Page 5 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast
Results 81 to 100 of 170

Thread: Die Parrabats

  1. #81
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Midrand
    Age
    49
    Posts
    3,719
    Thanked: 2494

    Default Re: Die Parrabats

    Quite sad to read this:

    https://www.defenceweb.co.za/feature...ty-programmes/

    When many on this thread were trying hard to keep these same cubans from our shores.

    Because learning engineering and mechanicing and doctoring and such from a destitute country that has been run into the ground really makes loads of sense, if you are teaching how to mend a 55 chevy, or or build a stone wall, or fix ailments by bleeding and sorcery all make perfect sense.

    Quite amazing to see what has become of the defense force.

  2. The Following 2 Users Say Thank You to stephenplumb For This Useful Post:


  3. #82
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Nkomasi
    Age
    64
    Posts
    1,048
    Thanked: 445

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by handyman View Post
    Is daar 'n paar goeie boeke oor die recce's wat mens kan koop? Die goed is voor my tyd, maar sal graag meer wil weet.

    Jammer, sien bo reeds is paar genoem.
    vir n goeie lees,lees Eeben Barlow se boeke. n Engelsman wat menige Boer op sy neus sal laat kyk. Google sy naam vir meer inligting.

  4. The Following User Says Thank You to bertus For This Useful Post:


  5. #83
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    44
    Posts
    2,444
    Thanked: 1876

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by 340 View Post
    Ek was bevoorreg om by the Millitere Akademie in Saldanha te swot. Ons het 'n paar 4VK klas maats gehad. Dit was tradisie dat 4 VK die finale jaar akademie studente genooi het vir 'n braai by die 4 VK area noord van Postberg (die strand se naam ontgaan my nou) Ons is met die VK launches oor die baai geneem. Toe ons laatmiddag daar aankom is daar nerens 'n mens te sien nie, net paar tafels en 'n paar kaste koue bier en brannas en Coke so ent bokant die strand in die veld. Ons het toe maar ingeval en 'n paar biere begin drink met die gedagte ons gashere is laat en nog oppad. Groot was ons verbasing toe daar so 10+ van ons VK gashere uit die veld opstaan waar ons nou net by hulle verby gestap het. Dit was hulle manier om seker te maak ons weet wie is baas as dit by kamoflering en operasionele vermoe kom. Die regte VK manne is dalk vandag stil, maar ek wil julle verseker hulle kon goed paartie en lawaai na 'n paar brannas op die strand.

    Die tyd wat ek saam met die paar VK manne by die akademie spandeer het, het my gewys dat hulle nie net sterk van vlees en gees was nie, maar ook uiters intelektueel begaafd was. Die woord respek se nie regtig wat ek van hulle dink nie, dit is veel veel meer.
    Weet nie of hy daar was toe jy nog by die akademie was nie, maar ons het die ou nooi gaan afhaal verlede week.
    Sy kort bietjie aandag.

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20210907_105057.jpg 
Views:	184 
Size:	408.7 KB 
ID:	630204

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20210907_115100.jpg 
Views:	172 
Size:	517.3 KB 
ID:	630205

    IVM die Parabats, was daar nie 'n RSM Baard daar nie?
    Ons was by 1SDB vir so week toe nooi hulle ons om op die Olifant, daai klimraam vir manne, te gaan speel.

    Lekker moeg daai aand gewees.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind˛)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  6. #84
    Join Date
    Jan 2021
    Location
    Knysna
    Age
    48
    Posts
    16
    Thanked: 93

    Default Re: Die Parrabats

    Ek was n pot tiffie in die aarmie. Ek is dodelik met n hout lepel en n egg lifter. Ek kan 600 eiers bak in minute.
    Eendag skiet ek my staff sersant met n rekkie teen sy kop.
    Amper het ek rooi staaldak gedra vir n week.
    Wat het ek daaruit geleer , .......jy speel nie met n rekkie nie.

    Die aarmie was van die beste memories wat ek kan onthou en ook van die slegste.

    Ek is bly ek kon dit ervaar en sou dit weer oor doen as ek die klok moes terug draai. Dit is deel van my lewens ervaring en het my baie geleer van myself en ander. Ek is nie spyt nie , en vir my persoonlik was dit nie vergeefs nie. Ek sal altyd trots wees op die feit dat ek my plig nagekom get soos my Pa en Oupa diy ook gedoen het.

    Almal wat daardeur was is gebind aan mekaar as soldate. Ons het onder mekaar gekompeteer en baklei maar almal het n bydra gemaak om die militere masjien te laat werk. Almal was belangrik.

    Ek weet niks van die reccies af nie. Dink nie ek het al ooit een ontmoet nie.
    Ek neem maar net aan dat hulle die beste van die beste was. Die aarmie moes baie spandeer met hulle opleiding. Hulle moes akademiese presteerders wees en hulle moes bo gemidelde self discipline he. Hulle is en was nie Jan alleman nie. Of so neem ek maar aan.

    Respek vir al die soldate!
    Last edited by Rudi Maritz; 2021/09/17 at 04:15 PM.

  7. The Following 6 Users Say Thank You to Rudi Maritz For This Useful Post:


  8. #85
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,745
    Thanked: 19844

    Default Re: Die Parrabats

    Twee van my beste maats op die grens was pot tiffies. Dan kry jy lekker dik steaks na n patrollie in die NCO menasie
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  9. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  10. #86
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,094
    Thanked: 1162

    Default Re: Die Parrabats

    Ek wens iemand kon Parabats se spelling in die titel regmaak.
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  11. #87
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,745
    Thanked: 19844

    Default Re: Die Parrabats

    En nou is Leon Venter tjoepstil.
    Miskien moet hy sy 2.4 en 3.2 tye aankondig. En sy vasbyt roete tyd.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  12. #88
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,741
    Thanked: 5830

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    Ek wens iemand kon Parabats se spelling in die titel regmaak.
    Dis so gespel in die youtube link toe dog ek dis hoe dit gedoen word
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  13. #89
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,491
    Thanked: 1374

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by stephenplumb View Post
    Quite sad to read this:

    https://www.defenceweb.co.za/feature...ty-programmes/

    When many on this thread were trying hard to keep these same cubans from our shores.

    Because learning engineering and mechanicing and doctoring and such from a destitute country that has been run into the ground really makes loads of sense, if you are teaching how to mend a 55 chevy, or or build a stone wall, or fix ailments by bleeding and sorcery all make perfect sense.

    Quite amazing to see what has become of the defense force.
    I am pleased you did not say "our" defence force
    Don’t blame yourself over past mistakes. It’s like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" chugging along towards 900 000 km.
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty - 131 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" with Braked Axle fitted >60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" - 125 000 km

  14. #90
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,745
    Thanked: 19844

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by bertus View Post
    vir n goeie lees,lees Eeben Barlow se boeke. n Engelsman wat menige Boer op sy neus sal laat kyk. Google sy naam vir meer inligting.
    Executive Outcomes. Paar ouens geken wat soontoe is.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  15. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  16. #91
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    45
    Posts
    683
    Thanked: 585

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Die SAW van daai dae interesseer my baie.
    Ek wil graag meer info kry oor 32 Battiljon, Koevoet, Bats en Recce so as daar interessante links/videos os deel asb.
    Gaan op youtube en google SW Fourie. Hy was by 1VK vanaf 78 tot 89.

    Baie baie goeie stories wat nie in boeke geskryf staan nie.

    Gaan tien ure van jou tyd neem, maar alles die moeite werd.

  17. The Following 2 Users Say Thank You to Mapog For This Useful Post:


  18. #92
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    45
    Posts
    683
    Thanked: 585

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Ek ook. Snaaks genoeg, omtrent presies 40 jaar terug...........

    So 3 dae gehou. Betyds terug by die eenheid om grens toe te gaan.
    Jelo, watter deel van pre seleksie was jou “tier” gewees?

  19. #93
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    55
    Posts
    2,176
    Thanked: 603

    Default Re: Die Parrabats

    Nee ek is nie stil nie is besig.
    En ja ek was in die Bats ook gewees
    Quote Originally Posted by jelo View Post
    En nou is Leon Venter tjoepstil.
    Miskien moet hy sy 2.4 en 3.2 tye aankondig. En sy vasbyt roete tyd.

  20. #94
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Durban
    Age
    66
    Posts
    420
    Thanked: 606

    Default Re: Die Parrabats

    en wat van ou Wynand du Toit? YouTube videos en als.

  21. #95
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    427
    Thanked: 206

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by jfh View Post

    IVM die Parabats, was daar nie 'n RSM Baard daar nie?
    Ek was 89-90 daar toe hy RSM was. Kon hom altyd deur 'n ring trek. Hy het menigmale hoër range van sy peradegrond afgejaag vir verskeie redes. 'n Rang met baie mag.

  22. The Following 2 Users Say Thank You to LdLL For This Useful Post:


  23. #96
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,745
    Thanked: 19844

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Mapog View Post
    Jelo, watter deel van pre seleksie was jou “tier” gewees?
    Na 40 jaar weet ek nie. Ons het keuring gedoen in Potch (3.2, situps, push-ups, kort onderhoud) en toe af Bluff toe.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  24. #97
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,094
    Thanked: 1162

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Dis so gespel in die youtube link toe dog ek dis hoe dit gedoen word
    Die Parrabats was die ouens wat by die Tempe Tigers gekuier het.
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  25. The Following 2 Users Say Thank You to Mike N For This Useful Post:


  26. #98
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    45
    Posts
    683
    Thanked: 585

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by mudgrubber View Post
    en wat van ou Wynand du Toit? YouTube videos en als.
    Gaan kyk na die video van Sw Fourie soos ek gepost het, daar sal jy sien wie van die du Toit broers “DIE” man was by spes,…. ook hoe hy doodgeskiet is.
    Sy naam was Kokkie. Kokkie du Toit.
    Gesneuwel aan die “Russian front” in Moz.
    was as “D” squadron SAS deel van Rhodesian SAS.

  27. The Following 4 Users Say Thank You to Mapog For This Useful Post:


  28. #99
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,745
    Thanked: 19844

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    Die Parrabats was die ouens wat by die Tempe Tigers gekuier het.
    Dis snaaks. Baie sal dit nie vang nie.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  29. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


  30. #100
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    45
    Posts
    683
    Thanked: 585

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Dis snaaks. Baie sal dit nie vang nie.
    wel, almal weet nie wie die Tempe tigers was nie. Dalk nie so snaaks as jy weet nie.

  31. The Following User Says Thank You to Mapog For This Useful Post:


Page 5 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •