Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 58 of 58
  1. #41
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,965
    Thanked: 5510

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Reenen - iets wat ek redelik dringend soek - bruin original speaker covers vir agter?? Die Oom hulle het ou Pioneer speakers agter in, ek wil dit replace met beter 6 duim units maar ek wil hulle "wegsteek" agter original covers.
    Jyt nie dalk so iets wat rondle tussen al jou 123's nie??

    Nog iets wat ek KWAAI sal like (weet nie of mens dit kry nie) is 'n original tipe roofrack, of dan at least a "period specific" een, dalk met hout slats of so iets.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  2. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,837
    Thanked: 3885

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post

    Presies wat ek gedoen het met my nuwe speakers
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #43
    Join Date
    Sep 2014
    Location
    Richards Bay
    Age
    39
    Posts
    67
    Thanked: 15

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Reenen - iets wat ek redelik dringend soek - bruin original speaker covers vir agter?? Die Oom hulle het ou Pioneer speakers agter in, ek wil dit replace met beter 6 duim units maar ek wil hulle "wegsteek" agter original covers.
    Jyt nie dalk so iets wat rondle tussen al jou 123's nie??

    Nog iets wat ek KWAAI sal like (weet nie of mens dit kry nie) is 'n original tipe roofrack, of dan at least a "period specific" een, dalk met hout slats of so iets.

    I think that will look great - maybe then also get the period correct mag wheels, or leave the hubcaps on and put on some white wall tyres.

  4. #44
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,837
    Thanked: 3885

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by revred View Post
    I think that will look great - maybe then also get the period correct mag wheels, or leave the hubcaps on and put on some white wall tyres.
    Period correct wheels is presies dit wat hybop het. Die 200 het nie mexican hats gehad nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #45
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Saw a (what looked like a nice example from afar) w123 280E at a dealership Saturday (did I mention I like browsing for cars ALOT) for a measly R50k. So I stopped and looked at it properly, also the same colour as this one, but sadly it had a bit more rust than normal around the bottom of the rear window and lower part of the boot. It had something like 400k on the odo, so barely run in.

    It was the luxury one with electric windows, and automatic. Scarce model but too much rust to have to sort out.

    They will keep going up in value if in good nick, that's for sure.
    Last edited by WAJ; 2021/05/17 at 09:54 AM.
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)

  6. #46
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,837
    Thanked: 3885

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    My 250 (wat nou 200 is) gelaai, gereed om more polisie klaring te gaan doen vir engine swop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #47
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,965
    Thanked: 5510

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    ......besig om die ou Merc mooi skoon te maak.

    Kyk die ou plastieksakke wat die Tannie die driehoeke en spanner kit mee toegedraai het in die boot.........ek like sulke goed, is maar 'n petrol head EN hou van so mooi opgepaste, original kar........

    Alles nog in Nasionale Party se Taal..........
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20210520_152158_resized (002).jpg 
Views:	100 
Size:	136.5 KB 
ID:	616090   Click image for larger version. 

Name:	20210520_152210_resized (002).jpg 
Views:	98 
Size:	175.0 KB 
ID:	616091   Click image for larger version. 

Name:	20210520_152228_resized (002).jpg 
Views:	95 
Size:	193.9 KB 
ID:	616092  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  8. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

  9. #48
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,965
    Thanked: 5510

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    ......selfs die Manuals en First Aid Kit is nog in "Die Taal".........

    First Aid kit is new, unopened......baie cool
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  10. #49
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Johannesburg/Prague
    Age
    60
    Posts
    410
    Thanked: 117

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Hoekom is die TE's so gesog?
    Very few in RSA and if I remember it was a full import so a lot more when new so not many sold
    Pajero 3.2 DID Gen 4 Standard for now
    Platcar Alfa Giulietta 1.4 MA
    Swambo Volvo S40 T5

  11. The Following User Says Thank You to 12richardk For This Useful Post:

  12. #50
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,965
    Thanked: 5510

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Reenen, die Ou het nogal BAAAAIE ou Merc parts, het vanoggend by hom speaker covers gekoop......dalk is die link handig vir jou

    https://www.oldmercguy.co.za/W123-c51898119
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  13. #51
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,837
    Thanked: 3885

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Reenen, die Ou het nogal BAAAAIE ou Merc parts, het vanoggend by hom speaker covers gekoop......dalk is die link handig vir jou

    https://www.oldmercguy.co.za/W123-c51898119
    Ou in PE? Het al by hom gekoop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  15. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,965
    Thanked: 5510

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ou in PE? Het al by hom gekoop.
    Ja, einste.

    Ek sien hoekom like jy die 123's so baie Reenen - ek kannie WAG om met die een te ry nie, my laaitie is al hoogs demoer in vir my.

    Vandag gou sy idling/CO/timing laat check, ou retro-look Bluetooth radio ingesit, propshaft en als onder laat check (alles 100), en by my panel beater afgelaai - klein roesplekkie regs agter by ruit, lekker polish, en hy moet die voorste vallance weer wit maak. O, en die hubcaps mooi detail - lyk of die Oom hulle afgeskuur het (was mos "fashion" daai tyd) en weer gesprei het......die Merc badge se strepe is nie mooi "gesny" nie.

    2 kolletjies ook op die bonnet wat die Oom opgetouch het, wil dit net laat netjieser lyk (sonder om te sprei). Lyk of die Oom die chippies met 'n verestoffer op getougc het

    O, en die 2 chippies op die windscreen laat boor.

    Klomp klein goedjies, maar gaan die kar laat mooi lyk.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  16. #53
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Het gister so bietjie rondgeloop by car dealers (ek doen dit baie) en het 'n pragtige voorbeeld van 'n w123 230E manual gesien, in rooi - soos in S P O T L E S S ! maar ja die prys was fantasties - R99,900.... eish ja en die een het nie eers 'n spieel aan die passasiers kant deur nie.
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)

  17. #54
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Here
    Posts
    1,536
    Thanked: 704

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Het gister so bietjie rondgeloop by car dealers (ek doen dit baie) en het 'n pragtige voorbeeld van 'n w123 230E manual gesien, in rooi - soos in S P O T L E S S ! maar ja die prys was fantasties - R99,900.... eish ja en die een het nie eers 'n spieel aan die passasiers kant deur nie.
    Beautiful sample that.

    https://www.autotrader.co.za/car-for.../e230/26039195

  18. #55
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,965
    Thanked: 5510

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by 2beFree View Post
    Jis ja mooi kar wat Louis daar het

    Maar ek het ook dan lyk my nie te veel betaal nie.

    Like daai period mags.........BAIE nice
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2021/05/24 at 07:59 PM.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  19. #56
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,224
    Thanked: 673

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Die enkel spieŽl was nogal 'n ding van Mercedes, my W115 het ook net met een spieŽl aan die regterkant die fabriek verlaat.
    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Het gister so bietjie rondgeloop by car dealers (ek doen dit baie) en het 'n pragtige voorbeeld van 'n w123 230E manual gesien, in rooi - soos in S P O T L E S S ! maar ja die prys was fantasties - R99,900.... eish ja en die een het nie eers 'n spieel aan die passasiers kant deur nie.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  20. #57
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,837
    Thanked: 3885

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Jis ja mooi kar wat Louis daar het

    Maar ek het ook dan lyk my nie te veel betaal nie.

    Like daai period mags.........BAIE nice
    Die ouens is nogal picky oor mexican hats op n kar wat met staal rims uitgekom het. Hulle kike dit nie.

    Ek, ek like dit. Het n stel in 14 en 15Ē

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Die enkel spieŽl was nogal 'n ding van Mercedes, my W115 het ook net met een spieŽl aan die regterkant die fabriek verlaat.
    Net die duurder modelle het linker spieel. My 300d het, my 200, 230 en 250 nie. Kan nie onthou of my 230E het, sal more kyk. Dink die 280e het ook.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #58
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,965
    Thanked: 5510

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Sev took me and The Blonde for a spin to Clarens and back......he's UBER proud of his new car, and the guy really appreciates the "feel" of older but clean cars.
    PRICELESS..........VERY glad I didnt sell this beauty
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  22. The Following 3 Users Say Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •