Gooi weg en begin oorGoeie dag 4x4 Community
Ons benodig bietjie raad as. N vriend van my het n paar Tata Superace 1.4 turbo diesel trokkie wat hom eindlose probleme gee. Nou praat ons oor is dit die geld werd om hom reg te maak of sit jy n ander engine in wat sal hou.
Die gedagte is
Toyota 2CT
VW 1.9TDI
Opel Corsa 1.7 tdi
Dis sal verkieslik iets straight forward moet wees wat nie te veel elektroniese drama het nie, wat sal pas en wat die ratkas en diff sal kan hanteer.
Dis n werks trokkie so die 2L 2.4D Toyota sal virseker die beste wees maar hulle dink is bietjie bo sy vuurmaak plek.
Enige advies sal gewardeur word.
Bookmarks