Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 55
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,588
    Thanked: 6532

    Default Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek het 'n mooi 98 Patrol GRX wat ek KWAAI like. Ry amper nooit met haar nie, maar die dag as ek haar opstart smile ek oor tot oor.

    Hiers haar Thread........https://www.4x4community.co.za/forum...29#post4331929

    Sys mooi, het nice sound en drawers en goete in, makeer NIKS nie, en sy gee my 5 km/liter........kan maar 3 ook wees, ek ry amper NOOIT met haar nie.

    Nou wil pel van my haar koop teen 'n MAL Prys. Ook nou nie SO mal nie, ek gaan haar nie naastenby met iets soortgelyks kan vervang mrt die Geld wat ek kry nie.

    My gat jeuk soort van vir iets anders.........MAAR ek weet ook nie rerig hoekom nie. Ek gaan die Troopy wat ek like OOK nie elke dag gebruik nie. Eks nie 'n FJ tipe Ou nie. Prys op 'n nuwe Cruiser V6 DC laat my ogies traan.

    'n Patrol 4,8 GL (Manual) is 'n nice upgrade dink ek maar BAIE skaars, ek moet MOET weet wat ek gaan gaan koop voor ek Olive verkoop.

    ............Of moet ek ophou over-analyze en net vir my Pel se "Nee sorry, ek kry vir jou iets anders"?
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2021/10/04 at 09:06 AM.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Kriel
    Age
    40
    Posts
    356
    Thanked: 277

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post

    SÍ net nee....

  3. #3
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Edenvale
    Age
    35
    Posts
    1,061
    Thanked: 1438

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ook nou nie SO mal nie, ek gaan haar nie naastenby met iets soortgelyks kan vervang mrt die Geld wat ek kry nie.
    Daar is jou antwoord.
    2011 Freelander 2 SE
    Swambo : 2012 BMW 530d Msport("the beast")

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    57
    Posts
    995
    Thanked: 357

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by lizardalpha View Post
    Daar is jou antwoord.
    That is the "correct" answer, I agree.

    But...!

    I say sell it, can't wait for your next buy, because we all know you will probably be buying and selling 10 cars "for yourself" before you find your next ideal car, which will probably be a Patrol again, but anyway!
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  5. The Following User Says Thank You to walkabout For This Useful Post:

  6. #5
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Benoni
    Age
    45
    Posts
    434
    Thanked: 722

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Gaan daardie pÍl hom meer gebruik?

    Ek glo in gebruik, en nie noodwendig net daar rondstaan en mooi lyk nie, tensy dit 'n investment is (soos bv. Merc SLS) wat elke dag meer werd is as die vorige dag.

    Gaan jy spyt wees as jy hom verkoop, defnitief, maar daar kom 'n tyd wat mens net weet, net weet wanneer om op te hou rook, weet wanneer om iets te laat gaan, weet wanneer om iets te gebruik, jy weet net. En dis waar die ding inkom, net jy weet of jy Olive moet verkoop of nie...

  7. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,588
    Thanked: 6532

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    4x4 wat ek Olive mee sal vervang :

    1) 76 Series V8.......die 1HZ is ook nice maar genuinely net te stadig vir my. V8 is duur. Maar nice.

    2) Patrol 4,8 GL Manual. Nice goete.

    3) V6 DC Cruiser.....maar dis 'n DC nie 'n Wagon nie

    4) FJ Cruiser......daaaalk. Nie rerig my type car nie

    5) 100 VX Diesel.......BAAAAIE nice, BAAAAIE skaars

    6) 105 GX , EFI.........nice, maar hoekom?

    7) 200 VX Petrol 4,7.......great kar, het al 2 gehad.

    Ai Tog.........Phok Tog.........

  8. #7
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    3,217
    Thanked: 844

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Een woord, "staalborsel"... 😂

    Sien eintlik wil jy net iets anders he, maar daai kan net so maklik lei na regret. Wat van jy verhuur Olive aan you vriend?

    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  9. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,588
    Thanked: 6532

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Commander View Post

    Ding is, my Pel het 'n Huis in Stilbaai, hy soek net 'n ryding wat hy daar kan los vir holiday use. Olive gaan daar in 'n koue, donker garage staan en wag vir die ou om haar dalk 2 keer 'n jaar te gebruik.
    Hy weet nie eens wat is low range of 'n difflock nie.

  10. #9
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    3,217
    Thanked: 844

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ding is, my Pel het 'n Huis in Stilbaai, hy soek net 'n ryding wat hy daar kan los vir holiday use. Olive gaan daar in 'n koue, donker garage staan en wag vir die ou om haar dalk 2 keer 'n jaar te gebruik.
    Hy weet nie eens wat is low range of 'n difflock nie.
    Dit klink redelik terrible... Jy het dan seker n beter kans om haar weer terug te koop as hy oor 2 of 4 jaar agter kom wat die brandstof verbruik gaan wees 😂

    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  11. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,588
    Thanked: 6532

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Commander View Post
    Dit klink redelik terrible... Jy het dan seker n beter kans om haar weer terug te koop as hy oor 2 of 4 jaar agter kom wat die brandstof verbruik gaan wees 😂
    En ROES.

    AS ek haar smous (onwaarskynlik vandag) sal ek hom net se hy moet kyk vir roes.

    Maar ons het 'n ander pel in George waar sy ook kan staan, baie makliker om dan af te vlieg en van George af Jongensfontein toe te ry.

  12. #11
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    3,217
    Thanked: 844

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    En ROES.

    AS ek haar smous (onwaarskynlik vandag) sal ek hom net se hy moet kyk vir roes.

    Maar ons het 'n ander pel in George waar sy ook kan staan, baie makliker om dan af te vlieg en van George af Jongensfontein toe te ry.
    Dit sal verseker meer sin maak ja en as julle daai pel mooi vra dan word sy dalk darem elke nou en dan gery ook.

    Maar eerlik, ek dink jy moet die staal borsel gaan kry, jy gaan speit wees. Tenminste as jy haar aan n 4x4 entoesias verkoop dan weet jy sy gaan benut word, om haar net as n beach taxi te gebruik is n mors.

    P.s. ek ken Jongensfontein goed, sy gaan net daai paar tree strand toe ry en dan elke 2de dag Stilbaai toe om kruideniers te koop...

    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  13. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,588
    Thanked: 6532

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek sit ook nou net en dink.......My Pel is nogal 'n kwaai Landy Fan, hy het 'n Discovery (nuwerige ding) en Mamma ry met daai Sport goete - Range Rover? Daai kleintjies.
    So - hy sal seer sekerlik ook kyk na 'n mooi ouerige Discovery, dalk 'n V8, dalk ook sommer Auto. Daai Discovery 2 - nice karre dink ek vir hom, vir wat hy hom voor gaan gebruik.
    NIE Defender nie - hulle gaan GLAD nie met 'n Defender regkom nie, sal heeltemal te "Spartan" wees vir hulle.

  14. #13

    Dis Bosbokduin waar hulle huis het - het die naam nou net weer onthou. So tussen S/Baai en Jongens, daar waar daai ou viskraal goete is.

  15. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

  16. #14
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    3,217
    Thanked: 844

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ek sit ook nou net en dink.......My Pel is nogal 'n kwaai Landy Fan, hy het 'n Discovery (nuwerige ding) en Mamma ry met daai Sport goete - Range Rover? Daai kleintjies.
    So - hy sal seer sekerlik ook kyk na 'n mooi ouerige Discovery, dalk 'n V8, dalk ook sommer Auto. Daai Discovery 2 - nice karre dink ek vir hom, vir wat hy hom voor gaan gebruik.
    NIE Defender nie - hulle gaan GLAD nie met 'n Defender regkom nie, sal heeltemal te "Spartan" wees vir hulle.
    Ek assume jy bedoel n Evouqe? Die RR Sport is nie so klein nie.

    D2 of dalk selfs n D3, ek weet net nie of hulle hou van staan nie... maar jy kan seker 3 D2's aan hom verkoop vir die prys van n Patrol! 😂

    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  17. The Following User Says Thank You to Commander For This Useful Post:

  18. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,588
    Thanked: 6532

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Commander View Post
    Ek assume jy bedoel n Evouqe? Die RR Sport is nie so klein nie.

    D2 of dalk selfs n D3, ek weet net nie of hulle hou van staan nie... maar jy kan seker 3 D2's aan hom verkoop vir die prys van n Patrol! 😂
    Ja, Evoque - daai klein Land Rover karretjie goete.

    Ja ek dink iets soos 'n Disco 2 V8 kan beter werk, minder akkas??

    Hy gee my 'n HELSE Prys vir Olive, maar dis nie waaroor dit hier gaan nie - gaan oor Replacement Value.

  19. #16
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Roodepoort
    Age
    61
    Posts
    202
    Thanked: 404

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Verkoop, Petri.

    Jou game is karre uitsnuffel, opkikker en dan swaai. Jy sal wel een of ander tyd n ander kar raakloop wat al jou bokse tiek, en dan begin daar weer n nuwe journey vir jou.
    Johan Swanepoel

    "Nkabe ke ngwana wa morago"

  20. #17
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,169
    Thanked: 2512

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Maar... maar... dis Olive. Don't dooo eeet!

    Kry net nog een by. Jy weet jy gaan die nuwe een skaars ry en versmous en dan lang trane huil oor Olive. Kry die nuwe een, ry hom en saai hom. Maar hou vir Olive. It's not mutually exclusive.

  21. The Following 2 Users Say Thank You to Emmie L For This Useful Post:

  22. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,588
    Thanked: 6532

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Maar... maar... dis Olive. Don't dooo eeet!

    Kry net nog een by. Jy weet jy gaan die nuwe een skaars ry en versmous en dan lang trane huil oor Olive. Kry die nuwe een, ry hom en saai hom. Maar hou vir Olive. It's not mutually exclusive.
    Ek like your way of thinking Emmie.

    Sal eerder vir Danie 'n ander mooi ding kry, selfs iets soos ou shape Prado of dergeliks. Of mooi 80 Series Cruiser.

    Ek twyfel net te veel hier, en daars NUL fout met daai Patrol, like hom rerig KWAAI. So half geheg beginne raak aan die ou wa. BAIE geheg.

    Haar destyds gekoop, aan Etienne verkoop, hy was hierdie GREAT Gent om my eerste kans weer te gee, so.....die kar het darem so bietjie van 'n storie agter MY storie

  23. #19
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,585
    Thanked: 2595

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Petrie

    'n Man verkoop nie sy privaatkar vir geld nie. Jy doen dit om plek te maak vir die nuwe een...
    ... of jy bou 'n nuwe afdak.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  24. The Following 4 Users Say Thank You to JohanMaree For This Useful Post:

  25. #20
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    3,217
    Thanked: 844

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ja, Evoque - daai klein Land Rover karretjie goete.

    Ja ek dink iets soos 'n Disco 2 V8 kan beter werk, minder akkas??

    Hy gee my 'n HELSE Prys vir Olive, maar dis nie waaroor dit hier gaan nie - gaan oor Replacement Value.
    Jy antwoord jou eie vraag! As jy nie kan vervang vir die geld nie bied hy jou te min aan en koop hy die bargain! As dit so 2 maande terug was sou ek jou n mooi Q5 geoffer het! 😂

    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •