Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 55
  1. #21
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    3,214
    Thanked: 834

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Dis Bosbokduin waar hulle huis het - het die naam nou net weer onthou. So tussen S/Baai en Jongens, daar waar daai ou viskraal goete is.
    Same same! Dit bly maar mooi wereld daai.


    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  2. #22
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    44
    Posts
    1,151
    Thanked: 1685

    Default Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek dink die probleem is dat ons mind f'ck ons self. Jy koop 'n voertuig met 'n spesifieke doel in gedagte, soos om te overland met die voertuig en maak nie saak wat in jou pad kom nie jy kan oor dit ry. En jy gaan die ding vir 'n laaaang tyd hou en gebruik soos nodig.

    Dan eindig jy op met iets soos die Patrol, wat rerig baie nice is as jy 'n paar mense en al jou toerusting laai met 'n boot of 'n wa wat jy sleep en enige plek kan ry en jou nooit in die steek gaan laat nie.

    Maar vir die ander 340 dae bataal jy 'n premie, of brandstof of in praktiese elke dag gebruik, vir die voertuig wat die baie spesifieke doel dien maar die res van die tyd 'n [email protected] klomp geld kos om te gebruik.

    Dan begin jy kyk na iets soos 'n Fortuner of Everest wat 95% van dieselfde werk as 'n Patrol of Cruiser kan doen maar BAIE meer leefbaar is op 'n dag tot dag basis.
    Last edited by Hooly; 2021/10/04 at 07:19 PM.
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swamboís mommy taxi)

  3. The Following User Says Thank You to Hooly For This Useful Post:


  4. #23
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Verkoop. En dan soek jy n nice troopie. Jy is en bly n cruiser ou.

    Ek het nou 15 patrols. Ek oorweeg nie eens een verkoop, maar sÍ moeilik nee vir nog een.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  6. #24
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,851
    Thanked: 20097

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Verkoop. En dan soek jy n nice troopie. Jy is en bly n cruiser ou.

    Ek het nou 15 patrols. Ek oorweeg nie eens een verkoop, maar sÍ moeilik nee vir nog een.
    Gister n lekker 4.5 gepost vir goekoop
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #25
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Richardsbay
    Age
    44
    Posts
    196
    Thanked: 148

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Daai v6 amarok het nou rerig jou mind opgeneuk!!!

  8. #26
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    RICHARDSBAAI
    Age
    59
    Posts
    169
    Thanked: 57

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Verkoop vir Olive aangesien die 4.8L nl RAGNAR vir jou wag en soos enige Viking Chief is hy nie iemand wat sy aandag wil verdeeld hÍ nie

    Shalom
    Julius Truter
    Walk by FAITH not by sight
    2014 Pathfinder 2.5 LE
    Snomaster 60L
    Overlander Trailer

  9. #27
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Verkoop. En dan soek jy n nice troopie. Jy is en bly n cruiser ou.

    Ek het nou 15 patrols. Ek oorweeg nie eens een verkoop, maar sÍ moeilik nee vir nog een.
    Jis Mater - jyt dit seker al 60 keer vir my gese.

    Maar thanks anyway vir jou raad.

  10. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4547

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Toemaar, ek het ook nou n cruiser oorweeg as n 4x4
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #29
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek sal nou weer VEEL eerder kyk na die nuwe Patrol Reenen, teen R 500000 minder. Hier staan 'n demo hier langsaan ny Nissan, Hugh se eie kar, 'n BEAUT van 'n Kar.

    Boonop is jy nog in die gelukkige posisie om 'n digby 2 Miljoen Rand se Voertuig te oorweeg, dit is heeltemal buite my bereik.

    Hierdie verdomde honde is stout vanaand, hou my uit die slaap uit.

  12. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  13. #30
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    55
    Posts
    3,237
    Thanked: 3572

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek dink nie dis die honde nie.

    Ek dink dis Olive wat by jou spook.
    In my dreams! Amarok v6 and FJ.
    Reality! Uber.

  14. The Following 2 Users Say Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  15. #31
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,515
    Thanked: 1429

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Na 2 dekades en 1Mkm in Patrols huil ek my dood as ek een moet verkoop.....

    Die old timer is my daily drive en die youngster my langpad kar.

    Petri....moenie verkoop nie!
    Donít blame yourself over past mistakes. Itís like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" chugging along towards 900 000 km.
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty - 131 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" with Braked Axle fitted >60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" - 125 000 km

  16. #32
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,161
    Thanked: 2498

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Petrie, kry net die nuwe een by.

    Jy weet mos nou al hoe is jy met karre. Jy gaan dit skaars vir 2 maande ry en dan is die honeymoon verby.

    Olive is een van die min karre wat jy consistently mee kan saamleef.

    Kry die nuwe een, geniet hom vir die twee maande en laat gaan hom dan weer. Hy gaan tog net extended stock wees. Olive kan jou tussen in extended stock wees. Deel van die ketting, eerder as 'n ontwrigting daarvan
    Aristotle wrote; ''Excellence is never an accident. It is always the result of high intention, sincere effort, and intelligent execution. It represents the wise choice of many alternatives. Choice, not chance, determines your destiny''

  17. The Following User Says Thank You to Emmie L For This Useful Post:


  18. #33
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,674
    Thanked: 4591

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Dit is aardse goed verkoop die dÍm Patrol. Koop `n ander Patrol of iets anders. Mens is nie met `n voertuig getroud nie. Voertuie het hul tyd, plek en doel en as dit uitgedien is stap aan.

  19. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  20. #34
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    61
    Posts
    1,595
    Thanked: 4666

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Petri ek dink jy het 'n break nodig, pÍl.

    Kom kuier dan mur ek bietjie verstand in jou kop in....

    Jy en Olive is soos prins Charlie en daai jarrelange perdebek girlfriend van hom: Hy't 'n moerske nice vrou gehad maar nog steeds vir perdebek gelus. En toe sy vrou dooi toe vat hy vir perdebek.

    Dit gaan nie lank wees voor jou lus vir Olive weer by jou ore uithang en jy jou Stilbaai-pÍl begin veretter om haar terug te kry nie.
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    2000 Disco Td5
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  21. The Following 3 Users Say Thank You to EttiennedK For This Useful Post:


  22. #35
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    55
    Posts
    3,237
    Thanked: 3572

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Petri ek dink jy het 'n break nodig, pÍl.

    Kom kuier dan mur ek bietjie verstand in jou kop in....

    Jy en Olive is soos prins Charlie en daai jarrelange perdebek girlfriend van hom: Hy't 'n moerske nice vrou gehad maar nog steeds vir perdebek gelus. En toe sy vrou dooi toe vat hy vir perdebek.

    Dit gaan nie lank wees voor jou lus vir Olive weer by jou ore uithang en jy jou Stilbaai-pÍl begin veretter om haar terug te kry nie.
    Ettiene jy kry vandag ekstra punte vir beskrywing.
    In my dreams! Amarok v6 and FJ.
    Reality! Uber.

  23. The Following 2 Users Say Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  24. #36
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,576
    Thanked: 6493

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Etienne dis soos kies of jy Keira Knightley of Susan Sarandon wil uitvat vanaand.

    Keira is sekerlik hope pret...........MAAR Susan gaan vir jou koffie in die bed bring more oggend.

  25. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  26. #37
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    55
    Posts
    3,237
    Thanked: 3572

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek kan self koffie maak.
    In my dreams! Amarok v6 and FJ.
    Reality! Uber.

  27. The Following 4 Users Say Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  28. #38
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    61
    Posts
    1,595
    Thanked: 4666

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by mal hannes View Post
    ek kan self koffie maak.
    skerp!!! :d
    Last edited by EttiennedK; 2021/10/05 at 09:01 AM.
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    2000 Disco Td5
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  29. #39
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    6,454
    Thanked: 5919

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Petri kry net Ďn 4.8GL. Jy sal nooit weer aan Olive dink nie!
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  30. The Following 2 Users Say Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


  31. #40
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    61
    Posts
    1,595
    Thanked: 4666

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Te veel koffie gee mens gal...
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    2000 Disco Td5
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  32. The Following User Says Thank You to EttiennedK For This Useful Post:


Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •