Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast
Results 1 to 20 of 82
  1. #1
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default The old 2.2 with hole in piston

    So die fordtjie het ons langs die pad gedrop oppad huis toe van vakansie af. Wit rook, rammel onder die bonnet. Kan iemand n goeie motor werktuig kundige aan beveel in die Pta noord area. Ons is in sinoville. Moord en roof, soek n arm en been om haar reg te maak, nuwe masjien blykbaar. Enige verwysings sal wardeer word. Name:  20210504_105043_HDR.jpg
Views: 1477
Size:  45.9 KB

  2. The Following User Says Thank You to Fomo For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    1,049
    Thanked: 1419

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Sterkte ou maat.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  4. The Following 2 Users Say Thank You to Spiceman For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Nicolaas Pretorius 0722426742 - hy is op 'n plot naby onderstepoort

    Eish ja dis eina, maar hoekom hoor ek SO baie van die gate in pistons op die nuwe fordjies?


    Iets is beslis af want dit net te veel plekke waar ek van mense hoor met die issue.
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


  6. The Following User Says Thank You to WAJ For This Useful Post:


  7. #4
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    849
    Thanked: 4239

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Het jy die Ford "gechip"?
    Last edited by MANDREAS; 2021/05/06 at 07:54 AM.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  8. #5
    Join Date
    Aug 2019
    Location
    Roodepoort
    Posts
    328
    Thanked: 326

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Het jy die Ford "gechip"?
    Dit is meer as net n chip dit is n hele gat

  9. The Following 10 Users Say Thank You to Tiaan Pot For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    849
    Thanked: 4239

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Tiaan Pot View Post
    Dit is meer as net n chip dit is n hele gat
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  11. #7
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Nicolaas Pretorius 0722426742 - hy is op 'n plot naby onderstepoort

    Eish ja dis eina, maar hoekom hoor ek SO baie van die gate in pistons op die nuwe fordjies?


    Iets is beslis af want dit net te veel plekke waar ek van mense hoor met die issue.
    Dit klink my is n probleem. Maak nie saak of jy 10km of 200 000 km op het nie. Myne het injector failure, en op hoe spoed en ekstra diesel tot pop sy.

  12. #8
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Nope. Sy is was nog soos ge adverteer
    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Het jy die Ford "gechip"?

  13. The Following User Says Thank You to Fomo For This Useful Post:


  14. #9
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Also contact Vision Motors 012 335 0070, located in Steve Biko road - they specialize in rebuilding Ford engines or exchange (perhaps not the cheapest, but surely they will be cheaper than the stealers).
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


  15. The Following User Says Thank You to WAJ For This Useful Post:


  16. #10
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Boksburg
    Age
    38
    Posts
    2,341
    Thanked: 198

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Is hy uit waarborg uit?
    Selfde het met my gebeur op 210000km Injector failure gat deur piston maar ek het extended waarborg uit gehaal.
    Drikus Paulsen

    Trok: Ford Ranger 2.2 Xl-Plus aka RHINO sleep Echo Chobe.

  17. #11
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Also contact Vision Motors 012 335 0070, located in Steve Biko road - they specialize in rebuilding Ford engines or exchange (perhaps not the cheapest, but surely they will be cheaper than the stealers).
    Dankie. Ek sal hulle kontak.

  18. #12
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Dp123 View Post
    Is hy uit waarborg uit?
    Selfde het met my gebeur op 210000km Injector failure gat deur piston maar ek het extended waarborg uit gehaal.
    Dp. Hy is 200km uit sy waarborg.

  19. #13
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    63
    Posts
    2,009
    Thanked: 765

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Selfde met ons gebeur Desember.

    Almal met wie ons gepraat het het gese moenie aan die masjien probeer werk nie, sit 'n nuwe een in.

    Dit het in Namibia gebeur, en ek wil net so 'n klap inkry na Walvisbaai Ford toe, bly ver van hulle af weg, baie ver.


    So nou het ons 'n nuwe masjien in die bakkie. (ons het die bakkie huistoe gebring op 'n roll-back en die werk hier laat doen).


    Ons s'n het net 145 000 op die klok gehad, en hy is ook standaard.


    C
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

  20. #14
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    Selfde met ons gebeur Desember.

    Almal met wie ons gepraat het het gese moenie aan die masjien probeer werk nie, sit 'n nuwe een in.

    Dit het in Namibia gebeur, en ek wil net so 'n klap inkry na Walvisbaai Ford toe, bly ver van hulle af weg, baie ver.


    So nou het ons 'n nuwe masjien in die bakkie. (ons het die bakkie huistoe gebring op 'n roll-back en die werk hier laat doen).


    Ons s'n het net 145 000 op die klok gehad, en hy is ook standaard.


    C
    Glad nie lekker nie. Ons was darm nie sover nie, net buite Normandien. Nogsteeds n 10k trip met gesin van 4 terug PTA toe. Enigste ford wat by stop as ek probleme het daai kant van die grens is Novel Ford.

    Dit lyk vir my na die beste opsie tog maar n nuwe masjien in sit.

  21. #15
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Vraag is, hoe verhoed mens die soort ding? Ek hoor darm maar van baie gevalle. Hoe weet mens die injectors is nie lekker nie as die bakkie nog reg loop en lekker trek?


    My Broer het onlangs 'n "lowrider" 2,2 single cab werksdonkie low output ranger gekoop met iets soos 160,000 kilos al op.





    Al waarmee ek gesukkel het met my drie lieter T5 is die brieke en vibrasies en headgasket en wheel bearings en clutch.... baie betroubaar
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


  22. The Following User Says Thank You to WAJ For This Useful Post:


  23. #16
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Vraag is, hoe verhoed mens die soort ding? Ek hoor darm maar van baie gevalle. Hoe weet mens die injectors is nie lekker nie as die bakkie nog reg loop en lekker trek?


    My Broer het onlangs 'n "lowrider" 2,2 single cab werksdonkie low output ranger gekoop met iets soos 160,000 kilos al op.





    Al waarmee ek gesukkel het met my drie lieter T5 is die brieke en vibrasies en headgasket en wheel bearings en clutch.... baie betroubaar
    Daai is n goeie vraag. Hoe verhoed mens dit.
    Die slim mense daar buite reken die injectors moet elke 60 000km ge toets word. Ek het dit laat toets op die 120k diens. En 200km later........

    Die snaakse deel van als vir my, daar het nie een liggie op die dash aan gekom nie. En ek het hom vir n laaste keer gestart voor Ford se deure en nog steeds geen waarskuwing nie.

    Die masjien wat hulle in geprop het by ford, kon nie een keer die selfde fault code gee nie. Elke keer iets anders fout.

    Is my 3de een. Dalk tog maar die laaste een.

  24. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3909

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    200km uit waarborg, of 200 000km uit waarborg?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  25. #18
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Pretoria
    Posts
    35
    Thanked: 17

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    200km uit waarborg, of 200 000km uit waarborg?
    Net 200.

  26. #19
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Stilbaai
    Age
    67
    Posts
    352
    Thanked: 107

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Dieselfde het met my gebeur met my (gewese) Nissan Pathfinder op 105k km. Enjin is herbou deur die sg beste enjinherbouers in George en is daarna vyf keer terug op 'n trok met groot probleme. Na ses maande en minder as 10k km was ses maande waarborg verby toe hy finaal breek en hulle hulle hande in onskuld was. Ek moes hom feitlik verniet weggee.
    Vind uit wat kos 'n nuwe enjin by Ford, hulle word in PE gemaak en was laas wat ek gesien het, goedkoper as om die enjin te herbou.
    Nes die 2.5 Nissan enjin is die 2.2 Ford enjin 'n baie goeie enjin en ek weet van baie wat hoŽ km's gee sonder probleme. In my geval was een van die moonlikhede wat gegee is dat hulle besoedelde diesel in Transkei in die Pathfinder gegooi het. (Dit het tussen Umtata en Butterworth gebeur nadat ek in Port St Johns volgemaak het).
    Ek het dus twyfel in my gemoed of die hedendaagse verfynde diesels regtig suksesvol herbou kan word.
    Danie Gerryts


    2013 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T
    2016 Ford Ranger 3.2TDCi 4x4 A/T Supercab
    Gypsey 5
    Jurgens Xplorer

  27. #20
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Planet of the Apes
    Age
    37
    Posts
    424
    Thanked: 314

    Default Re: The old 2.2 with hole in piston

    Quote Originally Posted by DanieG View Post
    Dieselfde het met my gebeur met my (gewese) Nissan Pathfinder op 105k km. Enjin is herbou deur die sg beste enjinherbouers in George en is daarna vyf keer terug op 'n trok met groot probleme. Na ses maande en minder as 10k km was ses maande waarborg verby toe hy finaal breek en hulle hulle hande in onskuld was. Ek moes hom feitlik verniet weggee.
    Vind uit wat kos 'n nuwe enjin by Ford, hulle word in PE gemaak en was laas wat ek gesien het, goedkoper as om die enjin te herbou.
    Nes die 2.5 Nissan enjin is die 2.2 Ford enjin 'n baie goeie enjin en ek weet van baie wat hoŽ km's gee sonder probleme. In my geval was een van die moonlikhede wat gegee is dat hulle besoedelde diesel in Transkei in die Pathfinder gegooi het. (Dit het tussen Umtata en Butterworth gebeur nadat ek in Port St Johns volgemaak het).
    Ek het dus twyfel in my gemoed of die hedendaagse verfynde diesels regtig suksesvol herbou kan word.
    Kan een tenk diesel "catastrophic failure" veroorsaak?

Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •