Quote Originally Posted by Henkus View Post
Loves to hate.

46K is steeds 'n bargain want daar is min voertuie wat by 'n D1/D2 kom.

My D1 se ratkas het 39K gekos en ek het maar 38K vir haar betaal. Al seker 20miljoen se plesier uit haar uit gekry.
You just supported my price estimate.