Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    louis trichardt
    Age
    29
    Posts
    182
    Thanked: 25

    Default Landrover series 3

    Goeie naand.
    Ek het n serries 3 landrover 109 wat ek nie spark kry nie.
    Het coil getoets hy is reg daar is krag tot by pinte meet 12v as dit oop is die roter lyk nog mooi geen sigbare skaade nie en die distributor cap lyk ook nog mooi.
    Wat kan daar wees waarna ek moet kyk.

    Hulp word baie waardeer
    Dankie
    DIESEL POWER

  2. #2
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,445
    Thanked: 296

    Default Re: Landrover series 3

    Kyk na die distribitor cap se binnekant. In die middel is daar is stukkie carbon.
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  3. #3
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    2,237
    Thanked: 1680

    Default Re: Landrover series 3

    Condenser?
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind˛)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  4. #4
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Magalieskruin Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,300
    Thanked: 659

    Default Re: Landrover series 3

    Desember iets soortgelyks met my V8 gehad. Nuwe plugs, probleem het gebly. Nuwe plug drade, probleem het gebly. Nuwe vacuum advamce, probleem het gebly.

    Na ek die dizzy cap vervang het, "wat goed lyk"..... probleem opgelos. Nou loop sy te mooi.
    HENK


  5. #5
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Durban
    Age
    65
    Posts
    866
    Thanked: 311

    Default Re: Landrover series 3

    Kyk mooi na die rotor .Is dit nog die oorspronklike ? Het eendag my naam met n plank geslaan die persoon het n 4 cyl rotor ipv die 6 cylinder een gehad .Geen spark op die distrubutor cap gehad .

  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Bergbron
    Age
    44
    Posts
    493
    Thanked: 18

    Default Re: Landrover series 3

    Hi daar

    Het selfde probleem met my 76 series 3 gehad. Nuwe kondensor het die probleem uitgesorteer.

    Laat ons weet of jy reg kom.

    Groete

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •