Page 5 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 81 to 100 of 123
  1. #81
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Brackenfell
    Age
    41
    Posts
    573
    Thanked: 32

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    So ek gaan die week een toets bestuur. Daar is tans geen automatiese bakkies beskikbaar nie. Die nuwe shipment kom later die maand. Die spesifieke handelaar wat ek gekontak het kry 5 automatiese bakkies, 3 van hulle is reeds verkoop...

    Dit lyk tog of die goed verkoop, daar kom net baie min die land in soos wat die handelaar oorspronklik ges het🤔

    Daar is 3 mense by my werk met ASX'e en hulle al 3 is baie gelukkig. Die een vrou het hare al 10 jaar, ek het haar gevra en sy se die handelaar waar sy laat diens het geen probleme nie en die kar het ook nog nooit enige probleme gehad nie.
    Toyota Hilux 2700i 4x4 Double Cab
    Auto Union 1000 (DKW)

  2. The Following 2 Users Say Thank You to BlueRocket For This Useful Post:

  3. #82
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,119
    Thanked: 614

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Ek dink CAR se onlangse vergelyking tussen die Pajero Sport en die 150 kW Fortuner het bewys dat jy nie die meeste krag op papier hoef te h vir goeie werkverigting nie. Jy moet net weet hoe om met die krag te werk. Aan die einde van die toets was hulle resultate omtrent ewe, die Pajero Sport het net baie minder brandstof verbruik.
    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Nie werklik 'n raaisel nie. Ek dink die thread maak baie duidelik hoekom die nuwe Triton nie goed verkoop nie.

    Dit is ook nie die beste bakkie nie (in my opinie). Die top spec Toyota, Navara en Ford (en ook binnekort die Isuzu) het meer krag as die top spec Triton. Maar ek sal toegee krag is nie alles nie.

    Die Triton is 'n goeie kar. Punt. Maar nie die beste bakkie nie (weereens my opinie). Goeie waarde vir geld in vergelyking met die ander? Beslis.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  4. The Following User Says Thank You to Tom13 For This Useful Post:

  5. #83
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,111
    Thanked: 1753

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by BlueRocket View Post
    So ek gaan die week een toets bestuur. Daar is tans geen automatiese bakkies beskikbaar nie. Die nuwe shipment kom later die maand. Die spesifieke handelaar wat ek gekontak het kry 5 automatiese bakkies, 3 van hulle is reeds verkoop...

    Dit lyk tog of die goed verkoop, daar kom net baie min die land in soos wat die handelaar oorspronklik ges het

    Daar is 3 mense by my werk met ASX'e en hulle al 3 is baie gelukkig. Die een vrou het hare al 10 jaar, ek het haar gevra en sy se die handelaar waar sy laat diens het geen probleme nie en die kar het ook nog nooit enige probleme gehad nie.
    My vrou het n ASX. As jy die GLS spec koop, kry jy baie kar vir relatief min geld. Ons love hom. 12km/l in die dorp, en 14 op die oop pad.

  6. The Following User Says Thank You to Morne - Skip For This Useful Post:

  7. #84
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,111
    Thanked: 1753

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Presies my punt.

    Die foto wat jy geplaas het is van die ou shape - waarvan ek hou. Maar nie die nuwe een nie.
    Daar was al 2 nuwes na my shape. Watter een hou jy nie van nie? Ek dink die een net na myne, die MQ is die mooiste van die klompClick image for larger version. 

Name:	Screenshot_20210408-072042_Samsung%20Internet.jpg 
Views:	34 
Size:	36.1 KB 
ID:	611711Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_20210408-072050_Samsung%20Internet.jpg 
Views:	30 
Size:	36.5 KB 
ID:	611712

  8. #85
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    647
    Thanked: 2963

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Ek dink CAR se onlangse vergelyking tussen die Pajero Sport en die 150 kW Fortuner het bewys dat jy nie die meeste krag op papier hoef te h vir goeie werkverigting nie. Jy moet net weet hoe om met die krag te werk. Aan die einde van die toets was hulle resultate omtrent ewe, die Pajero Sport het net baie minder brandstof verbruik.
    Dis waar ek verskil.

    Ek ken die toets. Dit was duidelik dat die PS gerat is om vinnig deur die eerste 3/4 ratte te kan versnel, maar as ek reg onthou was die PS meer as 1,5 sekondes stadiger in die 80-120kph as die Fortuner.

    In my opinie sal die Fortuner dus beter sleep as die PS in daardie opsig.

    Ek sien in die April uitgawe het hulle die PS as die beste SUV in daardie kategorie uitgewys. Ek het geen probleem daarmee nie. Die PS is baie goeie waarde vir die geld wat mens betaal.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  9. #86
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    647
    Thanked: 2963

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Daar was al 2 nuwes na my shape. Watter een hou jy nie van nie? Ek dink die een net na myne, die MQ is die mooiste van die klompClick image for larger version. 

Name:	Screenshot_20210408-072042_Samsung%20Internet.jpg 
Views:	34 
Size:	36.1 KB 
ID:	611711Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_20210408-072050_Samsung%20Internet.jpg 
Views:	30 
Size:	36.5 KB 
ID:	611712
    Die 4de generasie Triton is by verre die mooiste.

    Die 5de generasie is vir alle praktiese doeleindes die Fiat, maar ook mooi (nie so mooi soos die 4de generasie nie).

    Ek hou niks van die huidige (2019-) look nie.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  10. #87
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Louwsburg
    Age
    37
    Posts
    590
    Thanked: 422

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    As jy hierdie thread lees, die res van die Mitsu seksie, en op ander Mitsu social media platforms, is dit eens dat Mitsu eienaars se werklike ervarings (en opinies) is:
    1) Om parte te kry is nie 'n probleem nie
    2) Dealer netwerk kon beter wees, maar nie so groot probleem nie
    3) Dealer diens is maar so 50/50, jy kry goeies en jy kry slegtes. Maar dit is nie 'n situasie uniek aan Mitsu nie
    3) Bakkie lyk mooi (subjektief ek weet, en as dit nie vir die eienaars mooi was nie sou hulle dit nie ry nie)
    4) Bakkie krag, spesifikasies ens. is op dieselfde vlak (indien nie beter) as enige ander bakkie op die mark (in dieselfde prysklas)
    5) Mitsus is reliable
    6) Uitstekende waarde vir geld

    Wat vir my interessant is, is dat dit meestal nie-mitsu eienaars is wat kom vertel van al die negatiewe aspekte van Mitsubishi in SA:
    1) Om parte te kry is onmoontlik
    2) Geen dealers en swak diens
    3) Ensovoorts

    Daai woord wat ons nou al 'n paar keer in hierdie thread gebruik het "persepsie".. Twee wat hulle wel reg het is bemarking, en die feit dat daar so min modelle is met geen single of clubcabs nie. As Mitsu SA net bietjie hul produk ordentlik bemark sal mens baie meer van hulle op die pad sien.

    Elkgeval, ek is nie 'n Mitsu agent of verkoopsman nie. Ek hoef nie ander mense te oorreed dat my Triton 'n goeie bakkie is of dat hulle eerder 'n Triton moet koop ipv 'n ander bakkie nie.
    2017 Mitsubishi Triton D/C 2.4 manual 4x4
    2014 Mitsubishi Pajero Sport 2.5 Auto 4x4
    1998 Mitsubishi Pajero SWB 3.0 V6 - SOLD
    2017 Ford Ranger XLS Auto 4x4 D/C - SOLD
    2014 Mitsubishi Triton 2.5 DiD D/C - SOLD

  11. The Following 3 Users Say Thank You to Leeubok For This Useful Post:

  12. #88
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    647
    Thanked: 2963

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Leeubok View Post

    Jy het ook die woord "bias" gebruik, wat baie duidelik voorkom uit jou skrywes...

    Ek stel voor jy gaan lees weer die kommentare van lede wat wel Tritons al besit het.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  13. #89
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Louwsburg
    Age
    37
    Posts
    590
    Thanked: 422

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by BlueRocket View Post
    So ek gaan die week een toets bestuur. Daar is tans geen automatiese bakkies beskikbaar nie. Die nuwe shipment kom later die maand. Die spesifieke handelaar wat ek gekontak het kry 5 automatiese bakkies, 3 van hulle is reeds verkoop...

    Dit lyk tog of die goed verkoop, daar kom net baie min die land in soos wat die handelaar oorspronklik ges het🤔

    Daar is 3 mense by my werk met ASX'e en hulle al 3 is baie gelukkig. Die een vrou het hare al 10 jaar, ek het haar gevra en sy se die handelaar waar sy laat diens het geen probleme nie en die kar het ook nog nooit enige probleme gehad nie.
    Onthou om terugvoering te gee na jou toets bestuur asb
    2017 Mitsubishi Triton D/C 2.4 manual 4x4
    2014 Mitsubishi Pajero Sport 2.5 Auto 4x4
    1998 Mitsubishi Pajero SWB 3.0 V6 - SOLD
    2017 Ford Ranger XLS Auto 4x4 D/C - SOLD
    2014 Mitsubishi Triton 2.5 DiD D/C - SOLD

  14. #90
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Louwsburg
    Age
    37
    Posts
    590
    Thanked: 422

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Jy het ook die woord "bias" gebruik, wat baie duidelik voorkom uit jou skrywes...

    Ek stel voor jy gaan lees weer die kommentare van lede wat wel Tritons al besit het.
    Ek spandeer nou nie heel dag op hierdie forum soos jy nie, maar ek het meeste van dit al gelees.

    En jy is nie biased met jou kommentare nie? Jy het jou opinie gedeel op hierdie thread (tot vervelens toe), maar nou is jy net besig om te stir. Plaas jy ander lede gaan help om hul Navaras se suspensie reg te maak..
    2017 Mitsubishi Triton D/C 2.4 manual 4x4
    2014 Mitsubishi Pajero Sport 2.5 Auto 4x4
    1998 Mitsubishi Pajero SWB 3.0 V6 - SOLD
    2017 Ford Ranger XLS Auto 4x4 D/C - SOLD
    2014 Mitsubishi Triton 2.5 DiD D/C - SOLD

  15. #91
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    647
    Thanked: 2963

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Leeubok View Post
    Ek spandeer nou nie heel dag op hierdie forum soos jy nie, maar ek het meeste van dit al gelees.

    En jy is nie biased met jou kommentare nie? Jy het jou opinie gedeel op hierdie thread (tot vervelens toe), maar nou is jy net besig om te stir. Plaas jy ander lede gaan help om hul Navaras se suspensie reg te maak..
    Ag ou maat, jy bevestig maar net my punt weereens. Om vir jou die beginsels van onpartydigheid te verduidelik sal geen vrugte afwerp nie.

    Laat kyk maar na daai chip op jou skouer.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  16. #92
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Louwsburg
    Age
    37
    Posts
    590
    Thanked: 422

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Ag ou maat, jy bevestig maar net my punt weereens. Om vir jou die beginsels van onpartydigheid te verduidelik sal geen vrugte afwerp nie.

    Laat kyk maar na daai chip op jou skouer.
    LOL, ek sal eerder onpartydigheid met onkunde verruil in jou geval. Cheers
    2017 Mitsubishi Triton D/C 2.4 manual 4x4
    2014 Mitsubishi Pajero Sport 2.5 Auto 4x4
    1998 Mitsubishi Pajero SWB 3.0 V6 - SOLD
    2017 Ford Ranger XLS Auto 4x4 D/C - SOLD
    2014 Mitsubishi Triton 2.5 DiD D/C - SOLD

  17. #93
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    647
    Thanked: 2963

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Leeubok View Post
    LOL, ek sal eerder onpartydigheid met onkunde verruil in jou geval. Cheers
    Okay.

    Totsiens.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  18. #94
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    60
    Posts
    36
    Thanked: 98

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Wie van julle twee kan die verste piepie? Julle kinderagtigheid bederf die bespreking vir die res van die forum lede.

  19. The Following 2 Users Say Thank You to 340 For This Useful Post:

  20. #95
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Bellville
    Age
    63
    Posts
    27
    Thanked: 5

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Toks View Post
    I have a 2018 model Athlete with BFs and tow a Compnion.
    In town and doing the trips to school and back I get around 8km/l. Open road at 120km/h about 9km/l
    Towing the Companion about 6.5km/l

    My issue (I think) is the bigger tyres and the BFs. I gave up trying to get 10km/l on the open road. Dont think it is possible. My bakkie is mappen with Arnold from brand new. Next month Im taking bakkie for bigger cooler, down pipe and exaust. Will see what happens after that. Bakkie now on 40,000km

    Thanks Toks

    Please let me know if it makes a difference to your Fuel consumption.

    Regards
    Mitsubishi Triton 2.4 4x4 Auto
    Mercedes A class (Platkar)
    BushLapa Boskriek "Boskewer" B599
    Fluid Synergy

  21. #96
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3644

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Nou dat nissan triton besit, gaan die triton nou die navara se suspensie kry?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #97
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Johannesburg
    Age
    30
    Posts
    55
    Thanked: 32

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Forums will be forums and there will always be people that are unhappy when someone has a differing opinion to them. The funny part is at the end of the day it makes no difference.

    Back to the point. When I first saw the new Triton I thought to myself "what in the hell is this ugly thing??" however, it somehow grew on me after I saw it standing in front of me rather than on a photo. Towards the end of last year I started looking for a new vehicle. If money wasn't an issue it would have been a Triton. There are many pros and cons to this, but I like having a vehicle which isn't necessarily the mainstream choice.

    That said, I think perception plays a big role in the sales numbers. It seems that the average Joe just doesn't perceive the Triton as a worthy luxury bakkie. It's usually either a Hilux or a Ranger (nothing wrong with them either), and this is evident by the bickering between the Ford and Toyota guys at braais and on every second whatsapp group. Probably only a small portion of bakkie buyers really go into the detail of dealer networks, support in remote locations and parts availability because most likely they will be driving up and down town for 95% of their mileage and maybe to a lodge or the coast the other 5%.

    How Mitsubishi can change the perception and install the Triton as a true contender...I don't know.
    RvdM

    2017 Mitsubishi PS 2.5DI-D 4x4 MT
    2011 Suzuki GV 2.4 M (SOLD)

  23. The Following User Says Thank You to rvdm1 For This Useful Post:

  24. #98
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    69
    Posts
    2,654
    Thanked: 3777

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nou dat nissan triton besit, gaan die triton nou die navara se suspensie kry?
    Ek dink nie Nissan "besit" Mitubishi Motors nie, hulle het wel aandeel daarin.

    "On May 12, 2016, Nissan spent $2.2 billion to buy a 34% controlling share in Mitsubishi Motors Corporation. The resulting company became known as the Renault-Nissan-Mitsubishi Alliance. ... At the time of the alliance in 2016, Mitsubishi was strong in plug-in hybrids, and Nissan was developing its electric vehicles."
    Last edited by 4ePajero; 2021/04/08 at 08:49 AM.
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 (Sold)
    2002 Mitsubishi Pajero 3.2 Di-d SWB

  25. The Following User Says Thank You to 4ePajero For This Useful Post:

  26. #99
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    647
    Thanked: 2963

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by 340 View Post
    Wie van julle twee kan die verste piepie? Julle kinderagtigheid bederf die bespreking vir die res van die forum lede.
    Like your snide remarks on the F1 thread?
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  27. #100
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Bellville
    Age
    63
    Posts
    27
    Thanked: 5

    Default Re: Why is the new Triton not more popular?

    Quote Originally Posted by Mr.G View Post
    Flamingo,with the added bumper,snorkel and canopy your fuel consumption is actually not bad.
    My friend has a 2,4hilux with pretty much the exact mods except he has heavy AT tyres on and he gets 8-9kml
    Mr. G

    You are actually quite correct, I do carry a lot more weight (including a 35l fridge, camping chairs, table and compressor permanently fitted. My biggest weight that I cannot get rid of was when I bought the bakkie, Mitsubishi referred me to Beekman Canopies for rubberizing the bak....it made bubbles all over after the first day and after a big fight they agreed to fix it. I took it to Mitsubishi where they collected it but all they did was to cut out the bubbles and put another layer over it....looked terrible and we had another rally. They then agreed to redo the whole process, I still do not know what they did, when I got it back, it had a layer thicker than the thread on my tyres......I think that is where most of the extra weight comes from as you can feel the weight of the back flap when you open it. The bakkie is also eating Brake pads...had to replace on 30 000 including the Discs....another fight. Then Mitsubishi told me it is my driving style but I had a Pajero Sport 3.3 before this and never had a problem with the brakes....
    In short, The Story of my life.
    Regards
    Mitsubishi Triton 2.4 4x4 Auto
    Mercedes A class (Platkar)
    BushLapa Boskriek "Boskewer" B599
    Fluid Synergy

Page 5 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •