Results 1 to 13 of 13
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,939
    Thanked: 4171

    Default Nissan Hardbody SFA conversion

    My 2.7 hardbody se agter as het water in gekry. Kort n rebuild. Quote is R15000 om as te rebuild.
    N patrol Roling chassis met onderstel, suspensie, transfercase, voor en agter diffs, propshafts, steering boks, remme, alles, is R6000.

    Ek sien nie kans vir R15000 vir diff rebuild. Sal seker maar n vinnige sfa conversion moet doen.

    Patrol en hardbody wheelbase verskil 10mm...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Kuruman
    Age
    53
    Posts
    76
    Thanked: 30

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Reenen gaan jy die hard body body oorbou op die patrol chassis?
    Bernhard Whitehead
    aka Bere

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,939
    Thanked: 4171

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Kajuit, loadbox, engine en gearbox. Dan vanaf transfercase aan res patrol.

    Dit is n 4x2 hardbody
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    48
    Posts
    1,214
    Thanked: 320

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Dit sal nou hengse tawwe Hardbody wees.
    Ek volg in spanning!
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C - many, many mods.
    '10 Toyota LC150 1GR-FE VX - stock
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré - stock with some farkles
    - Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense. -

  5. #5
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    48
    Posts
    806
    Thanked: 259

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Kajuit, loadbox, engine en gearbox. Dan vanaf transfercase aan res patrol.

    Dit is n 4x2 hardbody
    Jy het nou baie speelgoed😁

  6. #6
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,150
    Thanked: 1620

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Quote Originally Posted by fatbike View Post
    Jy het nou baie speelgoed
    Hopeloos te veel as jy my vra. Hy sal moet mense spesiaal huur om al daai goed te ry.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  7. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,939
    Thanked: 4171

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Nie speelding. Plaas voorman bakkie. Werk heeldag
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,939
    Thanked: 4171

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Mag dalk gestop wees voor begin het. Iemand het n as vir my aangebied
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #9
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5212

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Mag dalk gestop wees voor begin het. Iemand het n as vir my aangebied
    Nou hou die as vir 'n ander projek en begin met die een.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  10. The Following 2 Users Say Thank You to MANDREAS For This Useful Post:

  11. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,939
    Thanked: 4171

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Tyd. Bakkie moet werk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  13. #11
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,048
    Thanked: 5212

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Tyd. Bakkie moet werk.
    Dis jammer.

    Maar ja, as die kar moet werk laat hom werk so gou as moontlik.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  14. #12
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,409
    Thanked: 4185

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Mag dalk gestop wees voor begin het. Iemand het n as vir my aangebied
    Ek het destyds ook agter diff op 4x4 Hardbody vervarvang. Dit was die imported diff. Goeie tweedehandse een gekry vir R3200.00.

    Dink nie `n diff herbou is meer ekonomies nie tensy jy dit self doen nie.

  15. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,939
    Thanked: 4171

    Default Re: Nissan Hardbody SFA conversion

    Local gearmax diff
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •