Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5
Results 81 to 97 of 97
  1. #81
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,237
    Thanked: 1427

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Wanneer laai jy jou Lesotho videos?

  2. #82
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,707
    Thanked: 551

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Ek behoort so vroeg volgende week die eerste een te laai. Dan vandaar af een per week. Het dit opgedeel in 3 (Dit werk die beste uit). Was/Is net nogal baie werk - 750 video clips...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  3. #83
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    5,156
    Thanked: 6217

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Outstanding Jors, thank you!
    Stanley Weakley.
    Toyota Landcruiser 76SW 4,2L diesel.

    ďGreat journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you campedĒ.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report https://www.4x4community.co.za/forum...-6-SLOW-DONKEY
    OR
    http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  4. #84
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Hillcrest
    Age
    71
    Posts
    287
    Thanked: 227

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Quote Originally Posted by Stan Weakley View Post
    Outstanding Jors, thank you!
    Thanks so very much Jors.
    Thoroughly enjoyed it.

  5. #85
    Join Date
    Sep 2017
    Location
    Tzaneen
    Age
    50
    Posts
    128
    Thanked: 54

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Dankie Jors, my droom trip

  6. #86
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,286
    Thanked: 3977

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Thanks Jors. Nice video`s.

    Interesting is the Shawnee were completely covered with sand on our last visit will post a pic later.
    Unbelievable how sand shift around.
    Last edited by grips; 2021/05/03 at 11:41 AM.

  7. #87
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,237
    Thanked: 1427

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Thanks Jors. Nice video`s.

    Interesting is the Shawnee were completely covered with sand on our last visit will post a pic later.
    Unbelievable how sand shift around.
    Just before our departure I saw a convoy having to time going between the stern and the oncoming waves, so I was surprised to see it like this. Then on our return I searched images for the Shawnee and in every picture it is different.
    Last edited by Bex; 2021/05/03 at 03:44 PM.

  8. #88
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,237
    Thanked: 1427

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Thanks for the comments guys.
    Before our trip I watched a bunch of videos about the trip and could find none that gave me a good idea of what to expect so i wanted to make a video to do that, i just quickly realized that it could never be just one video and that it would not attract the average YouTube viewer but be more specific to 4x4 enthusiasts, overlanders etc.

    My opportunities to collect footage was limited to what I could get on the go as I could at no stage delay the convoy for camera setup etc, so I am happy with the end result.

  9. #89
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,286
    Thanked: 3977

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Quote Originally Posted by Bex View Post
    Just before our departure I saw a convoy having to time going between the stern and the oncoming waves, so I was surprised to see it like this. Then on our return I searched images for the Shawnee and in every picture it is different.
    This
    Attached Images Attached Images  

  10. #90
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    64
    Posts
    1,721
    Thanked: 420

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Jors, toe julle by die Meob hut gestop het het julle bande gepomp.
    Kan ek die anname maak dat daar van 0.8 opgegaan is na 1.3?
    Ek het gehoor jy sÍ dat jou tenk amper vol is. Dit beteken dan seker dat die ekstra petrol kanne tenk toe is.

    Hoeveel moes jy op banddruk kompenseer vir die aanvanklike swaar vrag?
    Last edited by BarnieH; 2021/05/04 at 08:45 AM.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  11. #91
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,237
    Thanked: 1427

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Quote Originally Posted by BarnieH View Post
    Jors, toe julle by die Meob hut gestop het het julle bande gepomp.
    Kan ek die anname maak dat daar van 0.8 opgegaan is na 1.3?
    Ek het gehoor jy sÍ dat jou tenk amper vol is. Dit beteken dan seker dat die ekstra petrol kanne tenk toe is.

    Hoeveel moes jy op banddruk kompenseer vir die aanvanklike swaar vrag?
    Die swaar gelaaide manne het geloop op 0.8 bar voor en 1.0 agter, op 1.2 gaan jy nie regkom nie, die Amarok het daai toets 2 keer gedop,
    Ek het op 0.7 voor en agter gery. Daar is geen klippe in die sand nie en debeading sal nie sommer in daai sand gebeur nie.

    Jy blaas 2 keer elke dag af soos die wiele warm raak om weer by 0.8 uit te kom en elke oggend pomp jy weer op van 0.5 af om weer by 0.8 uit te kom.

    Die FJ het baie goed gedoen op Brandstof, ek het 250L in totaal saamgevat ek het in Swakop nog 72 L oorgehad , maar daar is n paar faktore wat kan verander van toer tot toer, ons het geen voorvalle gehad wat ons op ander roetes geforseer het nie , as jy skielik n roee moet verander agv van moeilike recoveries of gety wat jopu vang dan moet jy daai extra brandstof he. Ek het die laaste dag al my kanne in die kar in leeggemaak ja.

    Ek skryf my goeie brandsof verbruik toe aan
    1. Lae banddruk, en relatief gladde bande , My spoor in die sand was altyd meer boop die sand as die ander manne, so die engin het ligter gewerk as die ander manne.
    2. Ek het meer momentum gebruik as die ander manne met die klim van duine , so het minder gegrawe en het nooit nodig gehad om 2 keer n duin te klim nie , daai 2 - 3 keer klim aan een duin vreet brandstof.
    3. Ek het nooit vasgesit nie, die manne wat teen hoer bandruk geloop het het n paar keer vasgesit , en daai sukkelry vreet ook brandstof.

    As jy teen hoer bandruk ry dan moet jy duine meer agresief storm. Ek is nie seker hoekom mense so bang is vir debeading nie, op al die trips waarop ek al ooit was waar debeadings gebeur het was my banddruk laer as die banddruk van die man wat die debeading gehad het. Ek ry partykeer tot teen 0.3 bar.

    Verskillende bande hanteer lae druk verskillend, watse bande het jy op?
    Last edited by Bex; 2021/05/04 at 09:17 AM.

  12. The Following 6 Users Say Thank You to Bex For This Useful Post:


  13. #92
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    64
    Posts
    1,721
    Thanked: 420

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Op my toer XJ het ek Goodyear Wrangler AT's op en op die ander speel XJ, Yokohama Geolander AT's.
    Albei werk goed op grond teen 1.3 en sand 0.8.

    Die XJ's is relatief lig en vir hul ouderdom is die krag/massa balans goed.

    Daar sommige mense wat met 'n hoŽr vraglading nie wil afgaan na 0.8 toe nie terwyl ek nog nie daarmee 'n probleem gekry het nie.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  14. #93
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,237
    Thanked: 1427

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Quote Originally Posted by BarnieH View Post
    Op my toer XJ het ek Goodyear Wrangler AT's op en op die ander speel XJ, Yokohama Geolander AT's.
    Albei werk goed op grond teen 1.3 en sand 0.8.

    Die XJ's is relatief lig en vir hul ouderdom is die krag/massa balans goed.

    Daar sommige mense wat met 'n hoŽr vraglading nie wil afgaan na 0.8 toe nie terwyl ek nog nie daarmee 'n probleem gekry het nie.
    Ek het wegbegweeg van die Wranglers af , hulle het net nie by my gehou nie, maar het nog nie die nuwes gebruik nie , so ken hulle nie, die Geolanders doen redelik goed hier by ons.

    Op die Meob trip as deur die hek inry is dit sand en net sand tot net voor Walvis so jy blaas eers weer in Walvis op.

  15. The Following User Says Thank You to Bex For This Useful Post:


  16. #94
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,286
    Thanked: 3977

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Ek hoef net na 'n ou se banddruk te kyk om te weet wat sy ervarings vlak van sandry is.

  17. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  18. #95
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    4,792
    Thanked: 963

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Jors ek het hierdie videos van jou ge binge watch van die begin tot einde en soos van die manne al gesÍ het, my droom trip ook!

    Baie dankie hiervoor.

    Ek is geen vreemdeling waneer dit by sandry kom nie maar in daardie dele van die Namib was ek nog nooit. Ek vermoed ook ek gaan soos die 2.4 Hilux wees waarmee so lekker gespot is.

    Ek het die 2,5 ou generasie Triton, en alhoewel hy ander sagteware ophet om so effens meer krag te gee, vermoed ek ek gaan hopeloos te swaar wees vir van daardie duine. Ek sal van baie onnodige goed ontslae moet raak om die gewig af te bring.

    Nog 'n opmerking wat ek wil maak oor daardie nag uit die duine uit.

    Die beste, beste skyn-7km-om-draaie-spotlights gaan mens net mooi niks help nie in daardie area nie en dit kan vreesaanjaend wees veral waar julle gery het!

    Ons het baie tye die Limpopo rivier in die nag gery op 'n baie bekende stuk wat so 20km strek. Daai spotlights help jou net mooi boggerol want niks lyk bekend in die nag nie. Sonder gps het jy nie 'n idee waar om uit die rivier te klim wat plek plek so 300m breed is.

    Maar julle gidse het dit excellent hanteer!

    Dankie nogmaals vir al die moeite wat jy in hierdie trip en die videos ingesit het!!!
    Nico Swart

    Triton 2.5DiD D/C with SS
    ZS6NJS

    One day, or Day One. You decide. Tomorrow is promised for no one!

  19. The Following 2 Users Say Thank You to Die SwartKat For This Useful Post:


  20. #96
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    55
    Posts
    1,155
    Thanked: 949

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Het die baie geniet. Ons ry Aus Walvis begin Junie. Hierdie was waardevol gewees.

  21. The Following User Says Thank You to Erwin Schimper For This Useful Post:

    Bex

  22. #97
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    60
    Posts
    835
    Thanked: 1087

    Default Re: Crossing the Namib From Kanaan to Meob bay to Walvis bay

    Jors

    Baie dankie, ek het elke episode gekyk en geniet. En teen die einde het daai tune'tjie van Jakoos al hoe mooier geklink.
    Ek het al van Modderbankies, die plek waar die Kuiseb baie lank gelede in die see gevloei het, tot by die Edward Bohlen gestap, met einste Jacques Delport wat saam met julle was, as een van ons gidse. Daardie woestyn lok my terug.

  23. The Following 2 Users Say Thank You to Merwe Erasmus For This Useful Post:


Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •