Page 3 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast
Results 41 to 60 of 170

Thread: Die Parrabats

  1. #41
    Join Date
    May 2011
    Location
    Stellenbosch
    Age
    56
    Posts
    289
    Thanked: 886

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    .... Die Bats? Nah! Infantry vleisbomme, dis al! Spesiaal? My ma het my ook vertel ek is spesiaal.
    Eish !!

    A great post until your last paragraph.
    I urge you to retract your last statement.

    I was a medic and hold all these front line soldiers in high honour, your post ending is in poor taste.
    Last edited by Searcher; 2021/09/16 at 09:45 PM.

  2. The Following 9 Users Say Thank You to Searcher For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,780
    Thanked: 6009

    Default Re: Die Parrabats

    https://youtu.be/qH_lSqUQBio

    Also worth the watch
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  4. #43
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    cape Town - 0624206806
    Age
    61
    Posts
    2,527
    Thanked: 563

    Default Die Parrabats

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    In my ondervinding met 2 Recces wat my kollegas was by n vorige staatsmaatskappy : hulle praat nie uit nie, hulle sÍ vir niemand en jy sal NIE kan sÍ hulle is enigsins Recces nie.

    Stil ouens meestal.
    Thatís the bottom line....Recces (operators) donít talk about it.

    How many Moths here ?
    Last edited by GaryFrank; 2021/09/16 at 10:33 PM.

  5. The Following User Says Thank You to GaryFrank For This Useful Post:


  6. #44
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,820
    Thanked: 20046

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by GaryFrank View Post
    Thatís the bottom line....Recces (operators) donít talk about it.

    How many Moths here ?
    Plenty of butterflies.....
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #45
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,780
    Thanked: 6009

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Plenty of butterflies.....
    Dis nou die ouens wat hulle jamstealers genoem het?
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  8. #46
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    47
    Posts
    220
    Thanked: 134

    Default Re: Die Parrabats

    Ek gesels gisteraand met my oom.

    Hy was in die 3de groep wat kursus by 1 valskerm battaljon gedoen het in 1965.

    Het daarna nog 15 jaar se kampe en goed gedoen - opgewerk tot staf sersant en toe offisiers kursus en luitenant gewees.

    Hy het meer as 100 spronge gedoen oral oor die land by verskillende terreine.

    Hy sou by Cassinga gespring het in 1978? maar het toe sy raads eksamen geskryf en vrystelling gekry.

    Kon agterkom hy het sy weermag dae baie geniet

  9. #47
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,780
    Thanked: 6009

    Default Re: Die Parrabats

    Die SAW van daai dae interesseer my baie.
    Ek wil graag meer info kry oor 32 Battiljon, Koevoet, Bats en Recce so as daar interessante links/videos os deel asb.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  10. #48
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,375
    Thanked: 2106

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Die SAW van daai dae interesseer my baie.
    Ek wil graag meer info kry oor 32 Battiljon, Koevoet, Bats en Recce so as daar interessante links/videos os deel asb.
    Soos jy weet, is daar verskeie boeke wat deur ex lede geskryf is. Ek het een gelees "Recce" wat deur Kol Koos Stadler geskryf is. Hy is 'n dienende SM lid. Altans ek dink hys nog nie afgetree nie.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  11. The Following User Says Thank You to Spiceman For This Useful Post:

    FWM

  12. #49
    Join Date
    May 2010
    Location
    Centurion
    Age
    58
    Posts
    33
    Thanked: 2

    Default Re: Die Parrabats

    Ongelukkig was ons owerhede waansinnig omtrent sensitiewe inligting uitlek, meeste van ons het omtrent niks fotos van ons tyd in plekke soos Angola nie. Ek wil ook net beaam dat almal se opleiding in ons tyd was baie goed, soos hierbo beskryf, almal het saam gewerk om 'n masjien van 'n orginasie te maak. Die enigste sad ding was dat ons in bruin glad nie goed oor die weg gekom het met ons kollegas in blou daai tyd nie.
    Daar is ongelukkig net 'n paar boeke geskryf, juis omdat alles streng gesonsor was.
    Mooi loop aan almal wat deelgeneem het en nog klomp kampe moes doen ook. Ek is not steeds baie trots op almal wat deel was van die program en ek wat geleer het dat 'n mens nog baie in reserwe het al dink jy nie so nie.

  13. The Following User Says Thank You to Mozibite For This Useful Post:

    FWM

  14. #50
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria/ Hoedspruit
    Posts
    516
    Thanked: 315

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by BarnieH View Post
    What was his surname?
    Booyens. He was RSM from 73 to 76. The rest of the time he was in School Of Armour.
    2018 Ranger DC 2.2 XLS Auto 4x4
    Bushtech Canopy and goodies
    Canon 5DMkIV with L-goodies.

  15. #51
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    60
    Posts
    16,308
    Thanked: 2734

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Mapog View Post
    Henris, praat jy nou van Palma en die Dyck groep?
    Ja.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  16. #52
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    5,626
    Thanked: 4770

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Die SAW van daai dae interesseer my baie.
    Ek wil graag meer info kry oor 32 Battiljon, Koevoet, Bats en Recce so as daar interessante links/videos os deel asb.
    https://www.warbooks.co.za/

    Hier kan jy kies en keur.


    A WK and 8J.

  17. The Following 2 Users Say Thank You to Rainier Vermaak For This Useful Post:


  18. #53
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Sedgefield
    Age
    66
    Posts
    1,515
    Thanked: 784

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by GaryFrank View Post
    Thatís the bottom line....Recces (operators) donít talk about it.

    How many Moths here ?
    As i said earlier, most are Sunday braai recces.

    those that were there never talk about it, those that were at home brag all the time.
    2018 Hilux Dakar fully kitted.
    2021 Suzuli Swift 1.2 GLX Swambo's shopping trolley.

  19. The Following 2 Users Say Thank You to pwgg For This Useful Post:


  20. #54
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    47
    Posts
    220
    Thanked: 134

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Spiceman View Post
    Soos jy weet, is daar verskeie boeke wat deur ex lede geskryf is. Ek het een gelees "Recce" wat deur Kol Koos Stadler geskryf is. Hy is 'n dienende SM lid. Altans ek dink hys nog nie afgetree nie.
    Sy boek "Recce" is uitstekend. Hy het ook n boek geskryf "the team secret" wat oor besigheid gaan met die "recce" beginsels as voorbeelde.

    Ander boek oor Recces is deur Paul J Els geskryf - " we fear naught but God"

  21. The Following 2 Users Say Thank You to Serf For This Useful Post:


  22. #55
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Sedgefield
    Age
    66
    Posts
    1,515
    Thanked: 784

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Mozibite View Post
    Ongelukkig was ons owerhede waansinnig omtrent sensitiewe inligting uitlek, meeste van ons het omtrent niks fotos van ons tyd in plekke soos Angola nie. Ek wil ook net beaam dat almal se opleiding in ons tyd was baie goed, soos hierbo beskryf, almal het saam gewerk om 'n masjien van 'n orginasie te maak. Die enigste sad ding was dat ons in bruin glad nie goed oor die weg gekom het met ons kollegas in blou daai tyd nie.
    Daar is ongelukkig net 'n paar boeke geskryf, juis omdat alles streng gesonsor was.
    Mooi loop aan almal wat deelgeneem het en nog klomp kampe moes doen ook. Ek is not steeds baie trots op almal wat deel was van die program en ek wat geleer het dat 'n mens nog baie in reserwe het al dink jy nie so nie.
    We were trained by some of the best in the world.

    Thats why farmers my age are not worried about take overs, we are alert, but having been trained by great soldiers, we can plan, execute, shoot moving targets. practice all winter culling buck so get lost of practice.
    2018 Hilux Dakar fully kitted.
    2021 Suzuli Swift 1.2 GLX Swambo's shopping trolley.

  23. The Following 2 Users Say Thank You to pwgg For This Useful Post:


  24. #56
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    56
    Posts
    1,605
    Thanked: 459

    Default Re: Die Parrabats

    Ek was nie in die bats nie, ek het recces probeer maar het in pre-seleksie reeds my rtu gekry.
    Ek was in Januarie 1984 in 1SSB in Bloem vir my basies waarna ek Heidelber Seiners toe is vir 2de fase en van waar af ek PF by die SAAF aangesluit het.

    My groot vriend en buurman, Flip Le Roux, Riekelouw hier op die forum, is ook een van ons resident vleisbomme, 'n parabat deur en deur. Ek ken 'n paar mense wat uit 'n perfekte diensbare vliegtuig uit gespring het tot die tande toe bewapen, van tyd tot tyd in die donker nag.

    Ek het respek vir hulle, hulle was almal vrywilligers, hulle wou daar wees.

    Ek het uiteindelik klaar gemaak in 1993 in die SAAF se Elektroniese Oorlogvoering afdeling as 'n EO Operateur.
    Johan De Graaf
    2015 Chevrolet Spark
    2010 Range Rover Vouge SE TDV8

  25. The Following 4 Users Say Thank You to Oldtimer For This Useful Post:


  26. #57
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,820
    Thanked: 20046

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Oldtimer View Post
    ek het recces probeer maar het in pre-seleksie reeds my rtu gekry.
    Ek ook. Snaaks genoeg, omtrent presies 40 jaar terug...........

    So 3 dae gehou. Betyds terug by die eenheid om grens toe te gaan.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  27. #58
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Robertson
    Posts
    39
    Thanked: 150

    Default Re: Die Parrabats

    Is daar 'n paar goeie boeke oor die recce's wat mens kan koop? Die goed is voor my tyd, maar sal graag meer wil weet.

    Jammer, sien bo reeds is paar genoem.
    Last edited by handyman; 2021/09/17 at 10:22 AM.

  28. #59
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,465
    Thanked: 1230

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Markb View Post
    I was at 1 SSB in 71, and the Bats next kakked off in comparison to us! We were on holiday!
    But looking back, the army days were good!
    I was the very last nat service intake that got Eland 90 (Noddy) training.
    What a honor it was.

  29. The Following 2 Users Say Thank You to Rustie For This Useful Post:


  30. #60
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    4,857
    Thanked: 8890

    Default Re: Die Parrabats

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    I was the very last nat service intake that got Eland 90 (Noddy) training.
    What a honor it was.
    LOL!!

    They were crappy, unreliable POS, rejects..

    but fun when they did work
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    FJ - 2 Batteries, a tow bar, OME, Good Year Adventurers, and a drawer
    Ex:
    Ranger 3.2, LC 76 V8, Navara 2.5, NP300, Patrol 4.8, Everest 3.0, Jimny 1.3, Defender 110 SW Puma

Page 3 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •