Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,434
    Thanked: 2242

    Default Power steering pump replace on 96k km

    A small oil leak and off to Cargo.

    Just heard a pump need to be ordered from Germany and we have to wait. Fortunately the G can still be used while waiting.

    Thanks for maintenance warranty. 4k km before the term lapse.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  2. #2
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Edenvale
    Age
    62
    Posts
    814
    Thanked: 2628

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Maybe worth extending?
    Errol Cornelius



    Citroen C5
    Touareg V8
    Audi A6 3.0 Avant

  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,434
    Thanked: 2242

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Quote Originally Posted by zx14 View Post
    Maybe worth extending?
    R165500 excl VAT for a further 20k km or two years.

    Crazy.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  4. #4
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    64
    Posts
    2,578
    Thanked: 1039

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    R165500 excl VAT for a further 20k km or two years.

    Crazy.
    I thought you forgot the comma

  5. #5
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Montanapark Pretoria
    Age
    51
    Posts
    495
    Thanked: 97

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Neem 'n Innovation extended warranty uit met die topup opsie by.

    Pierre van Pletzen

    "A day without laughter is a day wasted"

    M.Benz GL350CDi Be AMG AKA "worshond"
    KTM 1290 Super Adventure

  6. The Following User Says Thank You to Allegro For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    6,197
    Thanked: 5128

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Johan, as 'n groot GWagon aanhanger is ek nogal teleurgesteld oor die probleme wat jy al beleef het. Alles wel onder waarborg vervang maar dis vir my nog steeds 'n bekommernis.

    Jou opinie?
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  8. #7
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Montanapark Pretoria
    Age
    51
    Posts
    495
    Thanked: 97

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Ja, ek kyk ook met groot oŽ na die spul.

    Dalk 'n Vrydagmiddag na lunch geboue kar

    Pierre van Pletzen

    "A day without laughter is a day wasted"

    M.Benz GL350CDi Be AMG AKA "worshond"
    KTM 1290 Super Adventure

  9. #8
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    67
    Posts
    2,434
    Thanked: 2242

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Francois.

    Ja en nee.

    Twee turbovervangings en steeds selfde probleme... tot 1000km gelede.
    - Dit het toe geblyk nie die turbo (boost actuator) te wees nie maar 'n sensor Írens wat aktiveer en dan krag verminder deur die turbo af te skakel. Na die 2de turbovervanging en +-600km daarna weer dieselfde simptoom het ek gesÍ hulle moet na sensors kyk. Die spesifieke lyn is toe heeltemaal vervang en lyk sover goed. Het darem 'n 2-jaar onbeperkte km waarborg op die turbo. Was 'n frustrasie en lyk my met vandag se hoŽ-tegnologiemotors is die tegnologie nog nie so betroubaar as die enjin self nie.
    - Die klein olielek op die pomp sou ek nie eers agtergekom het as dit nie was vir 'n paar klein druppels op die stoep se vloer nie. Persoonlik voel ek 'n gasket of 0-ring is die probleem maar MB gaan mos groot en vervang die hele komponent. Pas my uitstekend met 'n verdere 2-jaar waarborg daarop.
    - Ek het darem 2 agterskokbrekers uit hulle gekry. Nie dat ek gevoel het dis nodig nie, net omdat ek dit graag wou gehad het. Moes mooipraat.

    Die bogenoemde is eintlik al wat in die tyd aandag geverg het. Hoewel dit klein probleme was, was dit irriterende jakkalsies wat nou hopelik uitgestryk is. Seker sal daar in die tyd wat kom nog goeters opduik en sal ons dit hanteer.

    In kort? Neewat, ek is steeds gelukkig en aanvaar dis geÔsoleerde gevalle.

    Maar dan lÍ nog sowat 300k km voor voordat ek vir hom sal moeg raak.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    Conqueror UEV-25

  10. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  11. #9
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Edenvale
    Age
    62
    Posts
    814
    Thanked: 2628

    Default Re: Power steering pump replace on 96k km

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    R165500 excl VAT for a further 20k km or two years.

    Crazy.
    Errol Cornelius



    Citroen C5
    Touareg V8
    Audi A6 3.0 Avant

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •