Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 60
  1. #21
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    41
    Posts
    2,504
    Thanked: 500

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Guys - Hi

    If I want to camp for a night, I can do a longer trip ........ lets say around 250km per day.

    I'd like to get opinions here please:

    Which routes/aeras are nicer, Mosselbaai to PE direction, or Mosselbaai to Slaapstad direction, KEEPING IN MIND:

    1) As much gravel as possible, and preferably highway riding to an absolute minimum......quiet little tar back roads are OK, but preferably gravel. Also as little "busy" roads as possible, my trip planning doesnt include passing trucks or getting hit by an AMG from behind or yellow line riding in coastal cross winds.

    2) Scenic, obviously.......but ja, I guess scenic is everywhere

    3) Nicest camping spots.......I'm self sufficient, but would like to be able to stop at a stop that sells bare essentials like wood/Blitz/mix/meat, at least. 2 man tent and bike - thats all

    ..........I'm inclined towards the Cape Town "direction"........or not??

    THANKS
    This is difficult as both are great options. Towards Knysna you'll find more forest whereas to CT will be more coastal and you can even do Karoo. Personally I would head north in the direction of Van Wyksvlei. Give me until this evening and I'll send a few ideas.

    I'm in Stilbaai myself from 28 April to 2 May, hopefully with my iron steed.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  2. #22
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Bellville
    Age
    64
    Posts
    921
    Thanked: 206

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    @ Petri: Dat mens nou so 'n thread moet gebruik om met sy 600XT museumstuk te kom "brag" ... moet een van die bestes in SA wees!
    2011 Pajero 3.8 GLS LWB

  3. The Following User Says Thank You to Ouarzazate For This Useful Post:

  4. #23
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,971
    Thanked: 5514

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Ouarzazate View Post
    @ Petri: Dat mens nou so 'n thread moet gebruik om met sy 600XT museumstuk te kom "brag" ... moet een van die bestes in SA wees!
    Nee man.......sys mooi ja maar ek gebruik haar, sys nie garage queen nie. Maar mooi, ja......eks DOL verlief op Bettie

    Die nuwe bikes is SOVEEL makliker en handle nice etc etc, maar daai old school feeling is maar net anderster.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  5. #24
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    41
    Posts
    2,504
    Thanked: 500

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    So here are a few ideas. Not all of them will have camp sites that sell meat though.

    Option 1: The long way to Stilbaai. You probably won't come across any cars between Herbertsdale and Riversdale.
    Option 2: Mossel Bay to Karoowater. A good shot of gravel/ off road. I don't know Karoowater myself but my parents are there now and loving it.
    Option 3: Mossel Bay to Buffelsbaai. Not a very long day but very scenic on the seven passes road. Buffelsbaai will probably be spectacular as it is an awesome camp site but if the wind pumps it can be (very) uncomfortable.
    Option 4: Mossel Bay to Gamkaskloof via Montagu pass. Rustic camping with probably only wood for sale. It's 240km's but will take very long.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Route option 2 (140km).jpg 
Views:	63 
Size:	88.9 KB 
ID:	612457   Click image for larger version. 

Name:	Route option 3 (163km).jpg 
Views:	60 
Size:	99.5 KB 
ID:	612458   Click image for larger version. 

Name:	Route option 4 (240 km).jpg 
Views:	57 
Size:	99.5 KB 
ID:	612459   Click image for larger version. 

Name:	Route option 1 (243km).jpg 
Views:	56 
Size:	107.3 KB 
ID:	612460  
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  6. The Following User Says Thank You to Musashi For This Useful Post:

  7. #25
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Join my, dan gaan speel ons in vleesbaai se duine. Ek wil n slag die patrol bietjie laat sand sien
    Last edited by Reenen; 2021/04/15 at 09:10 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #26
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    4,771
    Thanked: 4684

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Join my, dan gaan speel ons in vleesbaai se duine. Ek wil n slag die patrol bietjie laat sand sien
    Laat weet en dan join ek ook

  9. #27
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,944
    Thanked: 2650

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Petri Petri Petri!

    Vir 7 jaar het ek daai area ge rep! Elke skooltjie en spaza shop.

    Skiet uit na George op die ou pad teer maar stil klein brak groot brak herolds baai.
    Vic baai en wildernis. Net 'n klein stukkie N2 dan die gravel 7 weeks passe na Knysna.

    Come on! Die beste in die wÍreld.

    Droom! in 1982 het ek dit gereeld met 'n puch gery.

    Come on! Jy het my in 'n Patrol gekry so gaan ry nou my valley. Stop by elke bruggie en stroompie. Kamp daar Írens langs 'n vlei ek sal ebb en flow aanbeveel.

    Ek is jaloers.

    Blikenmer. Ek los sommer alles en kom join jou!

    Ons sal 'n grunter vang in Knysna. My bootjie is daar!

    Jy maak my frustreerd.

    Gaan groot of gaan huis toe!
    Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabelís way! (Zech 4:7)

  10. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,971
    Thanked: 5514

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Ek het nou ander Plan wat dalk makliker gaan wees.

    1) Ek wil my eerste aand camp, nog voordat ons in Mosselbaai aankom.

    Die Familia drop my af by Uniondale se area. Gaan so 1/2 uur die middag wees.

    Dan kap ek hom Avontuur - Prince Alfred's Pass - tot wherever dit donker word, se nou maar naby Plett of Keurbooms of daar rond, en ek camp die aand daar.

    Die Sondag ry ek dan van wherever ek gecamp het AL daai 7 Poorte pas en Kom se Pad en dan gravel Wildernis/Herbertsdale/Friesersheim (so noord van Hartenbos) , en ek is die Sondag in Mosselbaai voor die son sak.

    2) Dan weer so die Dinsdag se kant vroegoggend 'n paadjie ry Mosselbaai - Dana - Gourits - Stilbaai, en dan dalk "noord van die highway", maw aan Albertinia se kant terugkom.

    3) En as ons Saterdag terugry, ry ek met Bettie stil paadjie George toe, lyk my daars 'n pad noord van Glentana ens genoem "Molendrif", en van daar af die Montagu Pas, en die familia kry my weer die oggend iewers daar langs die pad, op die R62, en ons ry terug Vleisstaat toe.

    Ons slaap die Saterdagaand weer in Bloem, ek sal dan maar kyk of ek weer wil afklim maar ek glo nie - daai Verkeerdevlei/Marquard paaie is maar boring, ek ry eerder daai trippie in my beloved Oos Vrystaat.

    .............Wat dink julle?

    Dis my 3 "basic trips", ek dink ek wil te veel gedoen en gesien kry, en dan raak mens se gat seer en jou hand swaar op die throttle, en dis nie iets wat ek en Aitsa Betsa wil he nie.......ons wil lekker sag met mekaar speel
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  11. #29
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,971
    Thanked: 5514

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Join my, dan gaan speel ons in vleesbaai se duine. Ek wil n slag die patrol bietjie laat sand sien
    Jis Reenen dis SO naby aan waar ons gaan wees, laat weet, sal KWAAI like om jou blad te skud!!!

    Ons is daar van die 24ste tot die 30ste........maar ek gaan eers die Maandag se kant (26ste) kan "wes" ry, kyk my post hierbo.

    Maar sal KWAAI nice wees - ek wil ook so bietjie leer sand met die bike probeer ry, ons Vleisstaters weet mos nie wat dit is nie

    Ry ongelukkig met die platkar af, Olive bly by die huis.....gaan net vinniger en ligter en makliker wees

    Ek PM my selnommer vir jou......maar die sel gaan af wees vanaf die Saterdag 24ste 13h00 tot die Sondag so 19h00........dan ry ek my trippie.

    Kom ek gee sommer hier - 0833841471
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  12. #30

    ......So, wat dink julle, is ek redelik naastenby so omtrent op die amper regte pad hier?? Wil ook nie rerig TE veel beplan nie, ek stop waar ek gatvol raak
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  13. #31
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Calitzdorp
    Posts
    152
    Thanked: 417

    Jy moet dink aan die weer. As die weer sleg is aan die suidekant van die Outeniqua berg (see kant) is jou beste bet om noord te gaan - Klein Karoo kant. Daar is ook natuurlik fantastiese paaie om te ry.

    As jy will sal ek so paar idees gee. Wanneer is julle hier in die Weskaap?

  14. #32
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3886

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Jis Reenen dis SO naby aan waar ons gaan wees, laat weet, sal KWAAI like om jou blad te skud!!!

    Ons is daar van die 24ste tot die 30ste........maar ek gaan eers die Maandag se kant (26ste) kan "wes" ry, kyk my post hierbo.

    Maar sal KWAAI nice wees - ek wil ook so bietjie leer sand met die bike probeer ry, ons Vleisstaters weet mos nie wat dit is nie

    Ry ongelukkig met die platkar af, Olive bly by die huis.....gaan net vinniger en ligter en makliker wees

    Ek PM my selnommer vir jou......maar die sel gaan af wees vanaf die Saterdag 24ste 13h00 tot die Sondag so 19h00........dan ry ek my trippie.

    Kom ek gee sommer hier - 0833841471
    Ek kom eers aand van 30ste daar aan...
    Ek beplan om 1ste duine te gaan ry...

    Ons mis mekaar met n dag
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  16. #33
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,971
    Thanked: 5514

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Dalk kan iemand help..........is daar "plek" vir die manne om te ry met die (een) offroad?? Reenen?? Sal nie rerig ekstra moeite wees nie maar moet ook darem worth it wees vir hulle?

    Hi Guys

    We're off to M/Bay next weekend for a week or so, and I'm trailering my old XT with, would like to explore the area a bit.

    My youngest son Sev has a a Beta 250, and I suggested he maybe also takes it with, its no extra trouble.

    His nefie is also going with, so the 2 laaities will have to share the Beta. The nefie is an OK rider, Sev is good.

    Is there a place where the 2 stoutgatte can get dropped off and ride sand/dunes somewhere near?? I heard Vleesbaai (??) allows this?

    Sev van also use it to go to the cafe etc etc......its sort of roadworthy.

    Pappa gaan seker ook maar n spin vat as hy 'n paar kappe in het..........

    ......worth it to also load it??

    Once again, keep in mind that his nefie is also going, so Sev obviously needs to "share the fun", so he wants to use it on a beach or similar.

    THANKS
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  17. #34
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    41
    Posts
    2,504
    Thanked: 500

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ek het nou ander Plan wat dalk makliker gaan wees.

    1) Ek wil my eerste aand camp, nog voordat ons in Mosselbaai aankom.

    Die Familia drop my af by Uniondale se area. Gaan so 1/2 uur die middag wees.

    Dan kap ek hom Avontuur - Prince Alfred's Pass - tot wherever dit donker word, se nou maar naby Plett of Keurbooms of daar rond, en ek camp die aand daar.

    Die Sondag ry ek dan van wherever ek gecamp het AL daai 7 Poorte pas en Kom se Pad en dan gravel Wildernis/Herbertsdale/Friesersheim (so noord van Hartenbos) , en ek is die Sondag in Mosselbaai voor die son sak.

    2) Dan weer so die Dinsdag se kant vroegoggend 'n paadjie ry Mosselbaai - Dana - Gourits - Stilbaai, en dan dalk "noord van die highway", maw aan Albertinia se kant terugkom.

    3) En as ons Saterdag terugry, ry ek met Bettie stil paadjie George toe, lyk my daars 'n pad noord van Glentana ens genoem "Molendrif", en van daar af die Montagu Pas, en die familia kry my weer die oggend iewers daar langs die pad, op die R62, en ons ry terug Vleisstaat toe.

    Ons slaap die Saterdagaand weer in Bloem, ek sal dan maar kyk of ek weer wil afklim maar ek glo nie - daai Verkeerdevlei/Marquard paaie is maar boring, ek ry eerder daai trippie in my beloved Oos Vrystaat.

    .............Wat dink julle?
    Briljant! Jy cover lekker paaie en baie diverse omgewings, alles van die beste in die area.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  18. The Following User Says Thank You to Musashi For This Useful Post:

  19. #35
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Mosselbaai
    Age
    46
    Posts
    792
    Thanked: 98

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Lofty View Post
    Jy doen die Fransmanshoek so 4 km grondpad vreeslik sleg en Gourits op een trip en van Gourits af wat jy die grondpad dwarsdeur tot in Melkhoutfontein net voor Stillbaai.Gourits is teerpad tot binne in die dorp maar jy kom dan terug uit die dorp uit en vat die afdraai links Ystervarkfontein Stilbaai toe,daai pad kan ook erg sinkplaat wees partykeer.Danabaai tot in Gourits en tot in Vleesbaai is net teerpad net die 4 km van Vleesbaai tot by Franshoek is grondpad.Danabaai het nie regtig iets om te sien nie.Ek sal van Jongensfontein die Blombos afdraai ook vat en tot in Vermaaklikheid/Puntjie ry en dan die pad tot in Riverdsdal vat en teerpad langs deur die klein dorpies terug kom....Vermaaklikheid deur Riversdal toe is pragtig en n lekker pad vir n bike.
    ja, wat Lofty hier bo sÍ, hy werk nie rerig nie en het baie tyd om so rond te ry!

    https://photos.app.goo.gl/PdZBczm1U6WveTY97
    No money for a real 4x4 so I pimped my
    2011 Volkswagen Transporter 2.0 BiTdi 132kw 4Motion DSG

  20. The Following User Says Thank You to johannvisser For This Useful Post:

  21. #36
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,971
    Thanked: 5514

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Daai Gamkaskloof/Hel pad.........really REALLY worth it or not really?? Considering some options here.

    Gaan my heeldag vat, lyk na lekker ride, maar ja......ek het ook net soveel dae.

    THANKS
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  22. #37
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Calitzdorp
    Posts
    152
    Thanked: 417

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Ja dit is baie nice ride. Jy kan van Mosselbaai af ry dan is daar baie opsies vir grondpaaie aan die klein karoo kant hel toe en terug oor montagu pass. Dit sal 'n perfekte oornag trip wees. Kamplek in die hel ook. Jy kan hier by my stop vir a bier

  23. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,971
    Thanked: 5514

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Laat weet en dan join ek ook
    Robert BAIE DANKIE vir jou PM, help my BAIE!!!

    Gaan jou waarskynlik weer pla via Whatsapp......
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  24. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:

  25. #39
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Calitzdorp
    Posts
    152
    Thanked: 417

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    nice ride from M Bay:
    M bay to Herbertsdale
    Herbertsdale to Van Wyks dorp, VWD to Calitzdorp via rooiberg pass
    Calitzdorp to Swartbergpas via Groenfontein rd.
    Swartbergpas into the Hel.
    back over Swartbergpas to Oudtshoorn.
    From Oudtshoorn to Herold via dirt road (or tar if time short)
    Herold to George via Montagu pass.
    George to Dwarskers strand

    This is almost all dirt roads and very scenic.

    Ask if you want more info

  26. #40
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,971
    Thanked: 5514

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by AfriqueDS View Post
    nice ride from M Bay:
    M bay to Herbertsdale
    Herbertsdale to Van Wyks dorp, VWD to Calitzdorp via rooiberg pass
    Calitzdorp to Swartbergpas via Groenfontein rd.
    Swartbergpas into the Hel.
    back over Swartbergpas to Oudtshoorn.
    From Oudtshoorn to Herold via dirt road (or tar if time short)
    Herold to George via Montagu pass.
    George to Dwarskers strand

    This is almost all dirt roads and very scenic.

    Ask if you want more info
    Thanks for your Input.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •