Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast
Results 61 to 80 of 99
  1. #61
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,000
    Thanked: 5045

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by JLK View Post
    Sal eers more. Seker te laat geword !
    Getrou aan staatsdienstradisie het alles tot stilstand geruk na 17:00
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  2. #62
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    68
    Posts
    1,411
    Thanked: 420

    Default Re: Covid and Namibia

    Ek sal se 16:00 hrs. 😎

  3. The Following User Says Thank You to janseekat For This Useful Post:

  4. #63
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,205
    Thanked: 5619

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Our king is addressing us tonight on the new Covid measures.

    I can see our schools and daycares are going to be closed.
    Unfortunately a necessary evil at this stage - schools are rotten with Covid and the kids are taking it back to the parents (Adelind tested positive last week Tuesday!!!)

    In all honesty, I would have implemented a 14 day HARD lockdown from Monday last week already. We need to suppress the hump asap. Rather a 14 day lockdown now, than a sustained one when the poo really hits the fan!!!

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Getrou aan staatsdienstradisie het alles tot stilstand geruk na 17:00
    Ja nee - moet se dit is base frustrerend. Wens holle kan net vir een slag by hull woord en typ hou. Maar nou ja, TIA - hurry up and wait
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  5. #64
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Durbanville
    Age
    39
    Posts
    496
    Thanked: 153

    Default Re: Covid and Namibia

    So ek neem aan daar is daar nou nog niks gesê nie?
    Jeep WK 3.0 CRD
    Isuzu 300dTeq 4x4 DC - sold
    BMW F650 GS Dakar - sold

    Wir könnten nur sagen wir lieben Südwest!

  6. #65
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,205
    Thanked: 5619

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by Nys View Post

    Ja nee - moet se dit is base frustrerend. Wens holle kan net vir een slag by hull woord en tyd hou. Maar nou ja, TIA - hurry up and wait

    Have to say, that is the best Freudian slip I will leave as is
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  7. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:

  8. #66
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,000
    Thanked: 5045

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Unfortunately a necessary evil at this stage - schools are rotten with Covid and the kids are taking it back to the parents (Adelind tested positive last week Tuesday!!!)

    In all honesty, I would have implemented a 14 day HARD lockdown from Monday last week already. We need to suppress the hump asap. Rather a 14 day lockdown now, than a sustained one when the poo really hits the fan!!!

    Ja nee - moet se dit is base frustrerend. Wens holle kan net vir een slag by hull woord en typ hou. Maar nou ja, TIA - hurry up and wait
    Die probleem wat ek het met skole wat sluit (of te wel dagsorge) is dat ek duisende op duisende rande spandeer het om my dagsorg in te rig om aan die Covid Regulasies te voldoen. Ek het daarop ook dae spandeer om my personeel op te lei in die verband (en het ook al een afgedank omdat sy nie aan dit gevolg gegee het nie).

    Die dagsorg is oopgemaak in Januarie laas jaar en ons was effektief twee maande oop voordat ons toegemaak is - in die proses het ons ook baie leerders verloor.

    Dan ry ek verby die staatskole (of konsulteer met onderwysers) en hulle vee eenvoudig hulle gatte af aan die Regulasies. Inteendeel, ek is besit van 'n paar fotos van 'n Afrikaanse Dopper privaatskool waar die onderwysers (almal blank) skouer aan skouer staan, nie een 'n masker aan nie, vir 'n foto. Tussen die groep onderwysers is daar tannies wat ouer as 60 is in die middel van die bondel.

    Die tweede rede is dat my vrou besig is om haar eie praktyk van die grond af te kry. Haar bedanking neem effek vandag. Ten spyte van die ###### baklei om die toeristing in Namibie in te voer, staan ons gister in 'n welbekende hardewarewinkel om teels te koop vir die praktyk. Nie een van die werkers daar dra 'n masker nie, nie een nie. Die dame wat by die kasregister werk, maskerloos, sit en katrol snot openlik en dan vat sy haar handpalm en vee haar neus af. Dan kom staan die bestuurder langs my om te gesels, ook maskerloos, en het die waagmoed om vir my te vertel dat die Here se genade goed is en dat hy nog nie siek geword het nie.

    Om terug te kom na die skole sluit, wat maak ek met my twee seuns? My vrou kan nie heeldag by die huis sit nie, want sy moet haar praktyk van die grond af kry. Ek is vol geboek en kan nie af vat nie. Ek kan ook nie my ouers vra om na die kinders te kyk nie, want hulle albei val in die "vulnerable" groep.

    Ek is keelvol Gert. As ek nog een keer 'n Ivermectin boodskappie kry op Whatsapp van mense wat hulle self nie laat inent nie, gaan ek dit verloor.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  9. #67

    Ek hoor jou. En ek voel dieselfde. Ek wil mensen aan die strop gryp as hulle sulke stront kwyt raak - net gister kry Heike weer n boodksap van een van haar vriendinnen - blykbaar is die virus PH sensitief en al wat mens moet doen is om hoe PH kos te eet om die virus te beveg. Dan ook, stoom jouself met 60 grade stoom!!!!

    Maar soos jy weet, TIA en reels en regulasies geld net vir zekere demografie.

    Ons self sukkel - ek is besig om n besigheid van die grond af te kry - trek nie eens salaris op die oomblik die. Hoe lank is dit sustainable!! En dan sit ek met n 3 jarige en 9 weke oue baba in die huis. Kry eenvoudig nee gewerk nie.

    Maar nou ja - moet die beste daarvan maak
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  10. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:

  11. #68

  12. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:

  13. #69
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,412
    Thanked: 6499

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    ..... As ek nog een keer 'n Ivermectin boodskappie kry op Whatsapp van mense wat hulle self nie laat inent nie, gaan ek dit verloor.
    Quote Originally Posted by Nys View Post
    .... Ek wil mensen aan die strop gryp as hulle sulke stront kwyt raak - net gister kry Heike weer n boodksap van een van haar vriendinnen - blykbaar is die virus PH sensitief en al wat mens moet doen is om hoe PH kos te eet om die virus te beveg. Dan ook, stoom jouself met 60 grade stoom!!!!
    Ek druk nou my neus hier in (seker omdat ek Namibia verlang), maar ek stem ook saam met julle.

    Die hoeveelheid [sit aanvaarbare woord hier in] wat mense versprei en GLO

    Ek het dieselfde 'rant' gehad op een van die drade in Covid afdeling. My ma het ook die ding van PH en stoom gehoor. So nou eet sy net kosse met die regte PH en stoom die dinges uit haarself. Gelukkig het sy darem die inspuiting gehad. Want sy weet, as sy sou weier, gaan ek self Vrystaat toe en vat haar vir die inspuiting, skoppende en skreeuende.

    Genade, elke ou kan die inspuiting vat of nie vat nie en glo wat hy wil glo, maar is dit nodig om die twak wyd en suid te versprei? Ten nadele van soveel ander. En hoekom? Om homself te sus oor sy eie keuse?

    Hier by ons is dit ook baie erg in die skole.
    Last edited by lekhubu943; 2021/06/15 at 08:37 AM.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes

  14. The Following 2 Users Say Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:

  15. #70
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Henties
    Posts
    4,101
    Thanked: 1857

    Default Re: Covid and Namibia

    Pathcare in Swakop reactivated a retired nurse. Afrikaans Dame, who also believes that He upstairs protects her and hence she doesn't need to wear a mask!!!
    My wife had to insist that she puts on a mask, which in the end she did after lots of yadayada.
    2012 FJ Cruiser
    1983 FJ60 Landcruiser

  16. The Following User Says Thank You to HugoNotte For This Useful Post:

  17. #71
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    69
    Posts
    4,887
    Thanked: 1158

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Getrou aan staatsdienstradisie het alles tot stilstand geruk na 17:00
    Ek dink oom Hage gaan dit dalk vandag ook nie maak nie.
    Last edited by JLK; 2021/06/15 at 10:52 AM.
    Johan Kriel

  18. The Following User Says Thank You to JLK For This Useful Post:

  19. #72
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Cape Town
    Age
    36
    Posts
    698
    Thanked: 250

    Default Re: Covid and Namibia

    Any new updates from the address? I am coming up next week but not going near any towns, really hoping it doesn't get cancelled.

    I need to get out from the rat race for a bit.
    2008 Ford Ranger 3.0 XLT 4x4

  20. #73
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,245
    Thanked: 2087

    Default Re: Covid and Namibia

    ek het n feeling on gaan ook nie goeie nuus kry Donderdag nie ... hier in soufaffika

  21. #74
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,205
    Thanked: 5619

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by Walnut View Post
    Any new updates from the address? I am coming up next week but not going near any towns, really hoping it doesn't get cancelled.

    I need to get out from the rat race for a bit.
    It seems that Ramaposer is talking tonight, so I expect Oupa Hage to talk tomorrow. Can't see that he will talk before 'Poser
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  22. #75
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Garsfontein
    Age
    44
    Posts
    2,325
    Thanked: 2274

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    It seems that Ramaposer is talking tonight, so I expect Oupa Hage to talk tomorrow. Can't see that he will talk before 'Poser
    Poser indeed. I spell it a little differently though...
    Ian de Villiers
    Nissan Patrol GRX 4.5

  23. The Following User Says Thank You to iandvl For This Useful Post:

  24. #76
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,000
    Thanked: 5045

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    It seems that Ramaposer is talking tonight, so I expect Oupa Hage to talk tomorrow. Can't see that he will talk before 'Poser
    Hage praat vanaand 19:30.

    Ramrod at 20:00.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  25. #77
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,205
    Thanked: 5619

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Hage praat vanaand 19:30.

    Ramrod at 20:00.
    Ramrod is what now?
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  26. #78
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    1,000
    Thanked: 5045

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Ramrod is what now?
    Ramaposer
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  27. The Following User Says Thank You to MANDREAS For This Useful Post:

    Nys

  28. #79
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Cape Town
    Age
    36
    Posts
    698
    Thanked: 250

    Default Re: Covid and Namibia

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Hage praat vanaand 19:30.

    Ramrod at 20:00.

    Let us know what he says....
    2008 Ford Ranger 3.0 XLT 4x4

  29. #80
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    38
    Posts
    5,484
    Thanked: 1250

    Default Re: Covid and Namibia

    Walter aka "Meerkat"
    slightly modded 02' 105 series 1FZ-FE
    https://www.facebook.com/kepanamibia/

    My heart beats to an African Bush drum...

  30. The Following User Says Thank You to AboutAfrica For This Useful Post:

Page 4 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •