Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 58
  1. #21
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Brackenfell, Cape Town
    Age
    37
    Posts
    71
    Thanked: 27

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Hou jou prys soos wat hy is! Iemand met waardering vir so 'n voertuig sal hom koop teen jou prys.

    Dit is 'n flippen mooi kar, ek kort net nog garage spasie.. aaaiiiii

  2. The Following User Says Thank You to Swiegie1 For This Useful Post:

    FWM

  3. #22
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Walvis Bay / East Rand
    Age
    57
    Posts
    111
    Thanked: 17

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Karol View Post
    gumtree has similar vehicles at similar price, this one is in western cape

    https://www.gumtree.co.za/a-classic-...20910008058309
    Suspect this also to be a scam. See the pictures.

  4. #23
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    4,181
    Thanked: 7176

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by F250 View Post
    Suspect this also to be a scam. See the pictures.
    The number plates differ
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a fire engine red Cruiser and tow an army inspired van.

  5. #24
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    127.0.0.1
    Age
    38
    Posts
    826
    Thanked: 797

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    My ouma ry vandag nog haar 230E (dink ek) wat my oupa splinternuut in die jare toet gekoop het. Aircon, electric windows, auto en leer sitplekke.

    Ek dink as sy ooit van hom ontslae wil raak wil ek hom by haar koop.

    Ek hoor nou nog my oupa as ons in die kar klim: "Moenie die venster se knoppies so druk nie!".
    My ryding: 'n Ding met 4 rubber sirkels en n enjin wat nou en dan aangedryf word met al 4 sirkels

  6. #25
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town Southern Suburbs
    Posts
    3,519
    Thanked: 1504

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by F250 View Post
    Suspect this also to be a scam. See the pictures.
    That deal does seem too good to be true but the Gumtree profile is 11yrs old which does point to it not being a scam. The scam might just be that the guy has the car but it's condition isn't as seen in the pics.

  7. #26
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town Southern Suburbs
    Posts
    3,519
    Thanked: 1504

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Petri's Merc is a fair deal if its in excellent running order which I'm assuming it is.

    I see a good few beautiful examples in Cape Town driven by younger people, they are now desirable vehicles and for good reason considering their legend reliability.

  8. #27
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,948
    Thanked: 5476

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    WOW what a lekker car.........my son went to fetch it today in Kroonstad, and we've been fighting the whole day who gets to drive this over the weekend.

    Mileage is 103, not 107, by the way.

    Interior as new.

    Body has its chippies on the bonnet.....I think 8)

    AND it has speedocruise and Aircon and central locking and a state of the art Pioneer tape player............

    But a #####TE nice clean example this of a bygone era.

    ..........ek gaan mal wees om die kar te verkoop...........
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  9. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,948
    Thanked: 5476

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    ..........And a HUGE thanks to the Seller, thanks for the straight and lekker Deal we did yesterday, waardeer dit BAIE!!!!!!!!!!!

    (By the way........Jomar wil nie meer sy nuwerige 320i he nie, hy soek DIE een. Die jong latte weet nie watse lekker karre daar eens op 'n dag was nie..........)
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  10. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

  11. #29
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    986
    Thanked: 1420

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    ..........And a HUGE thanks to the Seller, thanks for the straight and lekker Deal we did yesterday, waardeer dit BAIE!!!!!!!!!!!

    (By the way........Jomar wil nie meer sy nuwerige 320i he nie, hy soek DIE een. Die jong latte weet nie watse lekker karre daar eens op 'n dag was nie..........)
    Daai ou Merc sal nog lank loop na die 320 BM al gedisintegreer het. Die ou Merc's is soos kokkrotte, hulle sal selfs 'n kernbom aanval oorleef!
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)

  12. The Following 2 Users Say Thank You to Hooly For This Useful Post:

  13. #30
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,948
    Thanked: 5476

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Daai ou Merc sal nog lank loop na die 320 BM al gedisintegreer het. Die ou Merc's is soos kokkrotte, hulle sal selfs 'n kernbom aanval oorleef!
    Louis ja - snaaks hoe die jong latte (myne anyway) die ouer karre begin enjoy. My dogters ook - Elzar (NWU) SMEEK my vir die ou 404 of die 200 maar nou ja, gaan nie werk op langpad nie. Syt nuwe Etiossie, nou maar so 8000 km op. My seun het MINT 320i turbo......en albei is GENUINE serious om hulle grand platkarre NOU te ruil vir die ou goed

    Selfs Mamma - sy ry mooi Ravvie, maar sy sal ENIGE tyd hom ruil vir so ou classic.

    Haar droomkar (myne ook mind you) is 'n mooi Benz TE , 123 of 124. Of 'n Volvo B 122 Estate........seker DIE coolste kar ooit gemaak.

    Toe Jomar gister daar aankom met die 200 gaan ry ons gou spin op die Fouriesburg pad, hy skeer gat met die trok van voor af : "daai drywer moet mooi kyk, as ons mekaar head-on slaat is hy morsdood".....

    Daai ou 123's het mos maar daai "tenk" feel aan hulle.

    En slaggate?? PFFFFT.......No issue. Daars grondpad verlengings op die Kroonstad - Steynsrus pad, Jomar reken "die ding ry lekkerder as 'n 200 op daai grondpad".

    Die ou Merc het so paar merkies, en klein roesplekkie regs agter onder die ruit, malik om skoon te maak, sal volgende week gou sort. Laas gediens op 92000 km, so sal ook daar sort, en ek het pel wat daai Strombergs soos 'n boek ken, hy moet maar net haar CO/Timing/rtc check, en sys good to go vir nog 40 jaar.

    Ek het die fur op die dash afgehaal.......maar los die fur op die rear venster, dis actually SO SO cool - lyk letterlik soos hierdie spotless ou Tannie se Merc met dit op

    Dis net amazing hoe party mense 'n kar kan oppas......maak my actually skaam.

    O ja, my pel by Yamaha in Bethlehem het kom pics neem van die Natis en kar, sy pa Tabo Ferreira het die kar as demo aan Oom Venter verkoop in 1982.....hulle was Ferreira Broers Garage in Bethlehem, destyds die oudste Merc dealer in SA. Tabo gaan volgende week die kar se hele file trek en vir my afskrifte gee, EN hy het nog so paar ou "Ferreira Broers" agterruit stickers ook. Hy wys my gister, hulle het destyds die kar se VIN nommer oral op die ruite ge "ets", op die agterligte ook. ALLES is nog daar, die windscreen, agterruit alles is nog original. DAARS NOG NOOIT 'n windscreen op die kar vervang nie - die Ferreira Broers etching is nog op hom.

    BAIE cool
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  14. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

  15. #31
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    986
    Thanked: 1420

    Default FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Petri jy is baie gelukkig om jou hande op so 'n kar te kan lę wat sulke geskiedenis het! Ek weet dis jou besigheid om karre te smous, maar as ek jy was sal ek BAIE jammer wees om die een te sien gaan!

    Ek het nog altyd van die ou Merc's gehou, die nuwes voel nie naastenby so "industructible" nie. My pa het so drie jaar terug sy 1989 w126 500se verkoop wat hy gekoop het toe ek nog in die Hoërskool was circa 1992, toe hy hom laat gaan het het hy net oor die 500 000km op gehad. Hy het minimale onderhoud nodig gehad oor al die jare. Deesdae is die goed so vol elektronika wat nie naastenby so betroubaar is soos die meganiese deel van die nuwe karre is nie!

    Ek sal nie raak aan enige van die S klasse wat na die w126 gebou is nie! Al kan jy van hulle kry met lae kilo's in 'n goeie toestand, as iets elektronies gaan is dit nie ekonomies moontlik om dit reg te maak nie, want die agente gaan jou ROOK!

    My droom ou Merc is 'n mint w124, 300ce of 320ce met die oorpronklike AMG body kit. Maar hulle is so skaars dit is net so 'n droom soos 'n Porsche 993Turbo.

    Daar is 'n mooi een te koop maar dis bietjie bo my vuurmaak plek vir 'n speelding op die stadium.

    Last edited by Hooly; 2021/05/15 at 07:51 AM.
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)

  16. #32
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,830
    Thanked: 3882

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Daar is niks fout met petri se prys.
    Een van my vriende het identies daai kar.
    Baie swakker kondisie gekoop, al klaar R80 000 spandeer op hom bo op koopprys.

    Ek het ook so n 200. Hulle is fantasties.
    Kan tot 11 km per liter gee.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:

  18. #33
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,948
    Thanked: 5476

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Daar is niks fout met petri se prys.
    Een van my vriende het identies daai kar.
    Baie swakker kondisie gekoop, al klaar R80 000 spandeer op hom bo op koopprys.

    Ek het ook so n 200. Hulle is fantasties.
    Kan tot 11 km per liter gee.
    Reenen ja, het besluit ek gaan hom for the time being eers hou, kyk OP edit.

    Ek skat hom ook so 10 km/l, in dorp so 8?? Kan onthou hulle was bietjie swaarder as die 230E's, met die 200 (dink so) 80 kw en die 230E (dink so) 100........dis maar swaar body vir 80 Kw.

    Het nou al DRIE keer vanoggend met hom gaan ry voor ek werk toe is - eers cafe toe, en toe stuur Ma my Spar toe, en die derde trip kastig gaan "kyk hoe lyk die boothuis".

    Mamma verstaan darem my siekte.......of eerder, sy hou darem nog uit
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  19. #34
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Paarl
    Age
    46
    Posts
    1,284
    Thanked: 768

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Mens gaan dit altyd kry. As ek iets adverteer en iemand antwoord op Gumtree....nie Hallo, ek is sus of so nie, net: R1000

    Dan wil ek mos my vingers af skree op die man...

    Nice kar. My pa het so bottergeel 200 gehad. Was ons troukar. Toe ons ry na afloop van die onthaal, was daar my voertuig en die geel Benz wat moes huistoe...

    Picture this. SWAMBO met die groot trourok in die bestuursitplek, vensters oop, met die drie kinders op agter seat, en ek ry in ander kar...
    Last edited by Nitebob; 2021/05/15 at 10:15 AM.
    2009 Corsa Utility 1.7Dti (Business bakkie)
    2011 Honda CRV 2.4
    2007 Hyundai Atos (Tossie)

  20. The Following 3 Users Say Thank You to Nitebob For This Useful Post:

  21. #35
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Ezulwini Eswatini
    Posts
    1,898
    Thanked: 3296

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    The station wagon or TE asks double

    https://www.autotrader.co.za/car-for.../e230/25882913

    Mr. Karol Joszkowski
    2011 VW Touareg V.8 TDI
    2006 VW Touareg 3.0 TDi air suspension aka Pumba ( sold)
    2003 Pajero IO 2.0 aka Bosvark

  22. #36
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    986
    Thanked: 1420

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Hoekom is die TE's so gesog?
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)

  23. #37
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    4,766
    Thanked: 4658

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    .................... Of 'n Volvo B 122 Estate........seker DIE coolste kar ooit gemaak.

    .........
    Lek jou tjops af

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully'

    "What can be asserted without evidence can also be dismissed without evidence."

  24. The Following User Says Thank You to Prof For This Useful Post:

  25. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,948
    Thanked: 5476

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    One VERY DAMN nice school taxi.........Sev and Bea off tp school this morning.

    Soos julle kan sien moes Olive gisteraand BUITE slaap, minus 2 grade, om vir Heidi (die kds se naam vir die nuweling) plek te maak in die garage

    Die kids raak nou almal net te vinnig te groot............

    (Scholtie - thanks again!!!!!!!)
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  26. #39
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Benoni
    Age
    45
    Posts
    386
    Thanked: 520

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Ek het in Matriek (1994) ook met my Pa se 1971 W108 280SE rond gery, aircon, power steering, column-shift automaties, en natuurlik die Merc rims - nie die ronde hubcaps nie, rims! Maroon met die mooiste bruin leer interior. Net ek en een van my pelle het daai kar waardeer, ons het omtrent elke Sondag R20 se petrol ingegooi en net gaan cruise...al het dit ons nie baie ver gebring nie, daai kar was DORS!

    My Pa het hom verkoop in die laat 90's en ek soek hom nou nog op gereeld op Gumtree, dalk spoor ek hom eendag op en koop hom weer vir mysself.

    Daai ou Mercs was nog altyd my hart se punt.

    PS. Sal nie omgee vir so 1976 230.4 nie, my Pa het so witte gery, met 'n Avo groen interior, nie die binnekant van die Avo nie, die blerrie buitekant!

  27. The Following User Says Thank You to Dewald Posthumus For This Useful Post:

  28. #40
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,830
    Thanked: 3882

    Default Re: FS : 1982 Merc 200 W123, 1 Owner LOW LOW Miles!!!

    Quote Originally Posted by Dewald Posthumus View Post
    Ek het in Matriek (1994) ook met my Pa se 1971 W108 280SE rond gery, aircon, power steering, column-shift automaties, en natuurlik die Merc rims - nie die ronde hubcaps nie, rims! Maroon met die mooiste bruin leer interior. Net ek en een van my pelle het daai kar waardeer, ons het omtrent elke Sondag R20 se petrol ingegooi en net gaan cruise...al het dit ons nie baie ver gebring nie, daai kar was DORS!

    My Pa het hom verkoop in die laat 90's en ek soek hom nou nog op gereeld op Gumtree, dalk spoor ek hom eendag op en koop hom weer vir mysself.

    Daai ou Mercs was nog altyd my hart se punt.

    PS. Sal nie omgee vir so 1976 230.4 nie, my Pa het so witte gery, met 'n Avo groen interior, nie die binnekant van die Avo nie, die blerrie buitekant!
    Ek het die binnekant groen een gekoop vir een van ons projrkte...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •