Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 55 of 55
  1. #41
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,116
    Thanked: 1195

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    GENADE! Hier kan mens nou sien hoe oordadig groot karre oor die algemeen met tyd word!

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  2. The Following User Says Thank You to Mike N For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    GENADE! Hier kan mens nou sien hoe oordadig groot karre oor die algemeen met tyd word!
    Ek hom toe nie gekies nie

    Maar ek sien n v-clas of caravelle in my toekoms
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #43
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Maar ja........die kids het met Olivvie rindgery die naweek, plaas toe en terug - sys nou weer mooi skoon en staan hier REG voor my offies op haar plekkie.
    Mamma het ook goete vir die Matriekafskeid heel naweek rondgery, syt heeltyd op en af gehardloop.
    Daar moet maar nog eers so bietjie watertjies in die see in loop voor ek hier 'n besluit maak.

    Dis die naweek ook die annual Arlington Kerk se 4x4 Dag, gaan SO nice wees om weer haar levertjie vir haar te trek

    Ek het anyway nie NODIG om haar te vervang nie, sys nie ons primere ryding nie.

    .......What a view.

    Min manne wat die voorreg het om heeldag in so mooi gat kan vaskyk
    Attached Images Attached Images  

  5. #44
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,583
    Thanked: 2595

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Wat is daardie W123 regs se storie?
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  6. #45
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Wat is daardie W123 regs se storie?
    Mooi ou 1982 200 Benz Johan.......1 owner, 106000km. My Standerd 9 lat se skoolkar

    Die mannetjie is op 'n Gholftoer ding, Pa steel die Merc die week by hom

  7. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  8. #46
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Lephalale
    Age
    60
    Posts
    124
    Thanked: 10

    Thumbs up Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Maar ja........die kids het met Olivvie rindgery die naweek, plaas toe en terug - sys nou weer mooi skoon en staan hier REG voor my offies op haar plekkie.
    Mamma het ook goete vir die Matriekafskeid heel naweek rondgery, syt heeltyd op en af gehardloop.
    Daar moet maar nog eers so bietjie watertjies in die see in loop voor ek hier 'n besluit maak.

    Dis die naweek ook die annual Arlington Kerk se 4x4 Dag, gaan SO nice wees om weer haar levertjie vir haar te trek

    Ek het anyway nie NODIG om haar te vervang nie, sys nie ons primere ryding nie.

    .......What a view.

    Min manne wat die voorreg het om heeldag in so mooi gat kan vaskyk
    Petri
    Hou van jou model versameling....

  9. The Following User Says Thank You to Pietervdw For This Useful Post:


  10. #47
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    RICHARDSBAAI
    Age
    59
    Posts
    169
    Thanked: 57

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Maar ja........die kids het met Olivvie rindgery die naweek, plaas toe en terug - sys nou weer mooi skoon en staan hier REG voor my offies op haar plekkie.
    Mamma het ook goete vir die Matriekafskeid heel naweek rondgery, syt heeltyd op en af gehardloop.
    Daar moet maar nog eers so bietjie watertjies in die see in loop voor ek hier 'n besluit maak.

    Dis die naweek ook die annual Arlington Kerk se 4x4 Dag, gaan SO nice wees om weer haar levertjie vir haar te trek

    Ek het anyway nie NODIG om haar te vervang nie, sys nie ons primere ryding nie.

    .......What a view.

    Min manne wat die voorreg het om heeldag in so mooi gat kan vaskyk
    S vir die Arlington boere groete van die Bobbert Clan se afstammelinge in Richardsbaai
    Julius Truter
    Walk by FAITH not by sight
    2014 Pathfinder 2.5 LE
    Snomaster 60L
    Overlander Trailer

  11. The Following User Says Thank You to Jules For This Useful Post:


  12. #48
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Jules View Post
    S vir die Arlington boere groete van die Bobbert Clan se afstammelinge in Richardsbaai
    Maak so......Oom Morrie en Oom Otto hulle se mense!!

    Ek was saam met Franz op skool

  13. #49
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    48
    Posts
    3,939
    Thanked: 1964

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Laat my dink aan een van daai ou stupid liedjies wat ons in die weermag gesing het terwyl ons marsjeer.

    Pappa se: Vasbyt
    Mamma se: Vasbyt
    Boetie se: Vasbyt
    Sussie se: Vasbyt
    Meisie se: Awol Awol Awol...
    Beat-up rat rod of a '96 Nissan Patrol that bears the evidence of many wonderful adventures (and a few stupid indiscretions).

  14. The Following User Says Thank You to Peter Connan For This Useful Post:


  15. #50
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Reen lekker vanaand hier en my neef se in Arlington ook.

    Nyammies

    Olive se Retail Value het so PAS met ten minste R 300000 gestyg

    En ja, die gedagte aan haar wat in daai koue donker garage staan en wag vir die Fokkers om een on 2 keer 'n jaar mee cafe toe te ry en surfboards op haar dak te laai is sommer net disgusting........iets soos "Squid Games" scenes.

    Sorry my Darling............

  16. The Following 2 Users Say Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  17. #51
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,851
    Thanked: 20097

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek like Squid Games....
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  18. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Ek like Squid Games....
    To be Continued.............

  19. #53
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    1,324
    Thanked: 314

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Commander View Post
    Wat van jy verhuur Olive aan you vriend?
    So rukkie terug is ek uitgekryt as 'n leke prediker en onder sensuur geplaas toe ek se dit lyk of almal in die dorp 'n beurt kry met Olive...en nou mag dit dalk gebeur teen 'n fooi!?!!
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  20. #54
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,116
    Thanked: 1195

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by thabogrobler View Post
    So rukkie terug is ek uitgekryt as 'n leke prediker en onder sensuur geplaas toe ek se dit lyk of almal in die dorp 'n beurt kry met Olive...en nou mag dit dalk gebeur teen 'n fooi!?!!
    Olive the ho!
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  21. The Following 2 Users Say Thank You to Mike N For This Useful Post:


  22. #55
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    Olive the ho!
    Ja ja ja

    My pel het gister my weer gebel.......maar vir hom gese ek kan nie eens AMPER verkoop as ek nie klaar haar replacement het nie.

    Easy as that.

    Kon gister 'n BAIE mooi 4,8 GL in Hermanus kry vir R 80000 meer as wat ek vir Olive kry....klink heel goed, maar ek het nie die tyd om af te gaan, kyk en weer terug te kom nie. Gaan ook nie sommer net oor die foon koop nie.

    Ek kan nie sonder so 'n "weekend/holiday" kar sit die tyd van die jaar nie, wil van speel en bikes Lesotho toe vat en bootjie ry en Van Halen op daai Nakamichi luister. En my s/steel dop glas plas PRESIES in Olive se gaatjie (dit het snaaks uitgekom)

    En met haar 4x4 gaan ry iewers - ek dink nie ek het haar al EEN keer in LR gehad nie.

    So.......for now at least, los my Olive uit

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •