Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 54
  1. #1
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default 1VD EGR Blanking Plate

    Does anyone know where I can get some EGR blanking plates for the 1VD from?

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  2. #2
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    This
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_6698.jpg 
Views:	179 
Size:	466.6 KB 
ID:	579902   Click image for larger version. 

Name:	IMG_6697.jpg 
Views:	183 
Size:	385.4 KB 
ID:	579903  

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  3. #3
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,395
    Thanked: 4167

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Chris I made my own. Stainless 1.5mm sheet with 10mm hole.
    You can also have it deleted in the map.


  4. #4
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Dankie oom Christo.
    Ek was van plan om daai twee pype agter af te haal en net n flange te maak om die opening toe te maak, so ek sou 4 moes maak, as oom volg.

    Ek het nou gedink dat ek alles sal skoon maak, klaar af gehaal, en dan gaan ek n papier gewig van daai elbow maak, daar waar oom se plaat in is, en dan sal ek daai twee openinge af blok met n flange aan alby kante.

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  5. #5
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    My EGR is ge delete in die map maar iets het vout gegaan.
    Die valve op bank 2 was vas op oop, 30% oop, hoe wet ek nie?
    Ek het n "over boost" kode gekry en op Techstream gesien wat die probleen is.
    Ek het toe die valve met Techstream oop en toe gemaak en alles was weer reg.
    Het toe besluit om maar oop te maak en te kyk wat aan gaan.

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  6. The Following User Says Thank You to Chris8d For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,395
    Thanked: 4167

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Quote Originally Posted by Chris8d View Post
    My EGR is ge delete in die map maar iets het vout gegaan.
    Die valve op bank 2 was vas op oop, 30% oop, hoe wet ek nie?
    Ek het n "over boost" kode gekry en op Techstream gesien wat die probleen is.
    Ek het toe die valve met Techstream oop en toe gemaak en alles was weer reg.
    Het toe besluit om maar oop te maak en te kyk wat aan gaan.
    Dankie Chris interessant. Ek het ook overboost op my Techstream gelees.
    Miskien moet ek ook na die EGR Vavles kyk.

  8. #7
    Join Date
    Jan 2019
    Location
    Otjiwarongo
    Age
    51
    Posts
    605
    Thanked: 400

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Dankie Chris interessant. Ek het ook overboost op my Techstream gelees.Miskien moet ek ook na die EGR Vavles kyk.
    ek weet nie of jy 'n Freeflow exhaust op het nie maar het die overboost probleem baie opgetel as 'n freeflow gefit is en die ECU nie ge remap is nie, wat gebeur is dat die turbo baie vinniger opspoel met die freeflow Exhaust en daardeur meer boost ontwikkel wat die ECU as 'n fout optel.
    Jrg Reddig

    1995 Discovery V8 ( Thor intake system , controlled by Spitronics Mercury 2)
    Land Rover 3.9 V8 " Defender 90 " Under Construction
    2021 Hilux Legend D/CAB ( Company Vehicle)

  9. The Following 2 Users Say Thank You to JWR For This Useful Post:


  10. #8
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,395
    Thanked: 4167

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Quote Originally Posted by JWR View Post
    ek weet nie of jy 'n Freeflow exhaust op het nie maar het die overboost probleem baie opgetel as 'n freeflow gefit is en die ECU nie ge remap is nie, wat gebeur is dat die turbo baie vinniger opspoel met die freeflow Exhaust en daardeur meer boost ontwikkel wat die ECU as 'n fout optel.
    Jip hy het `n free flow op. So `n gawe jong Toyota techie het vir my `n updated map gelaai. Ek weet party manne het `n overboost probleem wat die Cruiser in limp mode sit. Ek het nog geen probleme ervaar nie. Net op Techstream gesien hy het overboost fout. Die fout reset.

    Ek het ook so bietjie aan die enjin gekrap en met sy boost controller gespeel. So ek kan dalk ook aandadig wees aan die overboost.

  11. #9
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    235
    Thanked: 111

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Chris I made my own. Stainless 1.5mm sheet with 10mm hole.
    You can also have it deleted in the map.

    Sal graag die verskil wil sien tussen die fotos op die thread en hoe die EGR lyk met die 10mm gaatjie, dit behoort n redelike indikasie te gee van die effektiwiteit daarvan.

    Met die aanpaksel, bestaan daar n kans dat die 10mm gat kan opvul?

  12. #10
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    60
    Posts
    10,395
    Thanked: 4167

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Quote Originally Posted by coetzer94 View Post
    Sal graag die verskil wil sien tussen die fotos op die thread en hoe die EGR lyk met die 10mm gaatjie, dit behoort n redelike indikasie te gee van die effektiwiteit daarvan.

    Met die aanpaksel, bestaan daar n kans dat die 10mm gat kan opvul?
    Dit is seker so. Maar soos ges het ek baie leeswerk gedoen. Die 10mm gaatjie is om te verhoed dat ECU lugvloei fout lees. Sedert ek die plaatjie ingesit het het ek die EGR afgesit. Sal op `n dag oopmaak en kyk.
    Last edited by grips; 2020/07/16 at 11:46 AM.

  13. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  14. #11
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    49
    Posts
    12
    Thanked: 8

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Egr system on the v8 works as follow.
    - Quick aid in heating the engine to normal operating temperature
    - Serves as a waste gate (none on turbo) to dump boost when decelerating
    - Egr is about always in open position on low revs. I would say anything under 1500 rpm
    - Partially open in mid range depending on conservative driving habits.
    - Fully closed on wide open throttle

    If your egr system has really been deleted you will have the following
    - Instead of taking 1km it will now be a minimum of 4 km to achieve normal engine operating temperature
    - You will have turbo flatter on deceleration after a stint in wide open throttle
    - Noticeable power increase in low down revs and especially when idling in 1st and 2nd gear
    - No turbo lag between 1200 to 1600/1800rpm.

    Lastly, if you really believe that your vehicles egr system has been deleted, install a full blanking plate. Its a 20 min job, while busy you'll be able to see if there is any gunk present. If deleted a blank will also not throw your engine light on.
    A discussion to bypass boost with a blanking plate installed can follow if there is any interest.

    Greetings.

  15. The Following User Says Thank You to Gertjie 1 For This Useful Post:


  16. #12
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    [QUOTE=Gertjie 1;4434532]A discussion to bypass boost with a blanking plate installed can follow if there is any interest./QUOTE]

    Nou vertel dan, dit sal gaaf wees.

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  17. #13
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    49
    Posts
    12
    Thanked: 8

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Chris, verwyder die intercooler. Daar is 2 x aluminium inlaate waarop die intercooler agter, weerskante op vas bout wat lug vanaf die intercooler na die enjin laat vloei. Jy hoef net 1 x van die 2 x kante te doen. Verwyder dus 1 aluminium inlaat met die stukkie swart rubber pyp by die verste klamp. As jy nou binne in die oorblywende gedeelte van die inlaat in kyk sal jy n ronde staal plaatjie sien wat le binne in die lug inlaat. Die plaatjie is op n 6mm as en word vasgeskroef met 2 x ster skroewe. Pasop, die skroewe is omgeklink aan hulle agterkant, die klink moet eers verwyder word voordat die skroewe sal los draai. Skroef die oorblyende gedeelte los,verwyder die plaatjie (butterfly) en pak terug soos uitgehaal.

    Toyota gebruik die twee butterfly's op die inlaat om die hoeveelheid vars lug vloei te beheer na die enjin. Die butterfly's word met groote van opening gebruik om die enjin te vorseer om uitlaat gas op te neem as die egr valve oopmaak.
    Onder skielike lading vermindering op die enjin swaai die butterflys na die toe posissie, die egr valve maak oop en oortollige druk wat nog op die turbo is word oombliklik afgebloei deur die egr. Dit is ook die rede hoekom Toyota hier geen waste gate of dump valve op die turbo het nie. N blanking plate verhoed die funksie en met die butterflies wat toe swaai kan die druk wat opgebou het in die inlaat nerens heen gaan vir die breukdeel van n sekonde nie. Deur n butterfly te verwyder, kan die lug terug onsnap. Al die groot geel masjiene soos Cat, Komatsu en ander werk op die prinsiep.

    Ek het self n blank met 10 mm gat ingehad. Het op ons Mosambiek trips, langpad en na n ruk wat jy skielik spoed verminder, ''turbo flutter'' begin kry. Boost pressure spike na 2,2 psi van standaard 0,8 psi op daai oomblik. Uiteinde is die 10 mm gat was omtrent 6 mm groot op ge roet, die blank het n 10 mm dik laag roet aan die egr valve se kant op gehad. Die plat stuk op die manifold waar die egr op af blaas het ook n 50 mm koel ronde laag roet op gehad wat seker 5 mm dik was. Dit was als binne 20 000 km

    Ek het n soliede blank ingesit, 1 X butterfly verwyder en vrede gemaak met die enjin liggie wat aangekom het. As ek hom eendag wil verkoop sal ek die plaatjie verwyder en weer die gemors laat aangaan!
    Die Cruiser trek baie sterker en rook nou omtrent glad nie op lae revs.

    Nadeel;
    Toyota gebruik ook die butterfly om die af skakel te versnel. Die enjin vat nou so 0,25 van n sekonde langer om af te sit.
    Die enjin vat langer om normale werkstemperatuur te bereik, voorheen kon ek binne 800m op ons grondpad temperatuur bereik, nou vat dit bykans 4 km.

    Vra met graagte as daar iets is wat ek gemis het.

    Groete

    Askuus manne, Madman se druk lesing is gekalibreer in psi en nie bar soos oorspronklik aangedui nie. Dit is reggestel in die pos.
    Last edited by Gertjie 1; 2020/07/21 at 08:56 AM. Reason: wrong measure gauge

  18. The Following 2 Users Say Thank You to Gertjie 1 For This Useful Post:


  19. #14
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Dankie Gertjie.

    Anngesien ably diesel throttle body assembly's nou af is, hoekom nie net alby "butterflies" uit haal nie?

    Die skoon maak het n hele paar ure gevat om daai roet en olie af te kry.
    Attached Images Attached Images  

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  20. #15
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    49
    Posts
    12
    Thanked: 8

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Chris, dit is jou keuse. Die inlaat gat op elk is so groot dat ek nie kan sien dat die enjin soveel spasie kan benodig onder deceleration nie. Ek glo nie dit sal enigsens n invloed op die eind resultaat he nie. Baie sterkte met daai oefening waarmee jy besig is!

  21. #16
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Quote Originally Posted by Gertjie 1 View Post
    m
    Ek het n soliede blank ingesit, 1 X butterfly verwyder en vrede gemaak met die enjin liggie wat aangekom het. As ek hom eendag wil verkoop sal ek die plaatjie verwyder en weer die gemors laat aangaan!
    Het jy n fault code gekry oor die blanking plate of oor die butterfly wat uit gehaal is?

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

  22. #17
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    49
    Posts
    12
    Thanked: 8

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Die blanking plate veroorsaak die fault code, hy gooi die fault code eers so n rukkie later . Het eers gedog ek is gelukkig maar 30km na die blank in was toe kom die enjin liggie aan. Nou los ek hom laat hy brand, ten minste weet ek die enjin brand nie meer al daai exhaust rubbish deur soos voorheen nie
    Last edited by Gertjie 1; 2020/07/21 at 06:09 PM.

  23. #18
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria / Motopi Village, Northern Botswana
    Age
    46
    Posts
    3,814
    Thanked: 353

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Na my EGR in die software afgeskakel is, het my cruiser kilos gevat om warm te word van koud af...dog ek s net...
    2014 Land Cruiser 76 SW with extras
    2019 Jaguar Inkwe 4 Offroad Caravan

  24. #19
    Join Date
    Jul 2020
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    49
    Posts
    12
    Thanked: 8

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Hi Trevor, ek en jy het voorheen op n ander vorum jou egr wat afgesit was vinnig bespreek Alhoewel ek glo die egr gedeeltelik afgesit kan word op die ecu, glo ek nie dat die opgelaaide program die egr 100% van die tyd kan toe hou nie.
    Daar is n 2de funksie vir die egr. Toyota gebruik die sisteem om ook te dien as n waste gate vir die turbo, om druk verskille af te bloei. Ek glo die funksie kan nie uit die ecu verwyder word nie, wat veroorsaak dat die egr valve nog moet oopmaak by tye, alhoewel minder.
    Ek het vroer gese die met egr's wat afgesit is, moet oopmaak, kyk vir besoedeling en n blanking plate insit. Ook sien of daar dan fault codes opkom, spesifiek vir die rede.
    Miskien lees een van die manne wat programme oplaai die draad raak, en help my reg.

  25. #20
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    39
    Posts
    2,299
    Thanked: 708

    Default Re: 1VD EGR Blanking Plate

    Dit is presies wat ek gaan doen Gertjie.

    My EGR is afgesit op die program, 25k km terug

    Nou gaan ek die pyp 25614, foto 1, uit haal en hom vervang met twee van die blank off plates 25617C, foto 2
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_6737.jpg 
Views:	74 
Size:	669.6 KB 
ID:	581190   Click image for larger version. 

Name:	EMMS7535.jpg 
Views:	65 
Size:	451.5 KB 
ID:	581191  

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D
    ZS5CL

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •