Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    69
    Posts
    530
    Thanked: 99

    Default Polisie klaring vir motorvoertuig

    Ons gaan in Augustus op toer en sal deur Zim, Malawi, Zambia, Bots en Namibia reis. Ek is in die proses om al my dokumente reg te kry en wil ook 'n polisie klaring kry. Ek is in die Durbanville omgewing, by watter polisie stasie kan ek gaan aanklop.
    Dankie,
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  2. #2
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Boksburg
    Age
    55
    Posts
    31
    Thanked: 8

    Default Re: Polisie klaring vir motorvoertuig

    Aangesien die voertuig nie permanent uitgevoer word nie, word n normale uitvoer(SARPCCO) klaring nie uitgereik nie. Wat benodig word is n "Private Vehicle Verification". Teoreties kan dit by enige Polisiestasie bekom word, maar my aanbeveling is dat jy een van die voertuig klaring kantore in jou omgewing besoek. (Stikland of die een in Belville)

  3. The Following User Says Thank You to gotdatshirt For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •