Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 21 to 40 of 73
  1. #21
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,001
    Thanked: 5050

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Wow! Ek sal so iets aanpak... maar hoe dit sal uitdraai sal nie diesefde wees nie. Wel gedaan.
    Dankie Emmie.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  2. #22
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Benoni
    Age
    46
    Posts
    1,392
    Thanked: 3071

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Lyk baie goed! Teen jou charge out rate is dit seker een van die duurste tafels ooit
    Last edited by mullerza; 2021/06/15 at 12:53 PM.
    Anton Muller
    Nothing screams "Bad workmanship" like wrinkles in the duct tape
    2012 Q7 4.2 TDI
    Birkin SR20VET race car

  3. The Following 2 Users Say Thank You to mullerza For This Useful Post:


  4. #23
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1081

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Jislaaik, my pa sou daai skrywe van jou regtig geniet het, jy het hom die afrikaans so mooi gegooi

    My boetie s altyd dit kos meer en vat langer as wat mens gedink het.

    Knap gedaan ek dink dit lyk baie profesioneel.

    Een ding op die hammerite vs roes, die roes effek lyk mooi maar dit raak nou lank in die tand (dink ek), watter kleur hammerite het jy gedink. Hulle het 'n bronze wat baie mooi saam met daai hout sal lyk, dit sal bietie die lig ook vang en bring nog tekstuur in die hele affre in.

    Ek het my een muur in my sitkamer daarmee geverf (natuurlik tot groot onsteltenis van die ex (want dis nie waarvoor dit gemaak is nie)), dit lyk stunning en weerkaats lig in die vertrel in.

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  5. The Following User Says Thank You to Miems For This Useful Post:


  6. #24
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,001
    Thanked: 5050

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by Miems View Post
    Jislaaik, my pa sou daai skrywe van jou regtig geniet het, jy het hom die afrikaans so mooi gegooi

    My boetie s altyd dit kos meer en vat langer as wat mens gedink het.

    Knap gedaan ek dink dit lyk baie profesioneel.

    Een ding op die hammerite vs roes, die roes effek lyk mooi maar dit raak nou lank in die tand (dink ek), watter kleur hammerite het jy gedink. Hulle het 'n bronze wat baie mooi saam met daai hout sal lyk, dit sal bietie die lig ook vang en bring nog tekstuur in die hele affre in.

    Ek het my een muur in my sitkamer daarmee geverf (natuurlik tot groot onsteltenis van die ex (want dis nie waarvoor dit gemaak is nie)), dit lyk stunning en weerkaats lig in die vertrel in.
    Dankie Miems.

    Ek het nie geweet mens kry Hammerite in Bronze nie? Ek het oorspronklik gedink aan swart, maar sal nou beslis die bronze oorweeg!
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  7. #25
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,377
    Thanked: 1647

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Die fyn metings van die details vat baie tyd.
    Ek het dit in die verlede gedoen, nou as die vrou vra dan se ek net "koop hom maar".

    Onthou om veiligheids bril te dra terwyl jy sny en grind, netnou eindig jy by n oogkundige op.
    Last edited by Bex; 2021/06/15 at 03:37 PM.

  8. The Following 2 Users Say Thank You to Bex For This Useful Post:


  9. #26
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    52
    Posts
    2,245
    Thanked: 1081

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Dankie Miems.

    Ek het nie geweet mens kry Hammerite in Bronze nie? Ek het oorspronklik gedink aan swart, maar sal nou beslis die bronze oorweeg!
    Jy kry dit in baie kleure gaan kyk bietjie daar is tot blou ook

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  10. The Following User Says Thank You to Miems For This Useful Post:


  11. #27
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,464
    Thanked: 4040

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by Bex View Post
    Onthou om veiligheids bril te dra terwyl jy sny en grind, netnou eindig jy by n oogkundige op.
    Skerp!!!
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith


    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  12. The Following User Says Thank You to EttiennedK For This Useful Post:


  13. #28
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    64
    Posts
    1,746
    Thanked: 452

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Dankie Miems.

    Ek het nie geweet mens kry Hammerite in Bronze nie? Ek het oorspronklik gedink aan swart, maar sal nou beslis die bronze oorweeg!
    Jy kry.
    Ek het my dakrak daarmee gespuit.
    Pas beter by SWAMBO se "Goldi".
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  14. The Following User Says Thank You to BarnieH For This Useful Post:


  15. #29
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Garsfontein
    Age
    44
    Posts
    2,326
    Thanked: 2277

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Yes. The PPE stuff has bit me in the past. That thing about - 'ek dra 'n bril, en dit sal net 10 sekondes se grinding wees' which later results in the visit to the doctor to cut the grindings out of your eye...

    One only makes that sort of mistake once...
    Ian de Villiers
    Nissan Patrol GRX 4.5

  16. The Following User Says Thank You to iandvl For This Useful Post:


  17. #30
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Wartburg
    Age
    61
    Posts
    1,955
    Thanked: 2615

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Top tip - grind the welds as smooth as possible and then fill the welds with a bit of steel putty. When its dry, grind it smooth, paint over it and stand back while everyone comments on your boss level welding skills
    Your welds look nice enough not to grind them down, unless they need to be flat for cladding. I prefer seeing a good weld than one ground flat.
    Mike Lauterbach

  18. The Following 2 Users Say Thank You to mikeml For This Useful Post:


  19. #31
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    nelspruit
    Age
    64
    Posts
    1,004
    Thanked: 395

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    [QUOTE=iandvl;4661535]Ek het self die naweek wat verby is bietjie staalwerk gedoen. 'n Hek wat ek rukkie terug begin het klaar gemaak. Maar my sweiswerk is nie so netjies nie...

    Nothing that a generous dose of grinding and primer won't fix though... [/QUOD
    Daardie skuurskywe met die lae skuurpapier skuur hom so glad dit lyk nie of hy gesweis is nie. As jy nie glad sweis nie gewoonlik nie goeie stafies nie, stroom nie reg gestel en sit jou stafies die vorige aand in die lou oond. Of n inverter welder vir vadersdag

  20. The Following 2 Users Say Thank You to bertus For This Useful Post:


  21. #32
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Edenvale
    Age
    55
    Posts
    1,287
    Thanked: 1346

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Dankie Miems.

    Ek het nie geweet mens kry Hammerite in Bronze nie? Ek het oorspronklik gedink aan swart, maar sal nou beslis die bronze oorweeg!
    I used the bronze Hammerite on a security gate I made a while back. It looks good. Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_155751.jpg 
Views:	119 
Size:	64.1 KB 
ID:	618877
    The humble person makes room for progress; the arrogant person believes theyre already there.
    2004 Disco 2 Td5
    Suzuki SJ410 (being rebuild)
    VW Touran 2.0Tdi
    Lotus 7 (replica - not a kit)
    Freelance Photographer (part time)
    Member Of: Southern African Freelancers' Association

  22. The Following User Says Thank You to Paul#25 For This Useful Post:


  23. #33
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    1,800
    Thanked: 372

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by iandvl View Post
    Yes. The PPE stuff has bit me in the past. That thing about - 'ek dra 'n bril, en dit sal net 10 sekondes se grinding wees' which later results in the visit to the doctor to cut the grindings out of your eye...

    One only makes that sort of mistake once...
    Apparently I learn slow. Had grinder sparks removed about 3 times in my youth.
    Wicus Diedericks

  24. The Following 2 Users Say Thank You to Wicd For This Useful Post:


  25. #34
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Edenvale
    Age
    55
    Posts
    1,287
    Thanked: 1346

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Well done!

    Een ding wat ek myself belowe het is om die jaar vir my 'n sweistafel te bou. As mesn mos so op jou hurke heeldag werk, kou dit so bietjie aan die kniee en die lae rug.
    I got an off-cut from a 10mm thick plate that is 900mm x 1200mm that I used for the top of my welding table. This is big enough for most my jobs and I am able to link it to another bigger table for longer support of bigger jobs. Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200908_134910.jpg 
Views:	120 
Size:	40.0 KB 
ID:	618880
    The humble person makes room for progress; the arrogant person believes theyre already there.
    2004 Disco 2 Td5
    Suzuki SJ410 (being rebuild)
    VW Touran 2.0Tdi
    Lotus 7 (replica - not a kit)
    Freelance Photographer (part time)
    Member Of: Southern African Freelancers' Association

  26. The Following User Says Thank You to Paul#25 For This Useful Post:


  27. #35
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    68
    Posts
    598
    Thanked: 260

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Wow, sommer baie netjiese werk...

    Vir sweiswerk op 'mild steel':

    1. Soos jy genoem het oor daai metery: Prektis myks purrfekt!

    2. Sodra jy klaar gemeet het, (10 keer), en klaar gesny het (hopelik een keer), weet verseker: daai staal het het reeds krom getrek..

    3. Sodra die sweismasjien nader getrek word, trek daai staal nog bietjie meer krom..

    4. 'Brand' (ou mense het mos sweis 'brand' genoem) daai staal, en staan terug, geniet 'n koppie koffie, en aanskou daai kromgetrekte werkstuk.

    5. Grind af, en 'brand' hom weer.

    6. Nou begin jy jou winkelhaak se akkuraatheid in twyfel trek.

    7. Ry gou hardeware winkel toe om 'n ander winkelhaak te gaan kry...

    8. Nou wt jy jou ou winkelhaak IS akkuraat.

    9. Herhaal weer 4 en 5 tot als nou 'square' is... (of altans tot die Hoof Kwaliteitsbeampte haar goedkeuring gegee het)

    10. Nou mag jy eers weer 'n koppie koffie of iets sterkers vat.

    Skattie, maar die een poot is nou 2mm van die grond af. Maak dit gou-gou reg jong! Jou sweismasjien is nog ingeprop...


    Hoe weet ek dit? Moenie vrae vra nie. En hoe ligter jou materiaal, hoe meer herhaal jy 4-5...

    Na dese oorweeg jy dalk om 'n veearts te word, want dis dalk makliker om 'n kat 'n pil te gee...

    https://elmifamily.blogspot.com/2010...ie-te-gee.html
    Thys de Wet
    Jimny 2009

  28. The Following 5 Users Say Thank You to dewets For This Useful Post:


  29. #36
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Roodepoort
    Age
    61
    Posts
    43
    Thanked: 33

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    My projekte vat ook altyd baie langer as beplan. Helfte van die tyd is om my gaga welding af te grind en dit wat kromgeterk het weer reguit te kry.
    Saam met jou bril om jou oe te beskerm, moet nie van jou ore vergeet nie. Dra maar oor beskerming ook. Helfte van my doofheid kom van die jare se grind.
    Geniet dit. Werk in die motorhuis en iets bou is baie lekkerder as die beste dag op kantoor.
    Groete
    Hugo
    Hugo Burger
    Ranger 3.2
    Baobab 1796 "Boom Huis"

  30. The Following User Says Thank You to Hubu For This Useful Post:


  31. #37
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Edenvale
    Age
    56
    Posts
    350
    Thanked: 268

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Nicely done. Now some ideas to make the job take even longer.

    Use conveyor mat for the base. It is a 3.25mm flexible rubber but robot hardware call it that so I don't know another name for it. Before you paint, turn the table upside down, cut the rubber 5mm away from all edges, epoxy it in. When dry paint next to it and paint the side legs. Its to prevent sliding and cracking of tiles.

    Look at fitting shallow sliding drawers, for cellphone, credit card machine, keyboard and mouse.

    Weld brackets for multiplugs for power right at the back but below the countertop, route the cables through holes drilled into the sides of the uprights. Idea is to keep it tidy and cables out the way. You always need power. Easier now than later.

    Walk up to table and see where your feet contact the table. You can use flexible film to prevent polish marks and scratches.

    Add a led strip for the top section, weld in a bracket for the switch as well.
    Everything should be made as simple as possible, but no simpler.

  32. #38
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,001
    Thanked: 5050

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by HobieDave View Post
    Nicely done. Now some ideas to make the job take even longer.

    Use conveyor mat for the base. It is a 3.25mm flexible rubber but robot hardware call it that so I don't know another name for it. Before you paint, turn the table upside down, cut the rubber 5mm away from all edges, epoxy it in. When dry paint next to it and paint the side legs. Its to prevent sliding and cracking of tiles.

    Look at fitting shallow sliding drawers, for cellphone, credit card machine, keyboard and mouse.

    Weld brackets for multiplugs for power right at the back but below the countertop, route the cables through holes drilled into the sides of the uprights. Idea is to keep it tidy and cables out the way. You always need power. Easier now than later.

    Walk up to table and see where your feet contact the table. You can use flexible film to prevent polish marks and scratches.

    Add a led strip for the top section, weld in a bracket for the switch as well.
    I just read this with your signature
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  33. #39
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,001
    Thanked: 5050

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by Paul#25 View Post
    I got an off-cut from a 10mm thick plate that is 900mm x 1200mm that I used for the top of my welding table. This is big enough for most my jobs and I am able to link it to another bigger table for longer support of bigger jobs. Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200908_134910.jpg 
Views:	120 
Size:	40.0 KB 
ID:	618880
    That is a nice welding table Paul!

    Perfect for the odd jobs I do.

    How high is it from the ground up?
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  34. #40
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,001
    Thanked: 5050

    Default Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Quote Originally Posted by dewets View Post
    Wow, sommer baie netjiese werk...

    Vir sweiswerk op 'mild steel':

    1. Soos jy genoem het oor daai metery: Prektis myks purrfekt!

    2. Sodra jy klaar gemeet het, (10 keer), en klaar gesny het (hopelik een keer), weet verseker: daai staal het het reeds krom getrek..

    3. Sodra die sweismasjien nader getrek word, trek daai staal nog bietjie meer krom..

    4. 'Brand' (ou mense het mos sweis 'brand' genoem) daai staal, en staan terug, geniet 'n koppie koffie, en aanskou daai kromgetrekte werkstuk.

    5. Grind af, en 'brand' hom weer.

    6. Nou begin jy jou winkelhaak se akkuraatheid in twyfel trek.

    7. Ry gou hardeware winkel toe om 'n ander winkelhaak te gaan kry...

    8. Nou wt jy jou ou winkelhaak IS akkuraat.

    9. Herhaal weer 4 en 5 tot als nou 'square' is... (of altans tot die Hoof Kwaliteitsbeampte haar goedkeuring gegee het)

    10. Nou mag jy eers weer 'n koppie koffie of iets sterkers vat.

    Skattie, maar die een poot is nou 2mm van die grond af. Maak dit gou-gou reg jong! Jou sweismasjien is nog ingeprop...


    Hoe weet ek dit? Moenie vrae vra nie. En hoe ligter jou materiaal, hoe meer herhaal jy 4-5...

    Na dese oorweeg jy dalk om 'n veearts te word, want dis dalk makliker om 'n kat 'n pil te gee...

    https://elmifamily.blogspot.com/2010...ie-te-gee.html
    Presies!
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •