Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 49
  1. #1
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Uitenhage
    Age
    28
    Posts
    420
    Thanked: 474

    Default Wat sal jy waar laai?

    Voertuig:

    88" Series Land Rover met vol lengte roof rack.

    Wat gelaai moet word:

    6 x streepsakke hout (+- 19kg elk)
    2 streepsake stompe vir kuier vuur (+- 12kg elk)
    60l cooler x2
    150l krat
    medium tot groot size braai
    spaarwiel
    toolbox +- 25kg
    3x3m gazbo
    2man tent
    6 man tent
    2 kamp stoele
    matras wat opgerol is
    2 x kaste bier

    Deel jou opinie wat jy waar sal laai..
    Attached Images Attached Images  
    • 1960's Series 2A 88" Land-Rover powered by Isuzu C201 (ThermoKing generator motor) (Camping, Fishing, Hunting, Towing, Boat launching, Rubbish tipper, Over landing, 4x4 tracks, 4x4 obstacles, Recovery vehicle, Sunday drives and Daily drive)
    • Want to need list: Snorkel, New suspension, 35's, Custom Canvas interior, Winch, Recovery kit, Dual Battery system, Solar panel and brakes!



  2. #2
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    48
    Posts
    1,214
    Thanked: 321

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    In 'n sleepwaentjie...of jou pl se Land Cruiser bakkie.
    Jy mag dalk plek kan maak, maar jy gaan jou dak oorlaai met net die 6 sakke hout.
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Tnr - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  3. The Following 3 Users Say Thank You to swakop_toe For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,253
    Thanked: 2094

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Quote Originally Posted by swakop_toe View Post
    In 'n sleepwaentjie...of jou pl se Land Cruiser bakkie.
    Jy mag dalk plek kan maak, maar jy gaan jou dak oorlaai met net die 6 sakke hout.
    Ek wou ook se in n trailer

    Probeer maar alles wat swaar is binne in te prop, en jou stoele, tent, gazebo dalk bo op. En dalk iemand wat van agter kan stoot met n bakkie ook

  5. The Following 2 Users Say Thank You to Morne - Skip For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    35
    Posts
    1,052
    Thanked: 1934

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Hang af...

    Gaan jy getou word met 'n a-frame of op n flatbed?

    As dit 'n a-frame is, maak seker jy word getou deur 'n single cab bakkie. Daar sal genoeg plek wees.

    As dit 'n flatbed is kan jy die hout op die sitplekke voor laai want jy gaan voor in die flatbed sit.

    Jokes aside, jy kan nie al daai hout op jou voertuig vervoer sonder om te oorlaai nie. Sterkte.
    Stephan G

    4x4: 2018 Isuzu KB250 D-Teq 4x4 DC
    Platkar: 2019 Suzuki Baleno GLX

    "All of us get lost in the darkness. Dreamers learn to steer by the stars"

  7. The Following 3 Users Say Thank You to Groenman For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,180
    Thanked: 5851

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    6 x streepsakke hout (+- 19kg elk)...............................rack
    2 streepsake stompe vir kuier vuur (+- 12kg elk)............rack
    60l cooler x2................................................ ..............binne
    150l krat.............................................. .....................binne
    medium tot groot size braai.........................................rack
    spaarwiel......................................... ..........................binne
    toolbox +- 25kg.............................................. ............binne
    3x3m gazbo............................................. ...................rack
    2man tent.............................................. .....................rack
    6 man tent.............................................. ...................rack
    2 kamp stoele............................................ .................rack
    matras wat opgerol is................................................ ...binne, bo op alles
    2 x kaste bier.............................................. ................binne

    As daar nog plek is binne sal ek paar sakke hout probeer inkry.......die hout gaan anyway gebruik word, so jy ry dit nie terug nie. Ek sou soveel moontlik hout binne in laai as wat jy kan - sonder om die vensters te breek as jy ry.
    Rol dalk die matras uit en pak hom regop teen die ruite?
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2021/06/23 at 10:25 AM.

  9. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    54
    Posts
    1,487
    Thanked: 288

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Swaar goed binne landy ligte goed bo op dak maar daar is volgens my te veel wat saam gaan spasie is jou brobleem sterkte

  11. The Following 3 Users Say Thank You to Boslover For This Useful Post:


  12. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,180
    Thanked: 5851

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    BAIE nice 88 daai, by the way!!!

  13. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  14. #8
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Planet of the Apes
    Age
    37
    Posts
    492
    Thanked: 426

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Toolbox naaste aan die agterdeur

    Hoekom het jy twee tente en twee groot coolers? As jy vir 'n week gaan kamp sal ek verstaan.

  15. #9
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    465
    Thanked: 74

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Fixed!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    6 x streepsakke hout (+- 19kg elk)...............................rack
    2 streepsake stompe vir kuier vuur (+- 12kg elk)............rack
    60l cooler x2................................................ ..............binne
    150l krat.............................................. .....................binne
    medium tot groot size braai.........................................rack
    spaarwiel......................................... ..........................BONNET
    toolbox +- 25kg.............................................. ............binne
    3x3m gazbo............................................. ...................rack
    2man tent.............................................. .....................rack
    6 man tent.............................................. ...................rack
    2 kamp stoele............................................ .................rack
    matras wat opgerol is................................................ ...binne, bo op alles
    2 x kaste bier.............................................. ................binne
    '14 Isuzu KB300 4x4
    '98 Defender 90 TD5
    SOLD: '02 Mitsu Colt V6 4x4
    SOLD: '97 Mitsu Pajero V6 GDi SWB
    SOLD: '08 Audi A5 3.2 Quattro
    SOLD: '07 Audi A4 2.0 TDI
    SOLD: '04 Mazda RX-8

  16. The Following User Says Thank You to guido.e.koch For This Useful Post:


  17. #10
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,502
    Thanked: 5031

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Swaar goed so laag as moontlik en so na aan die middel van die voertuig as moontlik.
    Ligter goed op die roof rack.
    Laai eers groot goed en dan klein.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  18. The Following 3 Users Say Thank You to FWM For This Useful Post:


  19. #11
    Join Date
    Jan 2017
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    223
    Thanked: 30

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Trailer.
    04 Discovery II V8 Auto - The Duchess


  20. #12
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Uitenhage
    Age
    28
    Posts
    420
    Thanked: 474

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Quote Originally Posted by swakop_toe View Post
    In 'n sleepwaentjie...of jou pl se Land Cruiser bakkie.
    Jy mag dalk plek kan maak, maar jy gaan jou dak oorlaai met net die 6 sakke hout.
    Die sleepwa is daar, maar dan gaan meer as 6 sakke hout saam...ongelukkig is die sleepwa nie altyd beskikbaar nie en ek gaan hom beskadig met van die plekke waar ek gaan kamp. So ek probeer eintlik sonder hom klaar kom.
    Ek het ook sopas besef my dubbel kajuit het ook nie veel spasie nie..sal n kappie moet aanskaf vir meer plek.
    • 1960's Series 2A 88" Land-Rover powered by Isuzu C201 (ThermoKing generator motor) (Camping, Fishing, Hunting, Towing, Boat launching, Rubbish tipper, Over landing, 4x4 tracks, 4x4 obstacles, Recovery vehicle, Sunday drives and Daily drive)
    • Want to need list: Snorkel, New suspension, 35's, Custom Canvas interior, Winch, Recovery kit, Dual Battery system, Solar panel and brakes!



  21. The Following User Says Thank You to Splitpin For This Useful Post:


  22. #13
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    35
    Posts
    596
    Thanked: 312

    Default Wat sal jy waar laai?

    Dit lyk of jy 'n lekker braai toer beplan. Ek hou van hoe jy dink.
    Maar: waar gaan jy dat jy so baie hout, so 'n groot braaier en tente vir 6 siele moet vat?
    Laat die ander mense hulle kant bring met hout aan ry.
    Tensy dit 'n plek soos die Tankwa is, probeer ek hout koop waar ek kan, en vat dan een sak vir backup met 'n 3kg gas bottel om die natste hout aan te steek en ontbyt eiers mee te maak.

    Maar as ek in jou skoene was, en my wa is die kos en braai wa, dan sal ek 'n sleepwa haak.
    Last edited by PhlippieV; 2021/06/23 at 10:43 AM.

  23. #14
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,040
    Thanked: 1067

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Hoeveel mense? As jy alleen is kan jy paar sakke hout in passasier se plek inlaai :-)

    Quote Originally Posted by Splitpin View Post
    Voertuig:

    88" Series Land Rover met vol lengte roof rack.

    Wat gelaai moet word:

    6 x streepsakke hout (+- 19kg elk)
    2 streepsake stompe vir kuier vuur (+- 12kg elk)
    60l cooler x2
    150l krat
    medium tot groot size braai
    spaarwiel
    toolbox +- 25kg
    3x3m gazbo
    2man tent
    6 man tent
    2 kamp stoele
    matras wat opgerol is
    2 x kaste bier

    Deel jou opinie wat jy waar sal laai..
    Mike Nieuwoudt
    '89 LR 110 V8

  24. #15
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    127.0.0.1
    Age
    38
    Posts
    902
    Thanked: 1106

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Moet daar nog mense ook ingepak word?
    My ryding: 'n Ding met 4 rubber sirkels en n enjin wat nou en dan aangedryf word met al 4 sirkels

  25. #16
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    55
    Posts
    2,169
    Thanked: 603

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Pak al die swaar goed binne en ligte goed op roofrack.
    Passop om roofrack te swaar te laai.

  26. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:


  27. #17
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    4,388
    Thanked: 7808

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Ek dink nie jy moet jou kop breek oor WAAR jy dit gaan laai nie.. Nee wat, dis meer 'n geval van WAT jy gaan gelaai kry.

    Besluit maar wat jy gaan los en dan kyk jy of jy die res kan inkry. Waar, maak nie saak nie
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    Anti Lockdown Activist
    2021 FJ

  28. The Following User Says Thank You to Hedgehog For This Useful Post:


  29. #18
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    84
    Thanked: 570

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Jou bier hout verhouding is glad nie reg nie ......

  30. The Following 5 Users Say Thank You to Eli Stone For This Useful Post:


  31. #19
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Potgietersrus
    Age
    33
    Posts
    84
    Thanked: 570

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Twee kamp stoele en twee tente.... Is mamma kwaad.....

  32. The Following 2 Users Say Thank You to Eli Stone For This Useful Post:


  33. #20
    Join Date
    Oct 2018
    Location
    Uitenhage
    Age
    28
    Posts
    420
    Thanked: 474

    Default Re: Wat sal jy waar laai?

    Quote Originally Posted by Groenman View Post
    Hang af...

    Gaan jy getou word met 'n a-frame of op n flatbed?

    As dit 'n a-frame is, maak seker jy word getou deur 'n single cab bakkie. Daar sal genoeg plek wees.

    As dit 'n flatbed is kan jy die hout op die sitplekke voor laai want jy gaan voor in die flatbed sit.

    Jokes aside, jy kan nie al daai hout op jou voertuig vervoer sonder om te oorlaai nie. Sterkte.

    Haha lekker lag ek nou, ek het n A-frame gebou vir hom...ons haak hom agter die bakkie en dan die sleepwa agter die landy vol hout as ons plaas toe gaan. Maar soos genoem kan hy ongelukkig nie die keer saam.
    Attached Images Attached Images  
    • 1960's Series 2A 88" Land-Rover powered by Isuzu C201 (ThermoKing generator motor) (Camping, Fishing, Hunting, Towing, Boat launching, Rubbish tipper, Over landing, 4x4 tracks, 4x4 obstacles, Recovery vehicle, Sunday drives and Daily drive)
    • Want to need list: Snorkel, New suspension, 35's, Custom Canvas interior, Winch, Recovery kit, Dual Battery system, Solar panel and brakes!



  34. The Following 2 Users Say Thank You to Splitpin For This Useful Post:


Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •