Page 2 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 21 to 40 of 82
  1. #21
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    200km uit waarborg, of 200 000km uit waarborg?
    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Net 200.

    Sho die engineers is seker trots op hulle self met die resultaat van hulle "built in obsolescence" wat hulle hier gedoen het - net sorg dat hy die waarborg tydperk hou - hmm klink soos iets uit china uit....
    Last edited by WAJ; 2021/05/06 at 02:14 PM.
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


  2. The Following 3 Users Say Thank You to WAJ For This Useful Post:


  3. #22
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    62
    Thanked: 158

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Hennie84 View Post
    Kan een tenk diesel "catastrophic failure" veroorsaak?
    Nee.

    Maar een keer se Ford koop kan wel.

  4. The Following 3 Users Say Thank You to Kaboef For This Useful Post:


  5. #23
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by DanieG View Post
    Dieselfde het met my gebeur met my (gewese) Nissan Pathfinder op 105k km. Enjin is herbou deur die sg beste enjinherbouers in George en is daarna vyf keer terug op 'n trok met groot probleme. Na ses maande en minder as 10k km was ses maande waarborg verby toe hy finaal breek en hulle hulle hande in onskuld was. Ek moes hom feitlik verniet weggee.
    Vind uit wat kos 'n nuwe enjin by Ford, hulle word in PE gemaak en was laas wat ek gesien het, goedkoper as om die enjin te herbou.
    Nes die 2.5 Nissan enjin is die 2.2 Ford enjin 'n baie goeie enjin en ek weet van baie wat hoŽ km's gee sonder probleme. In my geval was een van die moonlikhede wat gegee is dat hulle besoedelde diesel in Transkei in die Pathfinder gegooi het. (Dit het tussen Umtata en Butterworth gebeur nadat ek in Port St Johns volgemaak het).
    Ek het dus twyfel in my gemoed of die hedendaagse verfynde diesels regtig suksesvol herbou kan word.
    Ek het prys op n nuwe masjien. Dit sal maar die rigting wees.

    En vuil diesel, ek glo ook dit is waar my probleme begin het. One horse town met een diesel pomp.

    Dankie vir die raad. Ek het nie vertroue in daai ou masjien meer nie. Maak nie saak hoe mooi hulle hom kan op dress nie.

  6. The Following User Says Thank You to Fomo For This Useful Post:


  7. #24
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3910

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Net 200.
    Het ford reeds bevestig hy het 200 te veel op? Probeer en kyk of hulle nie dit nog sal herstel nie...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  9. #25
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,226
    Thanked: 674

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Ek dink ook so. 200km oor is niks. Vra hulle eers baie mooi, jy het mos die toetse op 120k gedoen en seker die bewyse daarvoor. Moet dit nie net so aanvaar nie. As dit moet, kontak Ford SA ook.
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Het ford reeds bevestig hy het 200 te veel op? Probeer en kyk of hulle nie dit nog sal herstel nie...
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  10. The Following User Says Thank You to Tom13 For This Useful Post:


  11. #26
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Ek dink ook so. 200km oor is niks. Vra hulle eers baie mooi, jy het mos die toetse op 120k gedoen en seker die bewyse daarvoor. Moet dit nie net so aanvaar nie. As dit moet, kontak Ford SA ook.
    Hulle is besig met n "strip en quote" (6k) om fotos te neem en dan vir die fabriek te stuur. Kyk of hulle beryd sal wees om te help.

    Die uit waarborg deel was die eerste ding wat hulle na gekyk. Nog nie mooi na die storie geluister nie, toe hol die agent trokkie toe om die km te kyk.

  12. #27
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Bietjie useless info. Ek het 3 quotes aan gevra by die stealers. 3 verskilende agente.
    Sub assembly and gaskets.
    108k
    89k
    74k
    Dan een van die verwysings gekontak.
    Kompleet nuwe masjien
    58k

    .......wow

  13. The Following User Says Thank You to Fomo For This Useful Post:


  14. #28
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    O U C H !
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


  15. #29
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Planet of the Apes
    Age
    37
    Posts
    424
    Thanked: 314

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Bietjie useless info. Ek het 3 quotes aan gevra by die stealers. 3 verskilende agente.
    Sub assembly and gaskets.
    108k
    89k
    74k
    Dan een van die verwysings gekontak.
    Kompleet nuwe masjien
    58k

    .......wow
    Sterkte, hoop jy kom reg.

    Ek reken nuwe engine is die beste opsie, instede van 'n half gebakte fix van die agente.
    Last edited by Hennie84; 2021/05/07 at 08:01 AM.

  16. The Following User Says Thank You to Hennie84 For This Useful Post:


  17. #30
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3910

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Van al die fabrikate is ford die mindte vol nonsense om engines te vervang. Hulle doen dit net. Hulle weet daar is issues. Ek sal baie verbaas wees as hulle n bakkie met vol diensgeskiedenis se eis af keer oor 200km.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  19. #31
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3910

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    En nissan weier sommer eise (al is dit R500 item) binne waarborg, want hulle lieg vir n mens. Hul 6 jaar waarborg, is eintlik 3 jaar gabriek, en 3 jaar useless aftermarket waarborg...

    Maar ek hoop en glo ford sal jou nie net afskryf nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  21. #32
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Planet of the Apes
    Age
    37
    Posts
    424
    Thanked: 314

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Van al die fabrikate is ford die mindte vol nonsense om engines te vervang. Hulle doen dit net. Hulle weet daar is issues. Ek sal baie verbaas wees as hulle n bakkie met vol diensgeskiedenis se eis af keer oor 200km.
    Waarop baseer jy dit? Hulle was vol stories met die Kuga.

  22. #33
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,049
    Thanked: 1419

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Hennie84 View Post
    Waarop baseer jy dit? Hulle was vol stories met die Kuga.
    Hopelik het hulle 'n goeie les geleer met die Kuga.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  23. #34
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3910

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Hennie84 View Post
    Waarop baseer jy dit? Hulle was vol stories met die Kuga.
    Hulle het al die kugas herstel, of rcall, het hulle nie?

    Maar ek ek praat eindlik meer spesifiek van ford ranger 2.2 en 3.2 engines vervang. Hulle vervang gewoontlik sonder enige drama. Kom in, kry ander engine.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  25. #35
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    57
    Posts
    6,139
    Thanked: 24419

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    It would be interesting to see where the hole is exactly in the piston, and what it lines up with. I would also be interested in the condition of the injectors, if they look unusually clean and if the piston has any marks that look like a rat has gnawed on it.

    Please post the pictures if you can.
    Estee = S T = Sean Towlson

    Total 4x4 Novice with no experience whats-so-ever

    ''Nothing makes the Earth seem so spacious as to have friends at a distance; they make the latitudes and longitudes''. H.D. Thoreau.

    Hummer H3 V8

    W.A.P Objectivist

  26. The Following User Says Thank You to Estee For This Useful Post:


  27. #36
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    48
    Posts
    3,206
    Thanked: 540

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    "Die slim mense daar buite reken die injectors moet elke 60 000km ge toets word. Ek het dit laat toets op die 120k diens. En 200km later........"

    Hierdie klink suspisieus...het jy moontlik vuil diesel ingegooi na die injectors getoets was of 200km met dieselfde tenk diesel wat daarin was, gery?
    Het Ford nie dalk hier drooggemaak nie?
    2004 Defender 110 Td5


  28. The Following 3 Users Say Thank You to Sawdust For This Useful Post:


  29. #37
    Join Date
    Jul 2016
    Location
    cape town
    Posts
    137
    Thanked: 63

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    It's normally difficult to see, it's on the piston crown in that "recess", like when the injector nozzle distort and only spray to one side, not like the normal spray pattern.
    Currently(Katryn) 2011 FL2 SD4 stock
    K6 GSXR750 (With all the BAZZAZ goodies)
    EX: 2012 Mazda CX7 Individual 2.3disi (sold)
    2010 Mazda 3 Sport Dynamic (sold)
    2004 VW 1.9Tdi (sold)
    2007 Fiat Strada (sold)
    (Thandi) K7 gsxr600 (wrecked)

  30. The Following User Says Thank You to dieselwa For This Useful Post:


  31. #38
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Stilbaai
    Age
    67
    Posts
    352
    Thanked: 107

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Kompleet nuwe masjien
    58k

    .......wow[/QUOTE]

    Dit klink reg soos ek dit ook het. Moenie eers probeer herstel nie.
    Danie Gerryts


    2013 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T
    2016 Ford Ranger 3.2TDCi 4x4 A/T Supercab
    Gypsey 5
    Jurgens Xplorer

  32. The Following User Says Thank You to DanieG For This Useful Post:


  33. #39
    Join Date
    Jul 2016
    Location
    cape town
    Posts
    137
    Thanked: 63

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Ek sal se dus n mooi prys, Ek stel voor jy vervang sommer al daai water/rubberpype, Dink dus n ekstra R8k,veral die een wat agter die engin is. Het al die t-hemp
    Currently(Katryn) 2011 FL2 SD4 stock
    K6 GSXR750 (With all the BAZZAZ goodies)
    EX: 2012 Mazda CX7 Individual 2.3disi (sold)
    2010 Mazda 3 Sport Dynamic (sold)
    2004 VW 1.9Tdi (sold)
    2007 Fiat Strada (sold)
    (Thandi) K7 gsxr600 (wrecked)

  34. #40
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durban
    Age
    57
    Posts
    5,305
    Thanked: 1307

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    A few years back there was a bulletin out to have the 2.2 software upgraded (detuned) for overfueling/overboosting, there were some threads here about it.
    Did these affected in this thread have the detune done?
    FJC - Just Cruising

Page 2 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •