Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 58
  1. #21
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,295
    Thanked: 3984

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Maar daai diffs met net 2 spider gears hou nie. Daai pins snap soos niks. Dan moet mens maar soek vir 4 gear centres.

    Ek stem saam, hul gearbokse is goed. My nog nie probleme gegee.

    Maar jammer, ek het al baie diff probleme opgetel. Wel nie sideshaft probleme (ek het nog nooit in enige voertuig n sideshaft afgedraai, maar dit mag dalk binnekort verander met my disco2 diffs).
    Wel diff centres, en tubes wat kraak en of buig. Dit is opmerklik hoe dun daardie diff tubes is.

    Let `n bietjie op hoeveel kompitiese 4x4`s gebruik imported SFA Hilux diff`s en die RF1A transfer case.
    Die imported diff`s het super sterk casings nog nooit `n gekraakte of gebuigde imported SFA diff gesien nie.
    Weet van `n SFA Hilux met 350 Chevy v8 manne gebruik imported diff`s and transfercase met Chevy auto boxes en die diff`s hou.

    Stem saam oor die local diffs.

  2. #22
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    44
    Posts
    606
    Thanked: 454

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Reenen
    Ek verstaan dat jy die Safari en Hilux in dieselfde prysklas vergelyk.
    Myne is diesels en een petrol(die SFA Hiluxe), en daardie bakkies is baie baie meer ekonomies as enige Patrol/Safari of enige Cruiser op my werf, die petrol enetjie is vir jou n ander storie.
    Hy drink soos n grootman.
    Mens moet nie uit oog verloor die swak waarde van die Rand nie.
    Stap anderdag by Honda in om so klein kwaad biketjie te koop. 250cc tweewieltrek. Oor die R100k......uitgeloop.
    Ek is nou besig om al my ou Hiluxe weer n bietjie ernstige liefde en aandag te gee.
    Mens kan hulle nie net hel op hierdie aarde gee nie, .... nie vir iets wat so goed is vir n mens nie.

  3. The Following User Says Thank You to Mapog For This Useful Post:


  4. #23
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Jy praat nou snert. Hulle het hard gery maar hul brieke en hantering was gelyk met dit van hul tyd.
    Die eerste bakkies wat 700k km op die myne kon haal met oorspronklike enjin, ratkas en diff`s.

    Nee ou maat - ek het al baie van hulle gery, en op teerpad ry hulle maar k..k - offroad baie goed, maar outyds is hulle outyds.
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


  5. #24
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3922

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Let `n bietjie op hoeveel kompitiese 4x4`s gebruik imported SFA Hilux diff`s en die RF1A transfer case.
    Die imported diff`s het super sterk casings nog nooit `n gekraakte of gebuigde imported SFA diff gesien nie.
    Weet van `n SFA Hilux met 350 Chevy v8 manne gebruik imported diff`s and transfercase met Chevy auto boxes en die diff`s hou.

    Stem saam oor die local diffs.
    Ek kan nie kommentaar lewer oor ander se ondervinding nie. Ek ken baie mense wat geen probleme het, maar agter toe deure, word daar naarstiglik herstel.

    My kommentaar was gemik op wat ek met hulle ondervind. My 4 spider gear diff hou darem sovr.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  7. #25
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3922

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by Mapog View Post
    Reenen
    Ek verstaan dat jy die Safari en Hilux in dieselfde prysklas vergelyk.
    Myne is diesels en een petrol(die SFA Hiluxe), en daardie bakkies is baie baie meer ekonomies as enige Patrol/Safari of enige Cruiser op my werf, die petrol enetjie is vir jou n ander storie.
    Hy drink soos n grootman.
    Mens moet nie uit oog verloor die swak waarde van die Rand nie.
    Stap anderdag by Honda in om so klein kwaad biketjie te koop. 250cc tweewieltrek. Oor die R100k......uitgeloop.
    Ek is nou besig om al my ou Hiluxe weer n bietjie ernstige liefde en aandag te gee.
    Mens kan hulle nie net hel op hierdie aarde gee nie, .... nie vir iets wat so goed is vir n mens nie.
    Alle petrol 4x4s van 80s was maar swaar op sous.

    Die diesels was baie beter (op brandstof), maar was totale donkies. Hulle was maar almal tussen 38 en 65kw.
    Die diesel safari bakkies was eindlik baie lig op brandstof, maar, hulle moes wees. Hulle het maar 1650kg geweeg, en n low reving low output engine gehad.

    Wat was daai 2.4 diesel sfas? 54kw?

    Ek betwyfel sterk of die 2200 ligter was op petrol as die L28.


    Maar,die Toyota sfa was n ikoon op sy dag. Naas die patrol en cruiser, was dit die enigste 4x4 bakkie in die 80s wat mens hoegenaamd aangegryp het en na ware 4x4 gelyk het.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #26
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    1,649
    Thanked: 2026

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Ek het vriende gehad wat 4 van die outjies gehad het. 3 single cabs en een double cab. 3 was 4Y engines, en een ou het 'n ouer model (82) met 'n JT V6 ford conversion gehad.

    Sonder difflock het hulle ook maar gesukkel en moes altyd die bult storm. (goeie articulation het darm baie gehelp) Om nie te praat van die steil bumpy bulte waar die carburettor leeg loop en dan... stol die ding.

    Paar van hulle het agter diff gebreek, en paar voorste sideshafts. OK hulle het baie rof offroad gery en die engines het nooit moeilikheid gegee nie. Maar vir die selfde petrol misbruik sou ek veel eerder 'n ou Safari gekoop het - ry ook maar stamperig maar het baie beter krag en baie mooier soundtrack - net jammer van die 4 spoed gearbox op hulle.


    Anyways - ek weet ons moet vergelyk met ander voertuie van sy tyd, maar dan moet mens ook mos die prys van sy tyd vat, nie die moderne prys wat mense "dink" hulle is werd nie.
    Willem

    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    (workshop whore)


  9. #27
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,295
    Thanked: 3984

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Alle petrol 4x4s van 80s was maar swaar op sous.

    Die diesels was baie beter (op brandstof), maar was totale donkies. Hulle was maar almal tussen 38 en 65kw.
    Die diesel safari bakkies was eindlik baie lig op brandstof, maar, hulle moes wees. Hulle het maar 1650kg geweeg, en n low reving low output engine gehad.

    Wat was daai 2.4 diesel sfas? 54kw?

    Ek betwyfel sterk of die 2200 ligter was op petrol as die L28.


    Maar,die Toyota sfa was n ikoon op sy dag. Naas die patrol en cruiser, was dit die enigste 4x4 bakkie in die 80s wat mens hoegenaamd aangegryp het en na ware 4x4 gelyk het.
    My laaste Raider 2.2 die een met die uprated 4y se beste was 7.6km/l.
    Die ouer 4y het gesukkel om by 6 te kom. Dit was nie moeilik om rondom 4km/l te kry nie.
    Ek glo die 2.8 Safari was ligter op brandstof.

  10. #28
    Join Date
    Jan 2020
    Location
    Edenvale
    Age
    65
    Posts
    255
    Thanked: 133

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    As van Nissan Pratrols praat. Ek het een gemodify. Engine geblue print. 38 Webber op en free flow. Cabstar 5 speed ratkas. Op oop pad her ek met volle leading 10 l/ 100km gekry. Hey destyds in Namibia gewerk. Waar ek gery het en wat ek gedra get. Die ding het nooit gebreek. Ek jammer ek het die ding verkoop. Ek moes van goedere terug bring na SA toe moes ek uitlaat stelsil regmaak. OP die lift her dit 4 ton geweeg. Huis toe gekom sonder pyne.

  11. #29
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3922

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    N vraag: is die square voorlig hilux nie eers in 1985 ingebring nie?

    1980-1986 was 2000 ronde lig.


    1985 was sy prys R17300. Dit is R250 000 vandag. Ek dink nie mens sou vandag, vir R250 000, n soortgelyke bakkie kon koop nie. Dit was n goeie koop.

    Die safari was in 1984 R17000. Ek dink dit was n beter koop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #30
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,295
    Thanked: 3984

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Ek het vriende gehad wat 4 van die outjies gehad het. 3 single cabs en een double cab. 3 was 4Y engines, en een ou het 'n ouer model (82) met 'n JT V6 ford conversion gehad.

    Sonder difflock het hulle ook maar gesukkel en moes altyd die bult storm. (goeie articulation het darm baie gehelp) Om nie te praat van die steil bumpy bulte waar die carburettor leeg loop en dan... stol die ding.

    Paar van hulle het agter diff gebreek, en paar voorste sideshafts. OK hulle het baie rof offroad gery en die engines het nooit moeilikheid gegee nie. Maar vir die selfde petrol misbruik sou ek veel eerder 'n ou Safari gekoop het - ry ook maar stamperig maar het baie beter krag en baie mooier soundtrack - net jammer van die 4 spoed gearbox op hulle.


    Anyways - ek weet ons moet vergelyk met ander voertuie van sy tyd, maar dan moet mens ook mos die prys van sy tyd vat, nie die moderne prys wat mense "dink" hulle is werd nie.
    Was dit die Local Gearmax diff of import diff`s wat gebreek het? Die Gearmax diff`s was maar pieperig. Ook was dit die 27 of 30 spline voor diff wat shafts gebreek het ?

    Daar is baie voertuie uit die 80`s wat enorme pryse behaal. Kyk waarvoor gaan Alfa GTV`s en selfs XR6 Cortinas wat nog oorspronklik is. Dit is ongelukkig so dat die aanvraag en gewildheid van sekere voertuie hul prys bepaal.
    Jy kry selde deesdae `n FJ45 Cruiser vir onder 100k selfs al is dit `n non runner. Gerestoreer gaan hul vir belaglike pryse.

  13. #31
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    58
    Posts
    5,503
    Thanked: 1597

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Saw this DC in this weeks Advertiser.

    BWP129,000
    Attached Images Attached Images  
    Kobus

  14. The Following User Says Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  15. #32
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    853
    Thanked: 4264

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Saw this DC in this weeks Advertiser.

    BWP129,000
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  16. #33
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    3,207
    Thanked: 2951

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Dit was my 1986 Hilux gewees toe ek hom gekoop het.

    Selfde voor ligte as die Nissan/Datsun 1400
    Attached Images Attached Images  
    Always think: Could this be sarcasm?

    Andr Opperman

  17. #34
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    208
    Thanked: 157

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Ja nee, sal hom nie sommer verkoop nie
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Hilux 1.jpg 
Views:	37 
Size:	486.8 KB 
ID:	612482   Click image for larger version. 

Name:	Hilux 2.jpg 
Views:	36 
Size:	531.2 KB 
ID:	612483  

  18. The Following 2 Users Say Thank You to spicydave For This Useful Post:


  19. #35
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,295
    Thanked: 3984

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    N vraag: is die square voorlig hilux nie eers in 1985 ingebring nie?

    1980-1986 was 2000 ronde lig.


    1985 was sy prys R17300. Dit is R250 000 vandag. Ek dink nie mens sou vandag, vir R250 000, n soortgelyke bakkie kon koop nie. Dit was n goeie koop.

    Die safari was in 1984 R17000. Ek dink dit was n beter koop.
    Volgens my Maart 1986 Car het `n Safari PU R24560.00 gekos. Die Safari Stasiewa R56860.00

    Hilux SC = R18 965.00 en die DC R23980.00.

    Land Cruiser PU petrol R25400.00 en Diesel R32700. Cruiser petrol Stasiewa R47000.00 en Diesel R52900.00

    Land Cruiser 3F J70 P/U 116KW 303nm . Nissan Safari 2.8 90KW 201nm vir basies dieselfde prys van R25000.00 in 1986

    Ek sou die Cruiser vat.
    Last edited by grips; 2021/04/16 at 09:06 AM.

  20. #36
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    10,295
    Thanked: 3984

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by spicydave View Post
    Ja nee, sal hom nie sommer verkoop nie
    Mooi bakkie. Hulle verourder darem mooi.

  21. #37
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,228
    Thanked: 675

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Ek het onlangs 'n 2 ure lange patrollie saam met 'n man in so een gedoen. Loop nog mooi maar so halfpad deur die patrollie het ek vir die ou ges ek het my ma hoor roep, ek moet huis toe gaan. My niere het vir twee dae lank gesukkel om terug te kom op die regte plek, daai ding skud mens se g uit. Dankie tog vir die vooruitgang in suspensies.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  22. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3922

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Volgens my Maart 1986 Car het `n Safari PU R24560.00 gekos. Die Safari Stasiewa R56860.00

    Hilux SC = R18 965.00 en die DC R23980.00.

    Land Cruiser PU petrol R25400.00 en Diesel R32700. Cruiser petrol Stasiewa R47000.00 en Diesel R52900.00

    Land Cruiser 3F J70 P/U 116KW 303nm . Nissan Safari 2.8 90KW 201nm vir basies dieselfde prys van R25000.00 in 1986

    Ek sou die Cruiser vat.


    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. #39
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    853
    Thanked: 4264

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Ek het onlangs 'n 2 ure lange patrollie saam met 'n man in so een gedoen. Loop nog mooi maar so halfpad deur die patrollie het ek vir die ou ges ek het my ma hoor roep, ek moet huis toe gaan. My niere het vir twee dae lank gesukkel om terug te kom op die regte plek, daai ding skud mens se g uit. Dankie tog vir die vooruitgang in suspensies.
    Real men don't need kidneys
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  24. #40
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,228
    Thanked: 675

    Default Re: 1984 Hilux 4x4 SC

    You reckon? Hoekom wil jy sleg ry as jy kan lekker ry? BTW we had an early '90 1800S, I truly can't remember that it was that bad, maybe its because I was so much younger and didn't notice
    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Real men don't need kidneys
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •