Results 1 to 20 of 20
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Hoe groot is maks grootte van engine van n motor voor die bestuurder of voertuig n lisensie moet h?
    Geld lisensies vanaf 50cc en op?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,369
    Thanked: 2086

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Hoe groot is maks grootte van engine van n motor voor die bestuurder of voertuig n lisensie moet h?
    Geld lisensies vanaf 50cc en op?
    Interessante vraag. Ek dink dis anders as 'n klas R skippers lisensie wat hp gebaseer is. Ek dink die issue is bestuur op 'n openbare pad.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  3. The Following User Says Thank You to Spiceman For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Spiceman View Post
    Interessante vraag. Ek dink dis anders as 'n klas R skippers lisensie wat hp gebaseer is. Ek dink die issue is bestuur op 'n openbare pad.
    3 m en 10hp?

    As ek dit nie mis het, was/is dit 50cc vir voertuie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,544
    Thanked: 2473

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Selfs ń gemotoriseerde trapfiets moet gelisensieer wees en die ryer daarvan ook.

    Daar is nie ń afsnypunt onder nie.
    Last edited by JohanMaree; 2021/09/05 at 08:16 AM.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  7. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,024
    Thanked: 5188

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Jy het A1 lisensie nodig
    Attached Images Attached Images  
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  9. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Jy het A1 lisensie nodig
    Is die A1 nie 50 tot 125cc?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,474
    Thanked: 6354

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    3 m en 10hp?

    As ek dit nie mis het, was/is dit 50cc vir voertuie.
    tot en met 4 meter en 15 hp.

  11. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  12. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    tot en met 4 meter en 15 hp.
    Ek dog die 10hp wat gemerk is as 9.9hp het juis die lig gesien om minder as 10hp te wees. Net so die klomp 2.9m booitjies. Almal om onder die perk te wees.
    Last edited by Reenen; 2021/09/05 at 08:33 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #9
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    63
    Posts
    2,116
    Thanked: 1025

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Selfs ń gemotoriseerde trapfiets moet gelisensieer wees en die ryer daarvan ook.

    Daar is nie ń afsnypunt onder nie.
    Dit mag so wees maar gemororiseerde scooters [skopfiets] (die tipe wat Lewis Hamilton mee in die pits rond ry), het nie 'n lisensie nodig nie.

    C
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

  14. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    Dit mag so wees maar gemororiseerde scooters [skopfiets] (die tipe wat Lewis Hamilton mee in die pits rond ry), het nie 'n lisensie nodig nie.

    C
    Ek weet nie of verander het, maar (ek herhaal myself), ek het my verbeel onder 50cc is vrygestel. Soos daai scooters.
    Verder, het ek jy mag dan nie op N1/2/3 paaie ry.

    Tegnies, kon jy met n elektrise speelgoed jeep op grond stuk langs die teerpad gery het.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Dan heel ander vraag. Hoe moeilik is dit om so n kar op pad te sit (dit is moontlik, ek het in bettiesbaai al van hulle met nommerplate en skyfies gesien)

    Hy kort voorruit en wiper. En fiets speedo.
    Hy het ligte (dim en bright),toeter, saftybelt, flikker ligte en vin en engine nommer.
    Engines wissel van 150-250cc. Top spoed is bo 60
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #12
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,024
    Thanked: 5188

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    http://sym.co.za/2018/08/20/scooter-...y-the-sym-way/

    Motorcycle licenses are categorized between A and A1, A being the license for bikes larger than 125 cc, and A1 for bikes 125cc and lower.
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  17. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    En tog praat ek nie van motorfietse
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  19. #14
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,024
    Thanked: 5188

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    En tog praat ek nie van motorfietse
    Soos 'n help my trap?

    Of....

    Reels sal wel mettertyd inhaal
    Attached Images Attached Images  
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  20. #15
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,024
    Thanked: 5188

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    5. Motor vehicle exempt from registration (I presume thus no 'driving' licence required)

    which is a type of motor cycle on which a person stands, generally known as a motorised
    skateboard, and by virtue of its design, does not comply with the provisions of Parts II, III, and
    IV of Chapter VI and by reason of such design may not be operated on a public road in terms of
    the Act
    Last edited by Prof; 2021/09/05 at 10:59 AM.
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  21. The Following User Says Thank You to Prof For This Useful Post:


  22. #16
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,369
    Thanked: 2086

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek dog die 10hp wat gemerk is as 9.9hp het juis die lig gesien om minder as 10hp te wees. Net so die klomp 2.9m booitjies. Almal om onder die perk te wees.
    Ek wou s ek het iets onthou van 15hp.
    Daai funny afmetings het dalk te doen met die imperial mates soos voete, duime ens. of ander lande se wette/regulasies.
    Last edited by Spiceman; 2021/09/05 at 01:00 PM.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  23. #17
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,644
    Thanked: 484

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Koop n bajaj. En ek kruip nou weg
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  24. The Following User Says Thank You to Sam vd Merwe For This Useful Post:


  25. #18
    Join Date
    Apr 2021
    Location
    Klerksdorp
    Age
    36
    Posts
    12
    Thanked: 15

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Ek sien hulle praat op die Natis website van vervaardiger sertifikaat, polisie klaring en weegbrug sertifikaat, onder andere. Dit kan seker nie onmoontlik wees om hom te registreer nie?

  26. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town, Plumstead/The Sea/Franskraal
    Age
    54
    Posts
    2,558
    Thanked: 851

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    tot en met 4 meter en 15 hp.
    It is 3.0m and 15hp. These boats may launch anywhere and no skipper ticket or survey needed.
    Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
    Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
    Have now covered 270 000Km on veg oil.
    Oh, and an Isuzu 280DT, 40 000Km on Bio Diesel
    Rand for Rand gets 33Km/L

  27. The Following User Says Thank You to ZuluCowboy For This Useful Post:


  28. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,212
    Thanked: 4543

    Default Re: Maks engine grootte vir vrywaring van lisensie

    Quote Originally Posted by ZuluCowboy View Post
    It is 3.0m and 15hp. These boats may launch anywhere and no skipper ticket or survey needed.
    En my 3m 15hp is baie gevaarliker as my 6m 90hp
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •