Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 60 of 60
  1. #41
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    This is difficult as both are great options. Towards Knysna you'll find more forest whereas to CT will be more coastal and you can even do Karoo. Personally I would head north in the direction of Van Wyksvlei. Give me until this evening and I'll send a few ideas.

    I'm in Stilbaai myself from 28 April to 2 May, hopefully with my iron steed.
    Neil as jy wil stuur my jou selnommer via WA.......0833841471?? Dalk is ek in daai area, kan dalk so vinnige knertsie of iets maak, whatever??
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  2. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Sorry vir my baie Posts re die upcoming Kaap trippie.........maar my lus hang nou al by my pienk ou sweetpakbroek uit soos ek hier sit.

    Nog 4 slapies, dan is ek bo op Bettie, en ons gaan lekker ry.

    Ek het al soos 'n St 6 laaitie wat op 'n rugbytoer gaan ALLES klaar gepak, ek kort nog net 'n Jack Daniels in my een space-saving dip bottel.

    Vat ook nie daai simpel GPS of selfoon Maps ding nie, het vandag 'n PAPIERKAART gaan koop.......old school, en maar nog altyd die HEEL beste manier........ek wil ry, nie seker wees waar ek is nie, koffietjie daar langs die pad met met 'n knertsie in, en vir 'n uur lank op die kaart sit en kyk waar ek die volgende halfuur lank gaan ry.

    Mamma dink ek het die kluts verloor, ek dink so worry kwaai of my Liberty Polisse op datum is. En syt WEER gese vanaand " Bokkie jy moet nie net een aand gaan camp met jou Lovie (Bettie) nie, geniet dit nou, ons girls gaan lekker kuier en die kinners is OK, jy hoef rerig nie oor ons te worry nie". Nyam Nyam

    Dis 'n f*kken SONDE om mens so te laat wag
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2021/04/20 at 09:10 PM.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  4. #43
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Calitzdorp
    Posts
    133
    Thanked: 379

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    So as mamma se 2 nagte is 'n hel trippie net die ding.

  5. #44
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    59
    Posts
    1,446
    Thanked: 1013

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Sorry vir my baie Posts re die upcoming Kaap trippie.........maar my lus hang nou al by my pienk ou sweetpakbroek uit soos ek hier sit.

    Nog 4 slapies, dan is ek bo op Bettie, en ons gaan lekker ry.

    Ek het al soos 'n St 6 laaitie wat op 'n rugbytoer gaan ALLES klaar gepak, ek kort nog net 'n Jack Daniels in my een space-saving dip bottel.

    Vat ook nie daai simpel GPS of selfoon Maps ding nie, het vandag 'n PAPIERKAART gaan koop.......old school, en maar nog altyd die HEEL beste manier........ek wil ry, nie seker wees waar ek is nie, koffietjie daar langs die pad met met 'n knertsie in, en vir 'n uur lank op die kaart sit en kyk waar ek die volgende halfuur lank gaan ry.

    Mamma dink ek het die kluts verloor, ek dink so worry kwaai of my Liberty Polisse op datum is. En syt WEER gese vanaand " Bokkie jy moet nie net een aand gaan camp met jou Lovie (Bettie) nie, geniet dit nou, ons girls gaan lekker kuier en die kinners is OK, jy hoef rerig nie oor ons te worry nie". Nyam Nyam

    Dis 'n f*kken SONDE om mens so te laat wag
    Verseker sal sy dink jy is die kluts kwyt as jou lus so uithang
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  6. #45
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    59
    Posts
    4,510
    Thanked: 1439

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Jy kan lekker daar by Bonniedale gaan kamp, en hulle 4x4 roete en Attaquas ook met die scootertjie ry. Knysna, Gouna, Kom se pad-dam se bos, grootboom Knysna. Sewe passe, Rheenendal -Jubilee creek, Goudveld/ Millwood mines. Jy het nie genoeg tyd nie!
    Pieter Kemp.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  7. The Following User Says Thank You to Pieterk For This Useful Post:


  8. #46
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek kom eers aand van 30ste daar aan...
    Ek beplan om 1ste duine te gaan ry...

    Ons mis mekaar met n dag
    Reenen, PM gestuur

    Laat weet, al se ons net vinnig hallo.....??
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  9. #47
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    51
    Posts
    995
    Thanked: 111

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Dalk kan iemand help..........is daar "plek" vir die manne om te ry met die (een) offroad?? Reenen?? Sal nie rerig ekstra moeite wees nie maar moet ook darem worth it wees vir hulle?

    Hi Guys

    We're off to M/Bay next weekend for a week or so, and I'm trailering my old XT with, would like to explore the area a bit.

    My youngest son Sev has a a Beta 250, and I suggested he maybe also takes it with, its no extra trouble.

    His nefie is also going with, so the 2 laaities will have to share the Beta. The nefie is an OK rider, Sev is good.

    Is there a place where the 2 stoutgatte can get dropped off and ride sand/dunes somewhere near?? I heard Vleesbaai (??) allows this?

    Sev van also use it to go to the cafe etc etc......its sort of roadworthy.

    Pappa gaan seker ook maar n spin vat as hy 'n paar kappe in het..........

    ......worth it to also load it??

    Once again, keep in mind that his nefie is also going, so Sev obviously needs to "share the fun", so he wants to use it on a beach or similar.

    THANKS
    Oom Riekie laat dit nie op Vleesbaai toe nie maar Pine Hill bokant Grootbrak het n Motocross baan of julle kan Louvain toe gaan
    Last edited by Lofty; 2021/04/24 at 10:36 AM.
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  10. #48
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mossel Bay
    Age
    51
    Posts
    995
    Thanked: 111

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by johannvisser View Post
    ja, wat Lofty hier bo sê, hy werk nie rerig nie en het baie tyd om so rond te ry!
    Tsek
    2017 Hilux 2.4 SRX D/C 4x4 2012 Cross Polo [mamma s'n]

    http://travel.webshots.com/album/558867451ncpSPZ

  11. #49
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    59
    Posts
    4,510
    Thanked: 1439

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Julle kan by Paradise (Wildernis) gaan sand ry met die scootertjies. Ek is ook amper seker dat julle die scootertjies gaan plant, voordat julle by die parkering uitkom.
    Last edited by Pieterk; 2021/04/24 at 01:25 PM.
    Pieter Kemp.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  12. The Following User Says Thank You to Pieterk For This Useful Post:


  13. #50
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    HEL mooi wereld die...........gister afgekom, die family het my op Uniondale afgelaai, en ek het daai Avontuur - De Vlugt - Diepwalle - Knysna Moud ding net so vinnig gedoen maar gaan BESLIS weer later die weeks soontoe, daai woud is amazing, en ek love die reuk van daai bome.

    Dankie vir al die raad.

    Wil nou nou bietjie hier agter ons waar ons bly gaan kyk whats cooking by Herbertsdale en al daai plekkies.

    Dalk later vir Olive vat saam met die familia en vir hulle ook daai Knysna bome gaan wys.

    Ek weet die is nie 'n Bike Forum nie, maar hiers darem een piccie net om te wys ek was rerig daar......by De Vlugt se area geneem.
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  14. The Following 8 Users Say Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  15. #51
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Calitzdorp
    Posts
    133
    Thanked: 379

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    HEL mooi wereld die...........gister afgekom, die family het my op Uniondale afgelaai, en ek het daai Avontuur - De Vlugt - Diepwalle - Knysna Moud ding net so vinnig gedoen maar gaan BESLIS weer later die weeks soontoe, daai woud is amazing, en ek love die reuk van daai bome.

    Dankie vir al die raad.

    Wil nou nou bietjie hier agter ons waar ons bly gaan kyk whats cooking by Herbertsdale en al daai plekkies.

    Dalk later vir Olive vat saam met die familia en vir hulle ook daai Knysna bome gaan wys.


    Ek weet die is nie 'n Bike Forum nie, maar hiers darem een piccie net om te wys ek was rerig daar......by De Vlugt se area geneem.
    Nice pic

    Ry van Herbertsdale na Van Wyks dorp dan oor rooiberg pas. Baie moi

  16. #52
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    59
    Posts
    4,510
    Thanked: 1439

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Ek sien hier kom 'n ding. Gaan ons 'n nuwe kar smous kry in die Suid kaap.
    Pieter Kemp.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  17. #53
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Vandag so vinnige draaitjie gery maar baie kort......BAIE mistig. Maar steeds LEKKER, ons kuier heerlik.

    Gaan ons 'n nuwe kar smous kry in die Suid kaap........Piet, jy maak grappies.....pel van my van Plett hang nou al lank aan my met so idee - kyk ek bly sommer NET hier. Maklik.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  18. #54
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    59
    Posts
    4,510
    Thanked: 1439

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Baie het al miljoeners geword op die manier. Hulle kom George toe met 4 mil. Maak 'n besigheid oop. 6 Maande later, ry hulle terug oor die berg met 1mil in die sak. Die omgewing het nie inkomste genererende infrastruktuur nie. Alles loop op 2de handse geld. Pesioen, beleggings, toerisme ens. Selfs die ou hande sukkel die laaste paar jaar. Versigtig wees.
    Pieter Kemp.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  19. The Following User Says Thank You to Pieterk For This Useful Post:


  20. #55
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,914
    Thanked: 2494

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Baie het al miljoeners geword op die manier. Hulle kom George toe met 4 mil. Maak 'n besigheid oop. 6 Maande later, ry hulle terug oor die berg met 1mil in die sak. Die omgewing het nie inkomste genererende infrastruktuur nie. Alles loop op 2de handse geld. Pesioen, beleggings, toerisme ens. Selfs die ou hande sukkel die laaste paar jaar. Versigtig wees.
    Petri ek weet jy grap maar hierdie is baie waar.

    Lekker jol daar in my valley.
    Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)

  21. #56
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Eish......hys lekker die deng wat ek doen.......
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  22. #57
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Mooi paadjies hier agter ons........
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  23. The Following 3 Users Say Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  24. #58
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,886
    Thanked: 5368

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    En JA........what a wonderful trip, Mamma actually dropped me off just before Bloem yesterday on our way back, and I spent the whole of today, more than 330 km, exploring all the wonderful, dusty gravel roads from Verkeerdevlei to Bethlehem via Tweespruit/Excelsior/Ladybrand/Clocolan/Rosendal/Back home.

    1200km travelled in 8 days, and enjoyed ebery single second of it.

    One last pic, this is not a Bike Forum......taken in Tweespruit this morning.
    Attached Images Attached Images  
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  25. The Following User Says Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  26. #59
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    5,361
    Thanked: 3853

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Lekker Petri.

    Old school rule...


    A WK, XJ and a Ducati...

    "Stil, broers,daar gaan ‘n man verby, hy groet, en dis verlaas.
    Daar’s nog maar een soos hy; bekyk hom goed."

  27. The Following User Says Thank You to Rainier Vermaak For This Useful Post:


  28. #60
    Join Date
    Dec 2017
    Location
    Kareedouw
    Age
    38
    Posts
    132
    Thanked: 83

    Default Re: Mosselbaai - moet ek Bettie saamnooi??

    Dis bitter baie waar. Mense kom Desember vakansie hou en dink hierdie wêreld kan ons geld maak. Ongelukkig werk dit nie altyd so
    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Baie het al miljoeners geword op die manier. Hulle kom George toe met 4 mil. Maak 'n besigheid oop. 6 Maande later, ry hulle terug oor die berg met 1mil in die sak. Die omgewing het nie inkomste genererende infrastruktuur nie. Alles loop op 2de handse geld. Pesioen, beleggings, toerisme ens. Selfs die ou hande sukkel die laaste paar jaar. Versigtig wees.

  29. The Following User Says Thank You to CornelisVoigt For This Useful Post:


Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •