander dinge nie. haha
    ja ek wil nie graag die agter sitplekke van my amarok uit haal nie en die idee is om als wat BL het te fit in of op n bakkie, so jou klere, 2 yskaste, stort met geyser, kombuis met stoof, pak plek vir groceries, water tank, en dan plek vir kamp stoele, grond tent met stretchers en dan gedink aan n daktent ook vir daai 1 aand oorslaap aande en as jy langer staan slaan jy die grondtent op.

    so het dan gedink aan die amarok hou en die vrou se kar en BL te verkoop en n SC bakkie dan wat dan permanent in gerig is want jy kan dan nie die goed in en uithaal.

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  18. #13
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,385
    Thanked: 584

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    ja ek wil nie graag die agter sitplekke van my amarok uit haal nie en die idee is om als wat BL het te fit in of op n bakkie, so jou klere, 2 yskaste, stort met geyser, kombuis met stoof, pak plek vir groceries, water tank, en dan plek vir kamp stoele, grond tent met stretchers en dan gedink aan n daktent ook vir daai 1 aand oorslaap aande en as jy langer staan slaan jy die grondtent op.

    so het dan gedink aan die amarok hou en die vrou se kar en BL te verkoop en n SC bakkie dan wat dan permanent in gerig is want jy kan dan nie die goed in en uithaal.
    So Iets met SC bakkie

  19. #14
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,516
    Thanked: 2772

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by Makro View Post
    Hierdie gaan nogal interessant wees om te volg !

    Ek en die vrou praat die laaste paar weke al van dieselfde tipe ding. Die sleepwa maak dinge defnitief gemaklik ja, veral as dit reen, of as mens 3 of meer aande op 1 plek is, maar is nie rerig ideaal vir die een aand oorslaap tipe goed nie, dit is moontlik, maar ja nie ideaal volgens my nie.

    Ek sit ook so op die draad van wat om te maak. Ons is ook net 2, vir nou, so ons kan gemaklik alles wat ons nodig het in die Pathfinder kry. Gaan die naweek bietjie shopping doen vir 'n klein maar half ordentlike 3 of 4man tentjie, en dan begin met so paar 1 aand uitstappies en kyk hoe dit werk. As ons regkom, die wa verkoop, en kry wat ons nodig het om dit so gemaklik moontlik te maak met die Pathy aleen. Tot ons dalk weer eendag meer plek nodig het.

    Die plan is soos volg -

    - 3 of 4 man seil tent, lig en gemaklik, wat later opgradeer kan word na 'n rooftop dalk.
    - Eenvoudige drawer sisteem agter in, wat maklik in en uit kan haal ook, vir yskas, paar ammo kratte, net om dinge so half maklik bekombaar te maak

    As dit dan werk, sal ek 'n dual battery sisteem doen, met 'n roofrack, en 270 awning. Dan behoort mens redelik gemaklik te wees vir 'n aand of 2, selfs sou dit reen.
    Hou die trailer, maar koop n tent totdat jul kinders kry.

    Ons het nou onlangs vir de eerste keer gaan kamp na ons n baba gekry het, sy is 10 maande. Ons het n klein waentjie, met n tentco junior tent. Dit was perfek vir my en my vrou, ons slaap bo, en ons klere en aantrek spasie is onder.

    Nou moes ons n kamp kot onder he, saam n stretcher sodat 1 van ons onder by haar kan slaap, dis beter as om op en af te klim heel aand. Daar was zero spasie, as jy hard poep bars die zips oop.

    Ons klere was agter in die bakkie, so dis heeltyd bakkie to stap, jou jock flash of onder jou arm indruk, en dan ablusie toe. As dit reen, kan dit n gemors raak. En dan het die res onder die gazebo gepas, so veel so dat daar nie amper skadu was vir ons nie. Jy hardloop vinnig uit spasie met n kind, ek het my laai sisteem agter in die bakkie uitgehaal, dit vat te veel spasie as jy werklik die hele canopy wil benut.

    As jy dit kan bekostig, hou jou wae vir eers, maar probeer jul tent kamp. Ons het nou besluit om n "on road" karavaan te koop. Sleep, stop, rally tent, slaap. Ons het oorweeg om n groter trailer / tent kombinasie te koop, maar ons is 90% naweek kampers, die opslaan en afslaan raak dan baie.

  20. The Following User Says Thank You to Morne - Skip For This Useful Post:

  21. #15
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    395
    Thanked: 85

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Hou die trailer, maar koop n tent totdat jul kinders kry.

    Ons het nou onlangs vir de eerste keer gaan kamp na ons n baba gekry het, sy is 10 maande. Ons het n klein waentjie, met n tentco junior tent. Dit was perfek vir my en my vrou, ons slaap bo, en ons klere en aantrek spasie is onder.

    Nou moes ons n kamp kot onder he, saam n stretcher sodat 1 van ons onder by haar kan slaap, dis beter as om op en af te klim heel aand. Daar was zero spasie, as jy hard poep bars die zips oop.

    Ons klere was agter in die bakkie, so dis heeltyd bakkie to stap, jou jock flash of onder jou arm indruk, en dan ablusie toe. As dit reen, kan dit n gemors raak. En dan het die res onder die gazebo gepas, so veel so dat daar nie amper skadu was vir ons nie. Jy hardloop vinnig uit spasie met n kind, ek het my laai sisteem agter in die bakkie uitgehaal, dit vat te veel spasie as jy werklik die hele canopy wil benut.

    As jy dit kan bekostig, hou jou wae vir eers, maar probeer jul tent kamp. Ons het nou besluit om n "on road" karavaan te koop. Sleep, stop, rally tent, slaap. Ons het oorweeg om n groter trailer / tent kombinasie te koop, maar ons is 90% naweek kampers, die opslaan en afslaan raak dan baie.
    Dit is nou lekker praktiese ondervinding kommentaar, dankie !

    Ek is glad nie haastig of op 'n plek dat ek die wa moet verkoop nie, so vir nou kan hy nog bietjie rond staan tot ek rerig seker is wat ek wil maak.

    So ja, soos ek genoem het, ons wil die naweek solank 'n tent gaan soek, en dan met die begin en kyk hoe dit werk, net die kar, tent, en wat ookal ons los agter in die kar kan inkry, en dit van daar af vat.

    Sal vir nou die gazebo saam rond ry, tot ek besluit het op 'n 270 awning dalk, dan is daar cover vir die reen, en skadu.

    Die groot tent (Howling Moon XT) van die wa maak die "jock onder die arm" oomblikke darem minder ja, maar ek is seker ek sal dit vinnig kan gewoond raak. En soos jy nou noem, selfs die wa se groot tent raak vinnig uit spasie uit as 2 mense skielik 3 word. Dan maak die karavaan weer baie meer sin.

    Ons is ook maar naweek kampers, enigste lang uitstappies is oor Desembers, en dit is juis dan waneer ons baie ry, en 1 of 2 aande max op 'n plek slaap. Ons wil ook graag begin om meer gereeld sulke 1 aand uitstappies te doen, saterdag oggend vroeg 'n rigting invaar, laat middag iewers opeindig, vinnig kan kamp opslaan, en sondag weer met relatief min moeite terug kan wees by die huis.
    Nissan Hardbody 3.3v6
    Nissan Pathfinder 2.5dci Manual (Wife's)
    1966 Datsun Bluebird
    Wildebeest Kalfie

  22. The Following User Says Thank You to Makro For This Useful Post:

  23. #16
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,791
    Thanked: 2928

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Hein jy't nou die klassieke geval van justify die doel van die Miskruier. Vir my analitiese brein dan as volg:

    - Kamp jy offroad of net in gewone kamp plekke (ie het jy n offroad nodig want andersins sal n Penta (of soortgelyk) beter werk vir baie goedkoper)

    - Karavaan setup vs bakkie setup. Die een is n base station en die ander een moet jy opslaan vir n game drive of iets (en jou kamp goed dalk unsecure agter laat). Karavaan het natuurlik die luuksgeid van alles is skoon, netjies verpak en maklik bekombaar. Gemak tussen die opsies is wesenlik. Hoeveelheid dae aan een is ook ter sprake, maar n heel ander debat met pros en cons.

    - Sou jy BL verkoop en bakkie inrig gaan jy geld spaar wat in ander gate kan toe stop.

    - Wat van n Penta vir gewoon kamp en n grond tent met basiese bakkie mods vir offroad. Nogsteeds goedkoper as BL.

    - Hoe wil jy kamp? Rof met die bare minimum of semi gemaklik? 3 Weke in Desember met n bakkie en tent is nie baie gemaklik nie. As jy egter net max 5 dae staan of toer is die prentjie heel anders.

    - As finansies nie die grootste oorweging is nie, sou ek die BL hou. As jou tipe kamp (en mamma sin), gemaklik is met uit die bakkie lewe en daai geld groot gate andersins kan toe maak, gaan vir die bakkie opsie.

    - As jou gat net jik en jy eintlik gelukkig is met die huidige, hou die BL en geniet hom. Een dag reen dit en dan is jy bly oor die side walls.

    Daar is nie n reg of verkeerd nie. Alles hang maar af van hoe julle wil kamp en die finansiele situasie. Ek kamp ook baie by gewone kamp plekke waar die BL nie heeltemal tot sy reg kom nie, maar vir off the grid ruil ek sy gemak en genot vir niks. Partykeer vat ons net n tent vir roughing it, maar besef dan elke keer hoekom so sukkel as alles reg staan in die BL sonder moeite.
    Last edited by George; 2021/10/06 at 08:08 AM.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, might not be factually correct, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  24. The Following 4 Users Say Thank You to George For This Useful Post:

  25. #17
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Posts
    4,169
    Thanked: 2409

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    As dit net van my afgehang het, dan het ek lankal die wa gelos en die RTT op bakkie ding probeer.
    Dit lyk altyd vir my so maklik en lekker, bakkie of SUV met awning en RTT en daar gan jy, maar ek is seker daar is ook nadele.

    Die groot nadeel is natuurlik pak plek, maar aan die ander kant ry mens eintlik so baie goed onnodig saam in 'n boswa en dit net eintlik omdat jy kan.
    Die ander nadeel is alles opslaan as jy wil ry en hoe meer goed jy het, hoe langer gaan dit vat. RTT en awning, maar nou sit jy 'n stort cube op wat nog meer tyd vat, dan sit jy nog 'n cube op as 'n aantrek plek en daar gan nog tyd en moeite ens ens.
    "The man who does not read has no advantage over the man who cannot read" - Not Mark Twain

  26. #18
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    69
    Posts
    569
    Thanked: 138

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Ons het vir 10Jr + met 'n Hilux DC 4x4 en 'n 3 x 3 Dome tent gekamp. Die bakkie was behoorlik ingerig. 55Lt water tenk, sliders wat 6 ammobokse vat, kombuis in een sykant, ander goed in die ander kantse sykant, dubbel battery stelsel, agter sitplek verwyder en yskas daar vasgemaak. Op die kappiedak het ek 'n dakrak wat die jerrykanne gedra het asook spaarwiel, klerewas drom en 'n 270grade vlerk. Dit het uitstekend gewerk. 2016 doen ons 'n toer Angola toe met die terug kom fy ons deur Kaoko land en toe na die Kgalagadi, 3mde weg van die huis. Met die terugkom besluit ek nou het ek genoeg gehad van tentopslaan en afslaan en uit kratte te leef. Koop toe 'n Boskriek, die beste besluit nog. Ons kom nou net van ons sloertoer terug waar ons passe gery het wat party mense gesÍ het julle sal dit nie kan doen met die sleep nie. Wel ek moet sÍ ek wonder nou nog waarvan die mense gepraat het want nÍrens was daar onmoontlike plekke nie. Ja indein ons iemand van voor sou kry sou ons mooi moes soek na 'n plek om af te trek maar dan moet ek bysÍ indien dit net die bakkie was sou ons nog steed in dieselfde situasie gewees het. Ons staan nou vinniger klaar by ons kampplek en slaan vinniger op as wat ons gedoen het toe ons 'n tent gehad het en dit is 'n stort ingesluit. Dink mooi voordat jy die BL verkoop ons word nie jonger nie. Onthou tent opslaan en afslaan is jy heeltyd op die grond/kniee.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  27. The Following 10 Users Say Thank You to Whisky For This Useful Post:

  28. #19
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Durbanville
    Age
    37
    Posts
    7
    Thanked: 8

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Ek het al alles probeer, en ongelukkig het elke rig sy plek. Ek moes vrede maak daarmee dat nie een met die ander vergelyk kan word nie. Ek het my conqueror boswa adverteer en na die verkoopsperseel geneem, die eerste naweek na dit n venter gehuur (om myself verkeerd te PROBEER bewys) en met my grond tent en gazibo gaan kamp, ons was ingerig met n NL battery box en die yskas het lekker gewerk.......als great, BAIE WERK!!

    Maar na aand een toe blaas die afblaas matras regtig af, lang storie kort ek is daai Maandag terug verkoopsperseel toe en het my wa weer gaan haak.

    Ek het in die "meanwhile" myself as volg ingerig.

    Die conqueror is verkoop en my BL Boskriek is op bestelling (my opinie is dat jy nie die gemaklikheid van n wa/karravaan kan vervang nie). Ek het vir my n eenvoudige RTT op gesit en my yskas drawer en sliders sommer self gebou. N gewone 2 m awning.

    Die setup werk great vir een aand of lang overlanding trips waar jy nie werlik wil sleep nie. Vir enige iets langer, die BL - my grond tente sal een keer elke tien jaar uitgehaal word vir vriende of familie.

    Sterkte ou maat.

  29. The Following 3 Users Say Thank You to Stormchaser For This Useful Post:

  30. #20
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Windhoek
    Age
    69
    Posts
    114
    Thanked: 17

    Default Re: Camp Trailer / Caravan or kitting out vehicle for overlanding

    Hi Hein, bel my 081 12nege 1952

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •