Ek het so bietjie gesoek en niks veel gekry nie...dit is net resepte.
Wys bietjie jou brood...maak nie saak watter metode jy gebruik nie.
Hier is so mengsel van brode wat ek gemaak het met die volgende metodes...Houtstoof, blikbrood in die elektriese oond en my gunsteling..direk op die vuur in n swart pot. Moes vir n vriend van my brood maak vir die broodtafel by sy troue...sommer al die potte en panne ingespan.
Bookmarks