Olive die Patrol - Wat doen Ek??

Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 55

Hybrid View

Previous Post Previous Post   Next Post Next Post
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,720
    Thanked: 6697

    Default Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek het 'n mooi 98 Patrol GRX wat ek KWAAI like. Ry amper nooit met haar nie, maar die dag as ek haar opstart smile ek oor tot oor.

    Hiers haar Thread........https://www.4x4community.co.za/forum...29#post4331929

    Sys mooi, het nice sound en drawers en goete in, makeer NIKS nie, en sy gee my 5 km/liter........kan maar 3 ook wees, ek ry amper NOOIT met haar nie.

    Nou wil pel van my haar koop teen 'n MAL Prys. Ook nou nie SO mal nie, ek gaan haar nie naastenby met iets soortgelyks kan vervang mrt die Geld wat ek kry nie.

    My gat jeuk soort van vir iets anders.........MAAR ek weet ook nie rerig hoekom nie. Ek gaan die Troopy wat ek like OOK nie elke dag gebruik nie. Eks nie 'n FJ tipe Ou nie. Prys op 'n nuwe Cruiser V6 DC laat my ogies traan.

    'n Patrol 4,8 GL (Manual) is 'n nice upgrade dink ek maar BAIE skaars, ek moet MOET weet wat ek gaan gaan koop voor ek Olive verkoop.

    ............Of moet ek ophou over-analyze en net vir my Pel se "Nee sorry, ek kry vir jou iets anders"?
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2021/10/04 at 09:06 AM.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Kriel
    Age
    40
    Posts
    369
    Thanked: 298

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post

    S net nee....

  3. #3
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Edenvale
    Age
    35
    Posts
    1,073
    Thanked: 1456

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ook nou nie SO mal nie, ek gaan haar nie naastenby met iets soortgelyks kan vervang mrt die Geld wat ek kry nie.
    Daar is jou antwoord.
    2011 Freelander 2 SE
    Swambo : 2012 BMW 530d Msport("the beast")

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    57
    Posts
    1,062
    Thanked: 387

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by lizardalpha View Post
    Daar is jou antwoord.
    That is the "correct" answer, I agree.

    But...!

    I say sell it, can't wait for your next buy, because we all know you will probably be buying and selling 10 cars "for yourself" before you find your next ideal car, which will probably be a Patrol again, but anyway!
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  5. The Following User Says Thank You to walkabout For This Useful Post:

  6. #5
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Benoni
    Age
    45
    Posts
    447
    Thanked: 790

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Gaan daardie pl hom meer gebruik?

    Ek glo in gebruik, en nie noodwendig net daar rondstaan en mooi lyk nie, tensy dit 'n investment is (soos bv. Merc SLS) wat elke dag meer werd is as die vorige dag.

    Gaan jy spyt wees as jy hom verkoop, defnitief, maar daar kom 'n tyd wat mens net weet, net weet wanneer om op te hou rook, weet wanneer om iets te laat gaan, weet wanneer om iets te gebruik, jy weet net. En dis waar die ding inkom, net jy weet of jy Olive moet verkoop of nie...

  7. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,720
    Thanked: 6697

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    4x4 wat ek Olive mee sal vervang :

    1) 76 Series V8.......die 1HZ is ook nice maar genuinely net te stadig vir my. V8 is duur. Maar nice.

    2) Patrol 4,8 GL Manual. Nice goete.

    3) V6 DC Cruiser.....maar dis 'n DC nie 'n Wagon nie

    4) FJ Cruiser......daaaalk. Nie rerig my type car nie

    5) 100 VX Diesel.......BAAAAIE nice, BAAAAIE skaars

    6) 105 GX , EFI.........nice, maar hoekom?

    7) 200 VX Petrol 4,7.......great kar, het al 2 gehad.

    Ai Tog.........Phok Tog.........

  8. #7
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,325
    Thanked: 959

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Een woord, "staalborsel"... 😂

    Sien eintlik wil jy net iets anders he, maar daai kan net so maklik lei na regret. Wat van jy verhuur Olive aan you vriend?

    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  9. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,720
    Thanked: 6697

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Commander View Post
    Een woord, "staalborsel"... 😂

    Sien eintlik wil jy net iets anders he, maar daai kan net so maklik lei na regret. Wat van jy verhuur Olive aan you vriend?
    Ding is, my Pel het 'n Huis in Stilbaai, hy soek net 'n ryding wat hy daar kan los vir holiday use. Olive gaan daar in 'n koue, donker garage staan en wag vir die ou om haar dalk 2 keer 'n jaar te gebruik.
    Hy weet nie eens wat is low range of 'n difflock nie.

  10. #9
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    3,325
    Thanked: 959

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ding is, my Pel het 'n Huis in Stilbaai, hy soek net 'n ryding wat hy daar kan los vir holiday use. Olive gaan daar in 'n koue, donker garage staan en wag vir die ou om haar dalk 2 keer 'n jaar te gebruik.
    Hy weet nie eens wat is low range of 'n difflock nie.
    Dit klink redelik terrible... Jy het dan seker n beter kans om haar weer terug te koop as hy oor 2 of 4 jaar agter kom wat die brandstof verbruik gaan wees 😂

    '12 Audi Q5 3.0 TDi quattro stock standard

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds - Sold

    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  11. #10
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    1,331
    Thanked: 320

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Commander View Post
    Wat van jy verhuur Olive aan you vriend?
    So rukkie terug is ek uitgekryt as 'n leke prediker en onder sensuur geplaas toe ek se dit lyk of almal in die dorp 'n beurt kry met Olive...en nou mag dit dalk gebeur teen 'n fooi!?!!
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  12. #11
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,152
    Thanked: 1244

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by thabogrobler View Post
    So rukkie terug is ek uitgekryt as 'n leke prediker en onder sensuur geplaas toe ek se dit lyk of almal in die dorp 'n beurt kry met Olive...en nou mag dit dalk gebeur teen 'n fooi!?!!
    Olive the ho!
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  13. The Following 2 Users Say Thank You to Mike N For This Useful Post:

  14. #12
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    44
    Posts
    1,184
    Thanked: 1709

    Default Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek dink die probleem is dat ons mind f'ck ons self. Jy koop 'n voertuig met 'n spesifieke doel in gedagte, soos om te overland met die voertuig en maak nie saak wat in jou pad kom nie jy kan oor dit ry. En jy gaan die ding vir 'n laaaang tyd hou en gebruik soos nodig.

    Dan eindig jy op met iets soos die Patrol, wat rerig baie nice is as jy 'n paar mense en al jou toerusting laai met 'n boot of 'n wa wat jy sleep en enige plek kan ry en jou nooit in die steek gaan laat nie.

    Maar vir die ander 340 dae bataal jy 'n premie, of brandstof of in praktiese elke dag gebruik, vir die voertuig wat die baie spesifieke doel dien maar die res van die tyd 'n [email protected] klomp geld kos om te gebruik.

    Dan begin jy kyk na iets soos 'n Fortuner of Everest wat 95% van dieselfde werk as 'n Patrol of Cruiser kan doen maar BAIE meer leefbaar is op 'n dag tot dag basis.
    Last edited by Hooly; 2021/10/04 at 07:19 PM.
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambos mommy taxi)

  15. The Following User Says Thank You to Hooly For This Useful Post:

  16. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4549

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Verkoop. En dan soek jy n nice troopie. Jy is en bly n cruiser ou.

    Ek het nou 15 patrols. Ek oorweeg nie eens een verkoop, maar s moeilik nee vir nog een.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  18. #14
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,851
    Thanked: 20097

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Verkoop. En dan soek jy n nice troopie. Jy is en bly n cruiser ou.

    Ek het nou 15 patrols. Ek oorweeg nie eens een verkoop, maar s moeilik nee vir nog een.
    Gister n lekker 4.5 gepost vir goekoop
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  19. #15
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Richardsbay
    Age
    44
    Posts
    196
    Thanked: 148

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Daai v6 amarok het nou rerig jou mind opgeneuk!!!

  20. #16
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    RICHARDSBAAI
    Age
    59
    Posts
    172
    Thanked: 58

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Verkoop vir Olive aangesien die 4.8L nl RAGNAR vir jou wag en soos enige Viking Chief is hy nie iemand wat sy aandag wil verdeeld h nie

    Shalom
    Julius Truter
    Walk by FAITH not by sight
    2014 Pathfinder 2.5 LE
    Snomaster 60L
    Overlander Trailer

  21. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,720
    Thanked: 6697

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Verkoop. En dan soek jy n nice troopie. Jy is en bly n cruiser ou.

    Ek het nou 15 patrols. Ek oorweeg nie eens een verkoop, maar s moeilik nee vir nog een.
    Jis Mater - jyt dit seker al 60 keer vir my gese.

    Maar thanks anyway vir jou raad.

  22. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4549

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Toemaar, ek het ook nou n cruiser oorweeg as n 4x4
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. #19
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,720
    Thanked: 6697

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek sal nou weer VEEL eerder kyk na die nuwe Patrol Reenen, teen R 500000 minder. Hier staan 'n demo hier langsaan ny Nissan, Hugh se eie kar, 'n BEAUT van 'n Kar.

    Boonop is jy nog in die gelukkige posisie om 'n digby 2 Miljoen Rand se Voertuig te oorweeg, dit is heeltemal buite my bereik.

    Hierdie verdomde honde is stout vanaand, hou my uit die slaap uit.

  24. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

  25. #20
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    55
    Posts
    3,280
    Thanked: 3745

    Default Re: Olive die Patrol - Wat doen Ek??

    Ek dink nie dis die honde nie.

    Ek dink dis Olive wat by jou spook.
    In my dreams! Amarok v6 and FJ.
    Reality! Uber.

  26. The Following 2 Users Say Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •