Page 19 of 19 FirstFirst ... 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
Results 361 to 380 of 380

Thread: Reenen Accident

  1. #361
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,029
    Thanked: 5203

    Default Re: Reenen Accident

    Quote Originally Posted by Spiceman View Post
    Great. Vertel gou hoe gaan dit met jou.
    Hy het nounet dit vertel....bier is uit sisteem en lam arm styf verbind om te gebruik
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  2. The Following User Says Thank You to Prof For This Useful Post:


  3. #362
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4544

    Default Re: Reenen Accident

    Quote Originally Posted by Spiceman View Post
    Great. Vertel gou hoe gaan dit met jou.
    Arm lam. Brand pyn en krampe is n nodge opgedraai. Nog op baie medikasie. Nou n patch bygekry.

    Bene se vordering bietjie van nplato bereik. Sukkel met los/steil geripte lande.

    Teen laat middag wil bene nie meer staan.


    Andersins gaan goed.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. The Following 7 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  5. #363
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,375
    Thanked: 2106

    Default Re: Reenen Accident

    Moenie worrie nie, die herstel vind plaas. Gee net kans.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  6. #364
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    68
    Posts
    612
    Thanked: 275

    Default Re: Reenen Accident

    Ek sal liewer nie daai 4-voet Timmy 'agter die wiel' vertrou nie..

    Hy kan dalk per toeval geneig wees om sommer in die ry af te spring as sy blaas vol is...

    Die ander een, JA!!! Vir hr sal ek vertrou, want sy't by die 'Meester-van-Bakenskloof' geleer...

    Sterkte vir die herstel! Groete van 'UK-mense' af!
    Thys de Wet
    Jimny 2009

  7. #365
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4544

    Default Re: Reenen Accident

    Ek dink ek is nesig om in n semi kluisenaar te versnder.
    In hospitaal het ek vir 6 weke (ok, eerste 3 was ek nie by) basies my eie geselskap gehad.
    Vandat ek hospitaal is, sit ek basies helfdte van dag op eie in my lazyboy met krampe in arm. Ek doen nie meer braais (ek drift elke keer na laxyboy in donker sitkamer), ek doen nie meer kuiers by vriende, of kerk of kantoor nie. Ek kamp nie meer.

    En tog, ek is heel gelukkig om te verander in kluisenaar. Ek het darem my Timmy hond wat nog steeds my skaduwee bly, en nie om gee om helfde van dag op
    N bank te l nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #366
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,029
    Thanked: 5203

    Default Re: Reenen Accident

    .......iets begin tik, maar eerder...sterkte.

    Ek is seker met tyd sal dit beter raak, jy sal sterk genoeg wees om dit te oorbrug.

    Moenie jou feilbaarheid, al is dit onderliggend, bevraagteken nie, jy as mens het nie verander nie
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  9. The Following 2 Users Say Thank You to Prof For This Useful Post:


  10. #367
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    31
    Posts
    3,279
    Thanked: 3302

    Default Re: Reenen Accident

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek dink ek is nesig om in n semi kluisenaar te versnder.
    In hospitaal het ek vir 6 weke (ok, eerste 3 was ek nie by) basies my eie geselskap gehad.
    Vandat ek hospitaal is, sit ek basies helfdte van dag op eie in my lazyboy met krampe in arm. Ek doen nie meer braais (ek drift elke keer na laxyboy in donker sitkamer), ek doen nie meer kuiers by vriende, of kerk of kantoor nie. Ek kamp nie meer.

    En tog, ek is heel gelukkig om te verander in kluisenaar. Ek het darem my Timmy hond wat nog steeds my skaduwee bly, en nie om gee om helfde van dag op
    N bank te l nie.
    Is jy nie Tankwa toe nie?
    Always think: Could this be sarcasm?

    Andr Opperman

  11. #368
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    59
    Posts
    42,820
    Thanked: 20046

    Default Re: Reenen Accident

    As ons nader was sou ons jou kom pla het en ### gee
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  12. #369
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4544

    Default Re: Reenen Accident

    Quote Originally Posted by Oppies3800 View Post
    Is jy nie Tankwa toe nie?
    Nope. Arm te seer
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #370
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,436
    Thanked: 7236

    Default Re: Reenen Accident

    Byt vas. Jy sal herstel.

    Ek is van plan om jou nog lank ka.k te gee oor jou mods.

    Moet dit nie nou vir my spoil nie.
    Cheers
    Willem Greyling

    The Ford driving Bi.......turbo ricoffy drinkin' man.

  14. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  15. #371
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,006
    Thanked: 2168

    Default Re: Reenen Accident

    Reenen, jou lewe en jou lyf het 'n groot omwenteling gehad. Daar is aanhoudende aanpassings. Boonop leef jy nog in die tussen in tyd, met die gepaardgaande pyn.

    Jy het nodig om te proseseer wat gebeur het, om te treur, om vrede te maak met wat is en wat moontlik gaan wees.

    Dit alles neem tyd. En soos jy ontdek is daar nie noodwendig antwoorde nie. It's messy.

    Ek weet nie van jou nie, maar ek kan nie buitentoe leef wanneer ek binne toe moet proseseer nie. Ek is glad nie verras oor wat jy rapporteer nie.

    Waarmee ek jou wel sal bemoedig is: voel die emosies. Moenie dit probeer afmaak of wegdruk nie. Dit is nie gesond nie. Grieve the things that need grieving. Die vinnigste pad deur die plek waar jy nou is, is deur die emosies te acknowledge. Die woede, die hartseer, die frustrasie, die neerslagtigheid ens. Jy kan nie met dit deel as jy dit nie by die naam kan noem nie.

    Waak daarteen om jou gedagtes toe te laat om daardie gebeurtenis te 'nurse and rehearse'. Dit is nie behulpsaam nie en gaan jou laat vashak. Net soos 'hoekom ek' jou gaan laat vashak.

    Daar sal oomblikke van neerslagtigheid wees. Wees versigtig dat hulle by oomblikke bly en nie 'n lewensgewoonte word nie. Dit sal jou lewe ruineer vinniger as enige iets anders.

    Dit wat jy nou ervaar sal eindig wanneer jy geproseseer het, en dan gaan jy weer die kapasiteit h om buitentoe te leef. Hou moed. Dit is deel van die proses.

    Ek sou regtig aanbeveel dat jy iemand vind wat bedrewe is met trauma release. Dit sal jou help om jou balans te behou gedurende dit wat jy nou ervaar. Nie baie mense is toegerus om te weet hoe om te deel met wat jy nou beleef nie. Die mense om ons wat ons normaalweg na sou draai, het nie die tools om jou hiermee te help nie. 'n Gespesialiseerde toolset is nodig hier. Asseblief vind iemand wat dit het.

    Ek plaas my verwagting uit dat die perfekte persoon oor jou weg sal kom.

    Sterkte. Hierdie is 'n goor aspek van genesing.

  16. The Following 5 Users Say Thank You to Emmie L For This Useful Post:


  17. #372
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    WCape
    Age
    54
    Posts
    302
    Thanked: 93

    Default Re: Reenen Accident

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek dink ek is nesig om in n semi kluisenaar te versnder.
    In hospitaal het ek vir 6 weke (ok, eerste 3 was ek nie by) basies my eie geselskap gehad.
    Vandat ek hospitaal is, sit ek basies helfdte van dag op eie in my lazyboy met krampe in arm. Ek doen nie meer braais (ek drift elke keer na laxyboy in donker sitkamer), ek doen nie meer kuiers by vriende, of kerk of kantoor nie. Ek kamp nie meer.

    En tog, ek is heel gelukkig om te verander in kluisenaar. Ek het darem my Timmy hond wat nog steeds my skaduwee bly, en nie om gee om helfde van dag op
    N bank te lê nie.
    Dit sal verbeter. Ek is ook daar, het ook 'n permanent ruggraat besering opgedoen in Junie. Daai verlamming is 'n nagmerrie. Ek vind dit help om aktief en positief te bly. Baie sterkte boet

  18. #373
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4544

    Default Re: Reenen Accident

    Nikita Boyanov het gedink hy is snaaks, toe stuur hy vir my n Spetsnaz helmet.


    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. The Following 7 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  20. #374
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    61
    Posts
    1,561
    Thanked: 4479

    Default Re: Reenen Accident

    Darth Vader!!!!
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  21. #375
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4544

    Default Re: Reenen Accident

    Hy is heeltemal bulletproof. Ek dink nie ek gaan dit uittoets
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  23. #376
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    48
    Posts
    1,006
    Thanked: 2168

    Default Re: Reenen Accident


  24. #377
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    5,029
    Thanked: 5203

    Default Re: Reenen Accident

    So Reenen hoe vorder dit met arm?

    Jy wel heel bedrywig, hoe kom jy oor die weg?
    Robert van den Berg...(fully vaccinated with two Pfizer jabs & certified)

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty' (jabbed with 50ppm)
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully' (jabbed with 50ppm)

  25. The Following User Says Thank You to Prof For This Useful Post:


  26. #378
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    15,206
    Thanked: 4544

    Default Re: Reenen Accident

    Arm nog lam. Bene nog nie reg.
    Regter been nog bitter min gevoel., beode bene nog baie swak, balans nog heeltemal uit.

    Arm het nog baie senu pyn. Krampe nog erg.


    Baie goeie support netwerk, baie goeie personeel. Ek moes noodgedwonge baie van my funksies afwaarts oorgee.

    Mens leer maar aanpas en aanhou.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  27. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  28. #379
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,436
    Thanked: 7236

    Default Re: Reenen Accident

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Arm nog lam. Bene nog nie reg.
    Regter been nog bitter min gevoel., beode bene nog baie swak, balans nog heeltemal uit.

    Arm het nog baie senu pyn. Krampe nog erg.


    Baie goeie support netwerk, baie goeie personeel. Ek moes noodgedwonge baie van my funksies afwaarts oorgee.

    Mens leer maar aanpas en aanhou.
    Met tyd Reenen, met tyd.

    Wees kopsterk en jou gemoed sal positief bly.

    As ek in daardie geweste kom, gaan jy my nog groet met daai verlamde arm - ek maak staat daarop.
    Cheers
    Willem Greyling

    The Ford driving Bi.......turbo ricoffy drinkin' man.

  29. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  30. #380
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,375
    Thanked: 2106

    Default Re: Reenen Accident

    Dit klink of daai KB20 jou motiveer. En natuurlik die Patrol bakkie.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

Page 19 of 19 FirstFirst ... 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •