Re: Why is the new Triton not more popular?
Die Triton sleep ook eintlik verbasend goed en ek glo die PS sal ook. Die versnellings toets resultate hieronder is met 'n wa op die hak gedoen. Kyk wat is eerste en wat is laaste. Dit is wel met die 130 kW GD6 Hilux gedoen
https://www.carmag.co.za/car-reviews...ootout-part-3/

Originally Posted by
MANDREAS
Dis waar ek verskil.
Ek ken die toets. Dit was duidelik dat die PS gerat is om vinnig deur die eerste 3/4 ratte te kan versnel, maar as ek reg onthou was die PS meer as 1,5 sekondes stadiger in die 80-120kph as die Fortuner.
In my opinie sal die Fortuner dus beter sleep as die PS in daardie opsig.
Ek sien in die April uitgawe het hulle die PS as die beste SUV in daardie kategorie uitgewys. Ek het geen probleem daarmee nie. Die PS is baie goeie waarde vir die geld wat mens betaal.
Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB
Bookmarks