Results 1 to 6 of 6

Thread: Hilux Radio

  1. #1
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Kraaifontein
    Age
    43
    Posts
    58
    Thanked: 41

    Default Hilux Radio

    Middag Almal, weet iemand dalk waar ek n Hilux Radio kan kry behalwe by die stealers, soek n original nie gepla oor GPS en sulke goed nie.
    Ek het n 2015 Legend 45 en die radio se Model Nr: is P10500

    alternatief, is daar iemand wat die touch screen kan regmaak.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2019
    Location
    Roodepoort
    Posts
    355
    Thanked: 356

    Default Re: Hilux Radio

    Quote Originally Posted by RudiConradie View Post
    Middag Almal, weet iemand dalk waar ek n Hilux Radio kan kry behalwe by die stealers, soek n original nie gepla oor GPS en sulke goed nie.
    Ek het n 2015 Legend 45 en die radio se Model Nr: is P10500

    alternatief, is daar iemand wat die touch screen kan regmaak.
    Hulle is redelik vollop op Facebook market place in Johannesburg

  3. #3
    Join Date
    Aug 2019
    Location
    Roodepoort
    Posts
    355
    Thanked: 356

    Default Re: Hilux Radio

    ..

  4. #4
    Join Date
    Apr 2017
    Location
    Durbanville
    Posts
    107
    Thanked: 15

    Default Re: Hilux Radio

    @RudiConradie, vir jou PM gestuur
    Groot berge en lang grondpaaie

  5. #5
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Bloemfontein
    Age
    45
    Posts
    6,627
    Thanked: 1181

    Default Re: Hilux Radio

    EK het een vir R1500 splinter nuut
    N friend het engeland toe emmigreer en dit hier gelos laat ek dit verkoop
    Post nou nou n foto

  6. #6
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Kraaifontein
    Age
    43
    Posts
    58
    Thanked: 41

    Default Re: Hilux Radio

    Dankie almal, het n mooi een gekry dankie.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •