Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 21

Thread: Voetspore TV

  1. #1
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,799
    Thanked: 636

    Default Voetspore TV

    Ek sien Voetspore het nou 'n online kanaal begin - jy betaal per maand of per jaar.

    https://voetsporetv.co.za/

    Wat dink julle van dit? Die idee is dan dat jy daar alles kry en nie meer die DVDs hoef te koop nie...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  2. The Following User Says Thank You to Bogaards For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Virginia
    Age
    46
    Posts
    717
    Thanked: 1107

    Default Re: Voetspore TV

    Is daar mense wat die DVD's koop?
    Last edited by Bacon; 2021/05/31 at 02:52 PM.

  4. #3
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    662
    Thanked: 227

    Default Re: Voetspore TV

    Vroer jare het ek ook van die DVD's gekoop - praat darm wel nou van 'n hele klomp jare terug. Het so 4-DVD-stelle van hul.

    Daar is nog een reeks wat ek graag wil koop / deur VoetsporeTV kyk...


    Voor die nuutste 3x reekse (Reunie & VISA), het hulle plekke getoer / gery waarin ek min belangstelling het so het my nie veel gepla.

    Ek is so tussen die bas-en-boom - het die link gesien - sal as mens kan - maand-gerigsitreer en betaal wanneer mens tyd het / iets soek om te kyk - maar dink nie ek sal sommer die R680/jaar betaal nie... Sal maar nog al die details gaan lees...
    Sien byvoorbeeld - daar is sekere "release" datums vir die ouer reekse vir eers volgende jaar of "TBC"...
    Last edited by Martinj; 2021/05/31 at 03:03 PM.
    Martin Pienaar

  5. #4
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,799
    Thanked: 636

    Default Re: Voetspore TV

    Vraag is wat nou as jy klaar dvds gekoop het? Moet dan mos tegnies bietjie afslag kry? (Sal seker nie gebeur nie).

    Dit raak net alles bietjie baie as jy die nou ook nog moet byvoeg, veral as jy dit klaar op SABC of so gekyk het.

    Lyk my die jaar toer hulle langs die Zambezi (Bron tot by die see)
    Last edited by Bogaards; 2021/06/01 at 10:42 AM.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  6. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    King Williams Town
    Age
    53
    Posts
    8,456
    Thanked: 2366

    Default Re: Voetspore TV

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Ek sien Voetspore het nou 'n online kanaal begin - jy betaal per maand of per jaar.

    https://voetsporetv.co.za/

    Wat dink julle van dit? Die idee is dan dat jy daar alles kry en nie meer die DVDs hoef te koop nie...
    I enjoy Voetspore but since it's off dstv I won't go spending money on sites. Unfortunately imho they are now going the Andrew st pierre way... Only watch on U tube etc which is going to kill a lot of their fan base, since many fans can't afford the extra viewing fees. But good luck to the team.
    Isuzu STD 2.5d 2x4 rear diffy lock
    2x spotlight,2x fog lights
    215/80/R15c tyres
    1 x great humourous driver
    GPS,Bluetooth
    Eagle eye dash cam --stolen ..bought another one
    snorkel soon
    Craig
    I DON'T LIVE IN AFRICA,AFRICA LIVES IN ME- Kyle my son

  7. #6
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    245
    Thanked: 121

    Default Re: Voetspore TV

    They are releasing the ViSA 2 series on their youtube channel as well, free of charge

    https://www.youtube.com/c/VoetsporeSA

  8. The Following 2 Users Say Thank You to coetzer94 For This Useful Post:


  9. #7
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,799
    Thanked: 636

    Default Re: Voetspore TV

    Ek neem aan dit gaan nogsteeds op SABC uitgesaai word. Ek dink dit vervang net in n mate die dvds?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  10. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    509
    Thanked: 168

    Default Re: Voetspore TV

    Quote Originally Posted by coetzer94 View Post
    They are releasing the ViSA 2 series on their youtube channel as well, free of charge

    https://www.youtube.com/c/VoetsporeSA
    Yup, available on Youtube and there are previous seasons too...
    2018 VW Amarok V6 4Motion Auto

  11. #9
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,799
    Thanked: 636

    Default Re: Voetspore TV

    Yes, I think they keep it on for 2 weeks or something like that
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  12. #10
    Join Date
    Jul 2018
    Location
    Kathu
    Age
    35
    Posts
    297
    Thanked: 104

    Default Re: Voetspore TV

    die nuwe SA reeks wat mens so bietjies bietjies kan kyk op Youtube is nogal goed.

    Maar nee, ek sal ook nie daai prys betaal nie

  13. #11
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    68
    Posts
    1,449
    Thanked: 460

    Default Re: Voetspore TV

    Soos die ingilsman s : No free Lunches .

    Maar daai bietjie is so aptyd wekker.

  14. #12
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    2,648
    Thanked: 611

    Default Re: Voetspore TV

    Sien hulle het nou in die Bushlapa bed geklim.
    www.lani4travel.com

    Louis Le Grange

  15. #13
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    43
    Posts
    2,204
    Thanked: 1922

    Default Re: Voetspore TV

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Vraag is wat nou as jy klaar dvds gekoop het? Moet dan mos tegnies bietjie afslag kry? (Sal seker nie gebeur nie).

    Dit raak net alles bietjie baie as jy die nou ook nog moet byvoeg, veral as jy dit klaar op SABC of so gekyk het.

    Lyk my die jaar toer hulle langs die Zambesi (van die bron tot by die see se hulle - Maar die Zambesi eindig mos nie in die see nie?)
    Nou hoe kom Zambesihaaie daar voor? Watse rivier mond dan uit by die Zambesidelta suid van Quelimane?
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  16. #14
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    37
    Posts
    6,799
    Thanked: 636

    Default Re: Voetspore TV

    Quote Originally Posted by Jens78 View Post
    Nou hoe kom Zambesihaaie daar voor? Watse rivier mond dan uit by die Zambesidelta suid van Quelimane?
    Jy is reg, ek het deurmekaar geraak met die Okavango...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  17. #15
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    cape town
    Age
    38
    Posts
    1,207
    Thanked: 636

    Default Re: Voetspore TV

    There are better cooking shows than voetspore

  18. The Following 4 Users Say Thank You to Ocin For This Useful Post:


  19. #16
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    43
    Posts
    2,204
    Thanked: 1922

    Default Re: Voetspore TV

    Quote Originally Posted by Ocin View Post
    There are better cooking shows than voetspore
    Ah, but they don't waste as much airtime on cooking or food in general as before. I find the latest few seasons much more balanced and informative than the earlier ones.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  20. #17
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    662
    Thanked: 227

    Default Re: Voetspore TV

    Sien nou hulle het al hul videos van hul YouTube-kanaal verwyder....
    Slegs laaste paar van die nuutste episodes beskikbaar en dan promo-clips.

    Sal maar weer die DVDs moet uithaal...
    Martin Pienaar

  21. #18
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Agter die Boereworsgordyn
    Age
    71
    Posts
    139
    Thanked: 3

    Smile Re: Voetspore TV

    Sjoe...daar is mense wat DVD's gekoop het?..Nee dankie...sal nie betaal vir hul shows nie...ek ry maar self.
    "Follow the sun not the crowds"

  22. #19
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    52
    Posts
    5,072
    Thanked: 9541

    Default Re: Voetspore TV

    Quote Originally Posted by Deon View Post
    Sjoe...daar is mense wat DVD's gekoop het?..Nee dankie...sal nie betaal vir hul shows nie...ek ry maar self.
    Yoh...

    Het jy die TV programme gekyk?
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    FJ - 2 Batteries, a tow bar, OME, Good Year Adventurers, and a drawer
    Ex:
    Ranger 3.2, LC 76 V8, Navara 2.5, NP300, Patrol 4.8, Everest 3.0, Jimny 1.3, Defender 110 SW Puma

  23. #20
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Agter die Boereworsgordyn
    Age
    71
    Posts
    139
    Thanked: 3

    Default Re: Voetspore TV

    Ja ek het van hul programme gekyk....jare gelede...en weer nou die dag. Dit was genoeg..maar alles van die beste vir hulle..
    "Follow the sun not the crowds"

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •