Ek be-oog om die eerskomende naweek vanaf Kaapstad op te ry na Kammieskroon en dan die R 355 via Platbakkies, Kliprand tot Loeriesfontein te neem.
Loeriesfontein, Brandklip en Niewoudville terug na Vanrhynsdorp en met die N7 terug huistoe.
Hoe lyk die padtoestand van die R355 en die van die R357 .
Hoor graag van jul.
Ry met n 2021 Jimny, standaard bande Dunlop Grandtrek A/T20 195/85/ 15.