Results 1 to 13 of 13

Thread: Bierbrood

  1. #1
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    47
    Posts
    329
    Thanked: 578

    Default Bierbrood

    Ek wil 'n bietjie rondspeel met bierbrood.

    Ek kan die inligting self uitvind deur te eksperimenteer, maar aangesien bierbrood nie uitsonderlik kompleks is nie, het ek gedink ek vat 'n kortpad en leun op die ervares se kennis sodat ek nie 'n addisionele 5 brode hoef deur te werk nie.

    Hier is die vrae wat ek huidelik wil beantwoord:

    1. Is dit die moeite werd om 'n duur, goeie bier te gebruik of is die biersmaak so subtiel dat dit nie saak maak nie? As jou antwoord ja is, is aanbevelings welkom.
    2. Het die soort bier wat jy gebruik 'n opmerklike invloed op die smaak?
    3. Behalwe kaas en spek (bacon), wat is julle gunsteling byvoegsels?
    4. Watter kruie gebruik julle tipies in julle bierbrood?
    5. Vir die wat sodawater in plaas van bier gebruik, het jy nodig om te kompenseer op enige manier?

  2. #2
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    3,812
    Thanked: 6445

    Default Re: Bierbrood

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Ek wil 'n bietjie rondspeel met bierbrood.

    Ek kan die inligting self uitvind deur te eksperimenteer, maar aangesien bierbrood nie uitsonderlik kompleks is nie, het ek gedink ek vat 'n kortpad en leun op die ervares se kennis sodat ek nie 'n addisionele 5 brode hoef deur te werk nie.

    Hier is die vrae wat ek huidelik wil beantwoord:

    1. Is dit die moeite werd om 'n duur, goeie bier te gebruik of is die biersmaak so subtiel dat dit nie saak maak nie? As jou antwoord ja is, is aanbevelings welkom. Nee dit sal die smaak nie opmerklik verander nie
    2. Het die soort bier wat jy gebruik 'n opmerklike invloed op die smaak? kommersieele bier sal net n verskil maak bv as jy 'n mout bier gebruik, teen 'n lager vergely, en n pilsner.. Die smaak sal wel anders wees, and die kleur. Craft bier, met gis, sal ook die tekstuur verander, want die meel mengsel van bier brood, bestaan dees dae uit kits rys deeg (Self raising flour)
    3. Behalwe kaas en spek (bacon), wat is julle gunsteling byvoegsels? Ek hou van myne skoon, want die byvoegsels maak die brood klammerig (Clammie) van tekstuur.
    4. Watter kruie gebruik julle tipies in julle bierbrood?
    5. Vir die wat sodawater in plaas van bier gebruik, het jy nodig om te kompenseer op enige manier? Nog nooit probeer nie...
    Soos geantwoord
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  3. The Following 2 Users Say Thank You to Hedgehog For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    811
    Thanked: 1413

    Default Re: Bierbrood

    Ek het al bierbrood gemaak met bier, asook bier gis, op die "tradisionele" manier. Ek het gewone broodmeel gebruik, in plaas van self-raising flour, saam met klein bietjie sout, en dit was dit. Die bier was 'n ligter pale ale wat ek self gemaak het, en die gis was deel van die "yeast cake" wat onder in die fermenteer-emmer agtergebly het. Dit het die hele dag gevat om te maak (rys was maar stadig aan die begin) maar dit was vrek lekker. Ek het later toe ook 'n pizza-basis met dieselfde resep gemaak en dit was net so great. Dis nou iets wat ek so nou en dan doen as ek lus het daarvoor.

    PS: Self raising flour laat my dink aan die grappie: Koos en sy vrou sit in 'n seminaar oor "empowering women", en die spreker gaan af teenoor die mans. Sy sÍ "I bet you men don't even know what your wife's favourite flower is!" Koos pomp sy vrou so in die ribbes en sÍ "joune is self-raising, neh?"
    Last edited by Toxxyc; 2021/03/01 at 10:31 AM.

  5. The Following 4 Users Say Thank You to Toxxyc For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Stellenbosch/ Maltahohe
    Age
    41
    Posts
    653
    Thanked: 63

    Default Re: Bierbrood

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Ek wil 'n bietjie rondspeel met bierbrood.

    Ek kan die inligting self uitvind deur te eksperimenteer, maar aangesien bierbrood nie uitsonderlik kompleks is nie, het ek gedink ek vat 'n kortpad en leun op die ervares se kennis sodat ek nie 'n addisionele 5 brode hoef deur te werk nie.

    Hier is die vrae wat ek huidelik wil beantwoord:

    1. Is dit die moeite werd om 'n duur, goeie bier te gebruik of is die biersmaak so subtiel dat dit nie saak maak nie? As jou antwoord ja is, is aanbevelings welkom. Vir my maak die tipe bier nie n verskil aan smaak nie
    2. Het die soort bier wat jy gebruik 'n opmerklike invloed op die smaak? Net n stout maak n verskil aan smaak vir my
    3. Behalwe kaas en spek (bacon), wat is julle gunsteling byvoegsels? Cheese/ paprika/ rissie is n lekker ene vir my. Ons maak ook n garlic and herb weergawe
    4. Watter kruie gebruik julle tipies in julle bierbrood?
    5. Vir die wat sodawater in plaas van bier gebruik, het jy nodig om te kompenseer op enige manier? Nog nie probeer nie. Al alkohol vrye bier gebruik en dit werk net so goed, so sodawater sal seker ook fine werk,

  7. The Following User Says Thank You to Friedland For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    3,478
    Thanked: 1057

    Default Re: Bierbrood

    Ek twyfel of die tiepe bier regtig 'n verskil maak, ek kon nog nooit agter kom en se hierdie is 'n Tafel brood, hierdie is 'n Windhoek brood ens.

    Ek hou van klein blokkies kaas, dan kry mens ook droe uie vlokkies wat baie lekker werk, anders vars uie fyn gesny en eers bietjie gebraai. 'n blikkie heel pit mielies is ook altyd 'n wenner, ek het ook al 'n blikkie uie en tamatie of chakalaka gedoenen dit is net so lekker.

    Ek is mal oor brood bak vir al as ek kamp, al eet ek nie vreeslik graag brood. Die mees basic wat ek al gedoen het was 'n bier, pakkie self rasing meel en knippie sout net so. Maar meeste van die tyd kom daar ander goed ook by, maar ek het geen vaste resep, ek sit in hom wat ek het op die dag.

    Indien moontlik hou ek daarvan om nog 'n pakkie gis saam die self rasing en bier te gebruik, as die deeg klaar is kom dit in die pot en ek sit die pot op die stoof of langs die vuur vir 5 minute net dat die pot lekker warm word, dan haal ek hom af en los hom vir so uur dat hy rys, ek glo daai 5 minute van pot warm maak kickstart die rys lekker.
    "The problems we have today is because the guys who work for a living are outnumbered by those who vote for a living." - Magnus Heystek

  9. The Following User Says Thank You to bigboy529 For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Durban
    Age
    61
    Posts
    1,393
    Thanked: 2395

    Default Re: Bierbrood

    Never worried too much about the beer, generally a Windhoek Draught or Zamalek. My favourite additions are biltong and sun dried tomatoes, chopped up nice and fine. I've found bacon either oozes fat into the bread, or if it's precooked it's a bit tough once cooked in the bread.

  11. The Following 2 Users Say Thank You to Gungets Tuft For This Useful Post:


  12. #7
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    East London
    Posts
    37
    Thanked: 101

    Default Re: Bierbrood

    Duplicated
    Last edited by Fred56; 2021/03/01 at 08:10 PM.

  13. #8
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    East London
    Posts
    37
    Thanked: 101

    Default Re: Bierbrood

    Easy One :

    1 can beer ( 350ml )
    2 cups flour
    3 tablespoons sugar

    190 C for 30 -45 min

    OR

    3 cups flour
    3 teaspoons bpowder
    1 teaspoon salt
    1/4 cup sugar
    1 can beer
    1/4 cup melted butter

    190 C for 60min

  14. The Following User Says Thank You to Fred56 For This Useful Post:


  15. #9
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Randburg
    Age
    52
    Posts
    53
    Thanked: 94

    Default Re: Bierbrood

    Any beer will do. I like to add a tin of sweetcorn, also tried half a packet on nicknacks. Came out nice and cheesy

  16. The Following User Says Thank You to MIKE-SA For This Useful Post:


  17. #10
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,443
    Thanked: 1222

    Default Re: Bierbrood

    self raising flour with 350ml castle milk stout
    Kneed well and let it rest in the fridge.
    Next day let the dough rise covered in a hot spot (or very-very low setting in oven) so you have almost double in size.
    Add garlic and/or onion flakes with a cup finely grated parmesan (or any other hard cheese)
    bake in oven or cast iron pot (coals on lid!) for about 45-60 mins
    Serve with real butter and more cheese
    I like mine with home made apricot jam, butter and cheddar

  18. The Following 2 Users Say Thank You to Rustie For This Useful Post:


  19. #11
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Alberton
    Age
    60
    Posts
    849
    Thanked: 1682

    Default Re: Bierbrood

    As an alternative, Irish Soda Bread. This is my go to bread for braai and hunts.

    https://www.paulhollywood.com/post/soda-bread

    I use only white flour for mine and buy Eureka Stone Ground Flour.

    Our favourite is to add 0.5 medium onion very finely chopped and grated cheese to taste. Keep some cheese for sprinkling on the top before baking.

    I do a sweet version adding mixed dried fruit, sunflower and pumpkin seeds.

  20. #12
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    47
    Posts
    329
    Thanked: 578

    Default Re: Bierbrood

    Dankie vir al die antwoorde.

    Ek hoor jou Hedge, oor die klammerigheid. Ek hou ook nie daarvan nie. Dan eerder kaaspoeier as kaas. Wat my klaar 3 goeie idees gee.

    Ek het nie eers gedink om 'n swartbier (stout) te gebruik nie. In my sjokeladekoek resep lig die swartbier die sjokelade tot nuwe hoogtes. Dit klink of dit nogal 'n sterk geur sal wees in 'n bierbrood en meer gepas as die byvoegsels molasse komplimente sal wees. Ek sou nie daar gegaan het nie, maar nou klink dit na 'n interessante afdraai pad. Ietsies wat met uie jÍm geŽet moet word.

    Toxxyc, ek leun meer natuurlik in hierdie rigting met brood. Maar ek wil juis rondspeel met 'n 'quick bread' wat eenvoudig kan saamvat vir 'n naweek weg sonder 'n lang fermentasie. Ek wil nie soos in 'n Jan Spies storie met die stroopblik se deksel agter die kop getref word en dink ek het brein skade omdat die degie nie met my reisplanne tevrede was nie. Jou brood klink soos iets wat ek moet probeer. Dalk kry ek een keer by jou van reste om mee te speel.

    Dankie vir die resep Fred. Ek sal daarna gaan wanneer ek die bruismeel/ bier kombinasie nie genoeg kan opkikker om die bruismeel smaak weg te steek nie.

    Interessante rigting met die parmesan, Rustie. Dankie ook vir die tyd riglyn. Ek het gedink om aanvanklik by die varkie en/ of son oond te hou.

  21. #13
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    47
    Posts
    329
    Thanked: 578

    Default Re: Bierbrood

    Quote Originally Posted by Andrew Leigh View Post
    As an alternative, Irish Soda Bread. This is my go to bread for braai and hunts.

    https://www.paulhollywood.com/post/soda-bread

    I use only white flour for mine and buy Eureka Stone Ground Flour.

    Our favourite is to add 0.5 medium onion very finely chopped and grated cheese to taste. Keep some cheese for sprinkling on the top before baking.

    I do a sweet version adding mixed dried fruit, sunflower and pumpkin seeds.
    I have played around with soda bread a bit. But I have never added ad-ins to it. Thanks for the suggestion.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •