Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 22

Thread: Lemoen

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Lemoen

    Nog n opbou uit niks thread
    Rukkie terug n rolling chassis van safari onderstel gekry. Met trasfercase, gearbox, steering pomp en alle propshafts nog gekoppel.
    En toe kry ek n body.
    Click image for larger version. 

Name:	fa2d8392-52df-400a-b490-1b9fe554bdbc.jpg 
Views:	400 
Size:	176.7 KB 
ID:	624346
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9253.jpg 
Views:	170 
Size:	180.2 KB 
ID:	624347
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9254.jpg 
Views:	163 
Size:	189.4 KB 
ID:	624348
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9255.jpg 
Views:	163 
Size:	177.6 KB 
ID:	624349
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9256.jpg 
Views:	164 
Size:	181.6 KB 
ID:	624350
    Body lyk verbasend goed
    Ek het n keuse van safari engins. Sal seker settle op van der linde stage 3 L28
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Vereeniging
    Age
    58
    Posts
    249
    Thanked: 242

    Default Re: Lemoen

    Enigiets met 'n L28 is n goeie roep, veral as Van der Linde met hom gepeuter het.
    Die B staan vir Beneke

  4. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Lemoen

    Rd28T of TD27T
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Lemoen

    Quote Originally Posted by EtienneB View Post
    Enigiets met 'n L28 is n goeie roep, veral as Van der Linde met hom gepeuter het.
    Hy is so 150kw met weber carb. Ek het n efi systeem met 300zx injectors. Kan ook nog turbo as ek wil, maar kompressie bietjie hoog vir turbo na vander linde gekrap het. So dalk net efi
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Lemoen

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Rd28T of TD27T
    Het beide engines in rak, maar ook beide in safaris. Lus om die van der linde in te sit vir duine.
    Ek het nog 2 safari stasiewaens en 2 safari bakkies om te bou, een bakkie en een stasiewa vir berg. Hulle kan maar die diesels wees.

    Ek wil die stasiewa, dalk die ander stasiewa l28, en die een bakkie vk45
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  8. #6
    Join Date
    May 2011
    Location
    Klipriver
    Age
    60
    Posts
    2,229
    Thanked: 428

    Default Re: Lemoen

    Waar kom “ lemoen” in die storie? 😊
    Alan


    _________________
    Range Rover P38

    Defender on Steroid's (Sadly sold)
    Previous: Pajero 3.5 V6 (Gas Guzzler)
    Series 3 109 SW (Tortoise)
    Platkar Ford Fiesta 1.6tdi (Swambo's present)

  9. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Lemoen

    Quote Originally Posted by Alan Eveleigh View Post
    Waar kom “ lemoen” in die storie?
    Kleur
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #8
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Lemoen

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek wil die stasiewa, dalk die ander stasiewa l28, en die een bakkie vk45
    OK, hoekom dan nie VK45 in hierdie een nie? Met auto box?
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Lemoen

    Ek soek nog n skyline auto box vir die een.

    Wil vk45 in bakkie met n tray body
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Lemoen

    Met oplaai van dop op trailer het hulle paar mertjies ingesit.



    Ek sal oor spray. Dalk wil raptor.
    En nuwe kleur.
    Dalk die kleur…
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #11
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Lemoen

    SADF Nutria Brown. AWESOME.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  14. #12
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    56
    Posts
    1,232
    Thanked: 1030

    Default Re: Lemoen

    Wat ek wil weet is waar kry jy al die lekker speelgoed.

  15. #13
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    1,823
    Thanked: 387

    Default Re: Lemoen

    Reenen

    Ek het hierdie sleepwa met Toyota se Lunar Rock kleur laat verf
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20210608_152138.jpg 
Views:	107 
Size:	258.1 KB 
ID:	624685   Click image for larger version. 

Name:	20210611_080429.jpg 
Views:	104 
Size:	415.1 KB 
ID:	624686  
    Wicus Diedericks

  16. The Following User Says Thank You to Wicd For This Useful Post:

    FWM

  17. #14
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    42,344
    Thanked: 19316

    Default Re: Lemoen

    Quote Originally Posted by Erwin Schimper View Post
    Wat ek wil weet is waar kry jy al die lekker speelgoed.
    Hy boer op Facebook marketplace.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  18. #15
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,501
    Thanked: 1901

    Default Re: Lemoen

    As jy hom daai kleur maak sal jy die naam moet verander.

  19. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Lemoen

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Hy boer op Facebook marketplace.
    Ek het vriende wat doen. Hulle stuur die links aan vir my.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #17
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Vereeniging
    Age
    58
    Posts
    249
    Thanked: 242

    Default Re: Lemoen

    Quote Originally Posted by Bex View Post
    As jy hom daai kleur maak sal jy die naam moet verander.
    Van Lemoen na Kepoen.
    Die B staan vir Beneke

  21. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,115
    Thanked: 4432

    Default Re: Lemoen

    Het iemand al geraptor verf hier? Wat se voorbereiding doen mens?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #19
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Nelspruit
    Age
    40
    Posts
    429
    Thanked: 536

    Default Re: Lemoen

    Ek het my jeep met raptor gespray. Het die body glad geskuur, spot putty waar nodig. Toe met die nodige undercoat gespray en toe met raptor bo oor. Met 2mm spraygun. Nogal dors. Jeep het 16 liter gevat. Het die bak binne met ander goed gespray.

  23. #20
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Vereeniging
    Age
    58
    Posts
    249
    Thanked: 242

    Default Re: Lemoen

    Ek smaak daai gemmerkat wat daar onder die Jeep deur sluip! Pragtige dier.
    Die B staan vir Beneke

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •