Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 62 of 62

Thread: Is it just me?

  1. #61
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    127.0.0.1
    Age
    37
    Posts
    741
    Thanked: 552

    Default Re: Is it just me?

    Quote Originally Posted by bigboy529 View Post
    Laat my nou dink aan 'n ding met 'n pel van my 'n paar jaar terug.
    Marius se vrou is 'n mediese dokter. Sy broer kry toe 'n doktors graad, ek kan nie eers onthou in watter veld, maar hy is een van daai mense vir wie 'n titel alles beteken.
    Net toe hy sy graad kry stuur hy vir Marius 'n hengse lang email met navorsing wat hy gedoen het oor die Dr ding, hoe meeste mediese dokters hul self eintlik nie mag dokter noem want hulle het nie 'n doktors graad, hulle is slegs 'n mediese praktisyn. Dit het hom glo vreeslik gepla dat sy bekend staan as dokter. Vandag het sy haar PHD en is 'n Prof ook, ek wonder nogal wat die poephol deesdae daarvan se.
    Ek vermy sulke high en mighty mense soos die pes.

    Jy kan hulle sommer sien aankom. Daai neus is so hoog in die lug, hy/sy asem van die stratosfeer in.
    2007 Nissan Pathfinder LE 2.5dCI 4x4
    2013 Nissan Xtrail 2.0dCi XE 2x4

  2. #62
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    35
    Posts
    562
    Thanked: 268

    Default Re: Is it just me?

    Quote Originally Posted by bigboy529 View Post
    Laat my nou dink aan 'n ding met 'n pel van my 'n paar jaar terug.
    Marius se vrou is 'n mediese dokter. Sy broer kry toe 'n doktors graad, ek kan nie eers onthou in watter veld, maar hy is een van daai mense vir wie 'n titel alles beteken.
    Net toe hy sy graad kry stuur hy vir Marius 'n hengse lang email met navorsing wat hy gedoen het oor die Dr ding, hoe meeste mediese dokters hul self eintlik nie mag dokter noem want hulle het nie 'n doktors graad, hulle is slegs 'n mediese praktisyn. Dit het hom glo vreeslik gepla dat sy bekend staan as dokter. Vandag het sy haar PHD en is 'n Prof ook, ek wonder nogal wat die poephol deesdae daarvan se.
    Aaai. Het die poephol dan gedink sy Doktors graad gaan van hom 'n Dokter maak?
    Kennis is nie gelyk aan insig nie, en hy het die wysheid trein ook gemis.

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •