Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,446
    Thanked: 6328

    Default Nice Gravel Road - Bethlehem-Clarens-G/Gate

    For what its worth.........

    Vanonoggend gou so draaitjie gaan ry, dis net ek en my Sex Slave en ons 1 seun innie huis die weekend, die plan was hulle kry my 11h00 by Clarens Brewery vir brunch, hulle in Olive my ou Patrol, ek op Bettie die XT.
    Bethlehem - Clarens gravel gevat, net voor Bismarck en Jannie afgedraai, en sommer aanghou ry reguit aan op die "Toeka" Pad.
    NICE gewees.
    Jy kom op stadium by 'n "Kestell links G/Gate regs" bordjie. En ek het regs gevat, Mamma en die Pensioentrekkertjie wag toe al vir hulle FNB ATM.
    BAIIIIIIE nice roete!!!!!
    En BTW- Daai Clarens Brewery bedien BAIE nice Kos

    Pic attached, as julle mooi kyk is daai teerpad temoeringone onder die nice passie net voor jy G/Gate kry van Phuthas se kant af.

    So.....ja, nice road to explore I think?? With a 4x4, even a softroader??

    SO.......die roete?? Jy ry deur Bethlehem, en verby die Clarens afdraai. So 2km verder vat jy die grondpad regs (nie seker van die Nommer nie sal kyk en update).

    Reguit aan, seker so 25-30km.

    Dan kom jy by 3 rigting kruis, daar kan jy OF regs draai Clarens toe OF reguit aan, bordjie wys "Kestell" en daars ook 'n "Toeka" bordjie.

    As jy Toeka vat, dan reguit aan, jy kom dan by bordjie "Kestell/Golden Gate". As jy GGate regs vat, dan nog stukkie grondpad voor jy op die Phuthas/GGate teerpad klim (sien pic, teerpad doer onder).

    Net voor GGate is daar ook "loops" soos Oribi etc etc wat jy kan cruise vat.

    Glen Reenen is ook weer oop sien ek.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2021/09/13 at 04:19 AM.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,754
    Thanked: 19855

    Default Re: Nice Gravel Road - Bethlehem-Clarens-G/Gate

    Vir jou gesÍ daar is lekker paaie daar
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,446
    Thanked: 6328

    Default Re: Nice Gravel Road - Bethlehem-Clarens-G/Gate

    BAIE Jakes.

    Ons het al so een of wat keer daai Toeka pas met die Clarens Kerk 4x4 ding gedoen, maar ek post hierdie dat Members dalk daarna kan kyk.

    Okes wat dalk die Saterdag vanaf Clarens daai G/Gate - Glen Reenen - dan so paar "loops" (Oribi etc etc) gaan ry, en dan daai loop ry dat hulle weer naby Clarens uitkom (ek het die route gery vanaf Bethlehem af).

    BAAAIE nice stil pad, met nice sandsteen formations en goete.

  4. #4
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    55
    Posts
    3,173
    Thanked: 3307

    Default Re: Nice Gravel Road - Bethlehem-Clarens-G/Gate

    Dankie Petri! Lyk heerlik!
    In my dreams! Amarok v6 and FJ.
    Reality! Uber.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •