Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 61 to 80 of 82
  1. #61
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Loevenstein
    Age
    56
    Posts
    25
    Thanked: 10

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    So die fordtjie het ons langs die pad gedrop oppad huis toe van vakansie af. Wit rook, rammel onder die bonnet. Kan iemand n goeie motor werktuig kundige aan beveel in die Pta noord area. Ons is in sinoville. Moord en roof, soek n arm en been om haar reg te maak, nuwe masjien blykbaar. Enige verwysings sal wardeer word. Attachment 614563
    As jy pad gaan van nuwe masjien, hoor maar by Ford. Hulle word in PE vervaardig sover ek weet en blykbaar is hulle nogal volop en goedkoop. Het reputasie as betroubare masjien, word ook gebruik in Tourneo's en meeste is heel tevrede.

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Johan H For This Useful Post:


  3. #62
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    50
    Posts
    1,242
    Thanked: 240

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    sterkte

    kollega van my se 3.2 wildtrack gister loop staan, net olie waar jy kyk in daai enjin bay. in gesleep ford toe, hulle was op pad etosha toe


    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  4. The Following User Says Thank You to hein100 For This Useful Post:


  5. #63
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    34
    Posts
    2,340
    Thanked: 4432

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Moenie sleg voel nie my neef se Amarok se enjin het ook gekalf. Die 132kw een.
    Vw vra maar net R225k vir n nuwe enjin.
    Willie Knoetze

    2019 Nissan NP300 2.5tdi d/c 4x4

  6. #64
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    658
    Thanked: 177

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Gaan loer gou op Gumtree, ek is seker jy sal iewers iemand kan kry om gou 'n 201km haircut deur daai speedo te druk.
    ;-)

  7. The Following User Says Thank You to waldo_g For This Useful Post:


  8. #65
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Net so vir afsluiting.

    Ford het die warranty repair af gekeur. Oor daar een service gedoen is in Windhoek, by ford, en die boek is nie gestamp nie. Die job nommer is op die system, maar geen stamp.

    Nuwe masjien is gekoop. Sal maandag in wees. Met al die hanging goods ook nuut. En dan gaan sy op n vloer staan "for sale".

    Ek het klaar n "pad puisie" gekry vir commuting. Sal later die jaar besluit wat vir n nuwe wa ek sal aanskaf.

  9. The Following 7 Users Say Thank You to Fomo For This Useful Post:


  10. #66
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    4,767
    Thanked: 4664

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Net so vir afsluiting.

    Ford het die warranty repair af gekeur. Oor daar een service gedoen is in Windhoek, by ford, en die boek is nie gestamp nie. Die job nommer is op die system, maar geen stamp.
    Dis soos in Ingels...'nit picking'
    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully'

    "What can be asserted without evidence can also be dismissed without evidence."

  11. The Following 4 Users Say Thank You to Prof For This Useful Post:


  12. #67
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    845
    Thanked: 4208

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Net so vir afsluiting.

    Ford het die warranty repair af gekeur. Oor daar een service gedoen is in Windhoek, by ford, en die boek is nie gestamp nie. Die job nommer is op die system, maar geen stamp.

    Nuwe masjien is gekoop. Sal maandag in wees. Met al die hanging goods ook nuut. En dan gaan sy op n vloer staan "for sale".

    Ek het klaar n "pad puisie" gekry vir commuting. Sal later die jaar besluit wat vir n nuwe wa ek sal aanskaf.
    Dis nou vir jou 'n k.ak verskoningvan Ford af. As dit die rede is, sal ek sal hulle opdonner van alle kante af.
    Last edited by MANDREAS; 2021/05/14 at 05:28 PM.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  13. The Following 4 Users Say Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  14. #68
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Ek werk vir die maatskapy wat hulle bak werk druk. En assembly doen. Hulle sit net die goed aan mekaar.

    So ek het niks minder verwag nie. Hulle is so finiky oor n gaatjie of stud welding.

    Maar die klient moet met n "sorry ne" happy wees.

  15. The Following User Says Thank You to Fomo For This Useful Post:


  16. #69
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,832
    Thanked: 3882

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Dis nou vir jou 'n k.ak verskoningvan Ford af. As dit die rede is, sal ek sal hulle opdonner van alle kante af.
    Pro bono?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #70
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Barberton
    Age
    63
    Posts
    6,215
    Thanked: 2190

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Net so vir afsluiting.

    Ford het die warranty repair af gekeur. Oor daar een service gedoen is in Windhoek, by ford, en die boek is nie gestamp nie. Die job nommer is op die system, maar geen stamp.

    Nuwe masjien is gekoop. Sal maandag in wees. Met al die hanging goods ook nuut. En dan gaan sy op n vloer staan "for sale".

    Ek het klaar n "pad puisie" gekry vir commuting. Sal later die jaar besluit wat vir n nuwe wa ek sal aanskaf.
    Nie aanvaarbaar nie. As dit hulle rede is moet jy hulle aanvat. As die diens op hulle stelsel is, het hulle geen voet om op te staan nie. Die boekie en stampie wat hy kry is eintlik net vir jou rekord.
    Ek het al karre na diens gaan haar waar boekie "vergeet" is om gestamp te word. Wanneer ek teruggaan en aandring op die stamp, s hulle alryd: "Sure, maar dis nie belangrik nie. Wat in die stelsel is, is wat tel."
    As dit hulle houding is, gaan hulle op n ander verskoning ook afkom, wat duidelik die 200km anderkant die waarborg gaan wees. Daar het jy maar dun grond om op te staan.

  18. The Following User Says Thank You to RoelfleRoux For This Useful Post:

    FWM

  19. #71
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    845
    Thanked: 4208

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Pro bono?
    Ongelukkig nie in my jurisdiksie nie.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  20. #72
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    127.0.0.1
    Age
    38
    Posts
    830
    Thanked: 801

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Ford het die warranty repair af gekeur. Oor daar een service gedoen is in Windhoek, by ford, en die boek is nie gestamp nie. Die job nommer is op die system, maar geen stamp.
    Is dit die enigste rede hoekom dit afgekeur was?

    As dit so was sou ek vir hulle gelag het. As die diens op die sisteem is, kan hulle gaan doppies blaas want dan is mos daar rekord van die diens.
    My ryding: 'n Ding met 4 rubber sirkels en n enjin wat nou en dan aangedryf word met al 4 sirkels

  21. The Following User Says Thank You to IcePick88 For This Useful Post:


  22. #73
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by IcePick88 View Post
    Is dit die enigste rede hoekom dit afgekeur was?

    As dit so was sou ek vir hulle gelag het. As die diens op die sisteem is, kan hulle gaan doppies blaas want dan is mos daar rekord van die diens.
    Het hulle met handskoene hanteer. Vir die obvious reason. Sal more begin om hulle telefoon lyne besig tehou.

  23. The Following User Says Thank You to Fomo For This Useful Post:


  24. #74
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Oppi plaas
    Age
    47
    Posts
    1,664
    Thanked: 973

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Gee hulle gas, hulle vat n kans. En jy het niks om te verloor nie.
    2017 Amarok Extreme V6
    2014 Jeep Wrangler Rubicon
    2012 LR Puma 2.2
    2012 LR Puma 2.2 D/c
    2011 LR Puma 2.4
    1976 LR Series 3
    1971 LR Series 2A

  25. #75
    Join Date
    Apr 2015
    Location
    Catalunya, Spain
    Age
    42
    Posts
    78
    Thanked: 45

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Mens kan nie wen nie....

    https://www.turnerengineering.co.uk/...ew-c2x23282392

    R80k dan moet jy hom in sa kry so seker nog so 7k.
    304AMC CJ-7.... The economical version
    5.0 V8 600Cfm Holley, Custom pipes, Edelbrock inlet mani.
    Land Rover 101Forward Control Axles.
    4" Suspension Lift, 2" Body Lift
    On 35's...but not for long..

  26. #76
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Northern KZN
    Age
    54
    Posts
    511
    Thanked: 315

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Moenie sleg voel nie my neef se Amarok se enjin het ook gekalf. Die 132kw een.
    Vw vra maar net R225k vir n nuwe enjin.
    Kan jy so `n bietjie meer inligting verskaf asb. Hoeveel km op die odo, presies wat het "gekalf"? Eerlike vraag, want my 2de Amarok staan nou op 299K km. Sal graag wil weet waarvoor ek moet uitkyk.

    Groetnis

    Koos

  27. The Following User Says Thank You to Beurvoort For This Useful Post:


  28. #77
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,721
    Thanked: 2291

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Ha-Ka View Post
    Seems it is not only some Fords with issues...
    ######! Dis n mooi bakkie daai! En glo my vry, sy enjin makeer niks nie!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  29. The Following 4 Users Say Thank You to Uys For This Useful Post:


  30. #78
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    12,721
    Thanked: 2291

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Net so vir afsluiting.

    Ford het die warranty repair af gekeur. Oor daar een service gedoen is in Windhoek, by ford, en die boek is nie gestamp nie. Die job nommer is op die system, maar geen stamp.

    Nuwe masjien is gekoop. Sal maandag in wees. Met al die hanging goods ook nuut. En dan gaan sy op n vloer staan "for sale".

    Ek het klaar n "pad puisie" gekry vir commuting. Sal later die jaar besluit wat vir n nuwe wa ek sal aanskaf.

    Dis waar jy vir MIOSA kontak.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  31. #79
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    6,873
    Thanked: 557

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Fomo View Post
    Net so vir afsluiting.

    Ford het die warranty repair af gekeur. Oor daar een service gedoen is in Windhoek, by ford, en die boek is nie gestamp nie. Die job nommer is op die system, maar geen stamp.
    Dis 'n frod verskoning. Seker jy gaan dit nie net daar los nie!



    Quote Originally Posted by Uys View Post
    ######! Dis n mooi bakkie daai! En glo my vry, sy enjin makeer niks nie!
    Ai Uys, moet nou nie die arme siel se bubble so bars nie...
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  32. #80
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    George
    Age
    54
    Posts
    1,486
    Thanked: 113

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    ######! Dis n mooi bakkie daai! En glo my vry, sy enjin makeer niks nie!
    Geen verwysing na jou bakkie van my kant nie Uys! Ek het bloot 'n maatskappy wat op FB adverteer se advertensie hier geplaas om:

    1. Die persoon wat 'n enjin benodig nog 'n opsie te verskaf.
    2. Op die feit te dui dat dit nie net Ford enjins is wat kan "kalf" nie - maatskappye soos in die advertensie sal seker nie in verskillende fabrikate spesialiseer soos geadverteer indien daar geen mark was nie ne...

    O ja, en ek weet rerig nie wie se Hilux is op die foto gebruik nie - indien dit dan joune is, stel ek voor jy vat die maatskappy direk aan indien dit vir jou 'n probleem is.
    2017 Ranger 2.2 XL D/Cab
    2020 BMW F850GS
    1968 Ford 20M 2500S coupe

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •